Watter howa 223 om te koop

User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2353
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Watter howa 223 om te koop

Post by henried »

Ek sien dis 'n R1000 verskil tussen die Houge en gelamineerde kolf as jy nuut koop, so dis dan amper goedkoper om van die begin die gelamineerde kolf te vat as om hom later te vervang.
User avatar
musgrave270
Hero Member
Hero Member
Posts: 921
Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am

Re: Watter howa 223 om te koop

Post by musgrave270 »

Senwes het baie goeie "specials" in die nuwe SaJagter tydskrif geplaas. bel hul en hoor of daar nie 'n paar verdwaalde 223's lê nie. Laasjaar die tyd kon ek ook nêrens voorraad kry nie en toe het Senwes op Delareyville sommer 3 in voorraad gehad.
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2353
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Watter howa 223 om te koop

Post by henried »

henried wrote:Ek sien dis 'n R1000 verskil tussen die Houge en gelamineerde kolf as jy nuut koop, so dis dan amper goedkoper om van die begin die gelamineerde kolf te vat as om hom later te vervang.
Nou net met hulle gesels, die gelamineerde kolf is duurder, so R1500.
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Watter howa 223 om te koop

Post by JTM »

Camdix het pas op Facebook gepost dat hulle Howa Vatminters ingekry het onder andere .223 ook.
Jannie Welman
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2353
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Watter howa 223 om te koop

Post by henried »

Myne is betaal.... ;D
Gotcha
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Wed Apr 27, 2011 2:21 pm

Re: Watter howa 223 om te koop

Post by Gotcha »

Die vir almal myne is ook betaal nou net die d@!?se lesensie hoop dit gaan gou
Post Reply