Lisensies
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Lisensies
dit is die ou wet.
dit het verander, hoe presies, weet ek nie van nie.
hy het spesifiek gese, nuwe wapens ook.
ek het gevra.
maar, hy is ook nie die skerpste potlood nie.
pla my nie, solank my gewere by die huis slap, het ek nie veel te worry oor die ander dfo se intrepetasie nie

HOU HOM DAAI DIKTE
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8013
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Lisensies
Dit sou nice wees maar ek kan nie sien dat hulle dit sal toelaat nie.cassie_calvinia wrote:dit is die ou wet.
dit het verander, hoe presies, weet ek nie van nie.
hy het spesifiek gese, nuwe wapens ook.
ek het gevra.
maar, hy is ook nie die skerpste potlood nie.
pla my nie, solank my gewere by die huis slap, het ek nie veel te worry oor die ander dfo se intrepetasie nie
Kan jy dalk vir ons uitvind watse toestemmings dokument hulle jou gaan verskaf en op watse vorm mens moet aansoek doen hiervoor?
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Lisensies
Good afternoon
kindly be informed that your card has been printed today .
You can go to your DFO After two weeks from today for collection.
Regards
Capt. Makapane
Na twee weke se epos en opvolg kry ek toe vandag die wonderlike antwoord.
Lisensie goedgekeur 26 Maart al, my seun kan nie wag nie.
Dankie Jaracal vir die hulp julle weet wie julle is.

- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2334
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Lisensies
Frederik wrote:Good afternoon
kindly be informed that your card has been printed today .
You can go to your DFO After two weeks from today for collection.
Regards
Capt. Makapane
Na twee weke se epos en opvolg kry ek toe vandag die wonderlike antwoord.
Lisensie goedgekeur 26 Maart al, my seun kan nie wag nie.
Dankie Jaracal vir die hulp julle weet wie julle is.
Bly my maat daai is goeie nuus!!!
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Tertius Steyn
- Full Member

- Posts: 241
- Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm
Re: Lisensies
Jislaaik baie geluk! Jitte julle kry darm nog sms'e, ons moet maar wag tot die dfo mens laat weet. But well done! 
Groete Tertius
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear

- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Lisensies
Uiteindelik Frederik baie geluk!
-
Induna
- Jr. Member

- Posts: 91
- Joined: Fri May 29, 2015 4:56 am
Re: Lisensies
Hi,
ek dink nie dis almal wat smse kry nie. Ek het my hernuwing gedoen asook aansoek gedoen vir nog n vuurwapen en het nie vir een van die twee smse ontvang nie.
Terloops, wat is die gemiddelde tyd wat mens nou wag vir n lisensie? (ek is toegewyde jag geregistreer)
Groete
Jacques

Musgrave 30-06 Mod 83
Musgrave .308 RSA
Howa .204 Varminter
Norinco .22 LR
Taurus .38 Special
Glock 43 GEN 4
S&W M&P15 Sport II
Musgrave .308 RSA
Howa .204 Varminter
Norinco .22 LR
Taurus .38 Special
Glock 43 GEN 4
S&W M&P15 Sport II
- Wildjagter
- Sr. Member

- Posts: 264
- Joined: Mon Jan 14, 2013 9:28 am
Re: Lisensies
Hallo Jacques
Het my aansoek ingegee op 20 Mar en hy is 9 Jun goedgekeur. Wag nog vir kaartjie maar hoop dis voor die 20ste Jun dan is 3 maande. Ook toegewyde jagter.
Sterkte
Het my aansoek ingegee op 20 Mar en hy is 9 Jun goedgekeur. Wag nog vir kaartjie maar hoop dis voor die 20ste Jun dan is 3 maande. Ook toegewyde jagter.
Sterkte
- Tertius Steyn
- Full Member

- Posts: 241
- Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm
Re: Lisensies
Hello Wildjagter, kaartjies gaan gelukig gou gou. So 3 weke dan behoort jy jou kaartjie te he. Kyk soos ek verstaan is daar 2 printers in die land. 1 in die kaap, en een daar bo in Pretoria. So as dit waar is sal jy vinnig jou kaartjie kry want dan hoef daai ouens nie met ons hier in die kaap se liksens kaartjie te werk nie wat hulle taak daar bo baie verligWildjagter wrote:Hallo Jacques
Het my aansoek ingegee op 20 Mar en hy is 9 Jun goedgekeur. Wag nog vir kaartjie maar hoop dis voor die 20ste Jun dan is 3 maande. Ook toegewyde jagter.
Sterkte
Groete Tertius
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
- Tertius Steyn
- Full Member

- Posts: 241
- Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm
Re: Lisensies
Langste wat ek gewag het vir n kaartjie was 2 weke, toe gaan haal ek my geweer
Groete Tertius
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
-
Induna
- Jr. Member

- Posts: 91
- Joined: Fri May 29, 2015 4:56 am
Re: Lisensies
dis goeie nuus dat die kaartjies in die kaap ook geprint kan word.. dan sal dit gouer gaan..
Ekt nou net CVR gebel en hul se die aansoek is nog "in processing"..
Jacques
Ekt nou net CVR gebel en hul se die aansoek is nog "in processing"..
Jacques
Musgrave 30-06 Mod 83
Musgrave .308 RSA
Howa .204 Varminter
Norinco .22 LR
Taurus .38 Special
Glock 43 GEN 4
S&W M&P15 Sport II
Musgrave .308 RSA
Howa .204 Varminter
Norinco .22 LR
Taurus .38 Special
Glock 43 GEN 4
S&W M&P15 Sport II
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Lisensies
amper 5 weke gevat hier in die Kaap om my lisensie geprint te kry....ek het later die die print departement sommer self gebel so 3 keer 'n dag. Heel aan die einde is ek meegedeel dat die print van my kaartjie toegeken was aan 'n print queue waarvan die printer stukkend is..........dit verander en 2 dae later was hy in my hand.Tertius Steyn wrote:Hello Wildjagter, kaartjies gaan gelukig gou gou. So 3 weke dan behoort jy jou kaartjie te he. Kyk soos ek verstaan is daar 2 printers in die land. 1 in die kaap, en een daar bo in Pretoria. So as dit waar is sal jy vinnig jou kaartjie kry want dan hoef daai ouens nie met ons hier in die kaap se liksens kaartjie te werk nie wat hulle taak daar bo baie verligWildjagter wrote:Hallo Jacques
Het my aansoek ingegee op 20 Mar en hy is 9 Jun goedgekeur. Wag nog vir kaartjie maar hoop dis voor die 20ste Jun dan is 3 maande. Ook toegewyde jagter.
Sterkte
- Wildjagter
- Sr. Member

- Posts: 264
- Joined: Mon Jan 14, 2013 9:28 am
Re: Lisensies
Dankie vir die terugvoer. Hoop al die printers se stories is nou uitgesort. 
-
Induna
- Jr. Member

- Posts: 91
- Joined: Fri May 29, 2015 4:56 am
Re: Lisensies
Ja nee, hoop ook die printers is reg. Ek gaan volgende week huis toe vir n maand en sal hoop om my nuwe geweer te kan beproef (indien die lisensie uitgereik is...) voor ek weer teruggaan werk toe.
Dankie vir die terugvoering manne!!
Jacques
Dankie vir die terugvoering manne!!
Jacques
Musgrave 30-06 Mod 83
Musgrave .308 RSA
Howa .204 Varminter
Norinco .22 LR
Taurus .38 Special
Glock 43 GEN 4
S&W M&P15 Sport II
Musgrave .308 RSA
Howa .204 Varminter
Norinco .22 LR
Taurus .38 Special
Glock 43 GEN 4
S&W M&P15 Sport II
- Wildjagter
- Sr. Member

- Posts: 264
- Joined: Mon Jan 14, 2013 9:28 am
Re: Lisensies
Oproep gekry van DFO dat ek my kaartjie kan kon optel. Dis dan net so rapsie oor 3 maande vir totale proses.
Ingegee 20 Maart
Goedgekeur 9 Jun
Kaartjie beskikbaar 23 Jun
Sterkte vir almal
Ingegee 20 Maart
Goedgekeur 9 Jun
Kaartjie beskikbaar 23 Jun
Sterkte vir almal
-
Friedland
- Full Member

- Posts: 197
- Joined: Tue Jun 23, 2015 11:53 am
Re: Lisensies
More Almal,
Ek moet aansoek doen vir my eerste lisensie en my ID is weg. (Het klaar aansoek gedoen vir nuwe ID, maar vat glo 6-8weke). Kan ek my vuurwapen lisensie indien met n copy van my ID en indien wel, moet dit gewaarmerk wees.
Baie dankie vir die raad.

- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Lisensies
Daar word net gevra vir n kopie, sover ek weet. As jy kan, vra maar n pel om die kopie te waarmerk.Friedland wrote:More Almal,
Ek moet aansoek doen vir my eerste lisensie en my ID is weg. (Het klaar aansoek gedoen vir nuwe ID, maar vat glo 6-8weke). Kan ek my vuurwapen lisensie indien met n copy van my ID en indien wel, moet dit gewaarmerk wees.
Baie dankie vir die raad.
Veiligheid eerste manne!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Lisensies
Julle manne in die stad is gelukkig. Ek het 6 Feb ingegee, toegestaan op 20 Mei en kaartjie was eers 26 Junie beskikbaar....Wildjagter wrote:Oproep gekry van DFO dat ek my kaartjie kan kon optel. Dis dan net so rapsie oor 3 maande vir totale proses.
Ingegee 20 Maart
Goedgekeur 9 Jun
Kaartjie beskikbaar 23 Jun
Sterkte vir almal
Aim small, miss small
-
Kingy
- Sr. Member

- Posts: 252
- Joined: Sun May 11, 2014 10:35 am
Re: Lisensies
Ek het nog elke keer net afrukke in gegee, nie een was gewaarmerk nie. Sterkte met dit!
-
Kingy
- Sr. Member

- Posts: 252
- Joined: Sun May 11, 2014 10:35 am
Re: Lisensies
Ek het my aansoek al 25 Mei ingegee, dit was die 15 Junie eers deur die DFO na die provinsiale kantore in die kaap geneem. Die volgende datum wat hulle aansoeke op vat CFR toe is blykbaar iewers die week of volgende week. So dis al meer as n maand en die aansoek is nog nie eers by CFR nie. Die groot trek is ongaltyd aan die gang.
-
Friedland
- Full Member

- Posts: 197
- Joined: Tue Jun 23, 2015 11:53 am
Re: Lisensies
Dankie manne
Ek sal probeer met die afskrif.
Ek sal probeer met die afskrif.
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 553
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: Lisensies
Hello manne.
Ek het 'n vraag vir jul, ek wil binnekort aansoek doen vir my eerste geweer lisensie (ek het nog nie my competency nie). Dit mag dalk wees dat ek 'n paar weke moet wag voor ek die geweer sal kan koop.
Sal jul sê dit is die moeitewerd om solank my competency aansoek in te handig en wanneer ek die geweer gekoop het my geweer lisensie aansoek in te dien. Of moet ek wag en beide dieselfde tyd in gee?

.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Lisensies
Party DFO's aanvaar beide op die selfde tyd en party nie. Ek sou solank aansoek doen vir die bevoegdheid en dan is dit klaar. Dit is nie gebonde aan 'n geweer se nommer of iets nie.stephan86 wrote:Hello manne.
Ek het 'n vraag vir jul, ek wil binnekort aansoek doen vir my eerste geweer lisensie (ek het nog nie my competency nie). Dit mag dalk wees dat ek 'n paar weke moet wag voor ek die geweer sal kan koop.
Sal jul sê dit is die moeitewerd om solank my competency aansoek in te handig en wanneer ek die geweer gekoop het my geweer lisensie aansoek in te dien. Of moet ek wag en beide dieselfde tyd in gee?
Aim small, miss small
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8013
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Lisensies
My aansoek is darem nou vanaf 29 Junie in vir goedkeuringArnold wrote: My lisensie aansoek vorder maar stadig. Het 11 Maart ingegee by Brackenfell, hy is 22 April by CFR ontvang. 12 Mei is hy na weskaap afdeling vir voorbereiding en hy sit nogsteeds daar, nognie eers in vir oorweging nie
Dit klink my die semi-autos vat 'n bietjie langer.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Lisensies
myne 1 Julie goedgekeur!
nou wag ek vir dasher, dan 30-06, dan nog 'n dasher, dans ek klaar, o ja, en 'n olifant geweer, dans is ek klaar
nou wag ek vir dasher, dan 30-06, dan nog 'n dasher, dans ek klaar, o ja, en 'n olifant geweer, dans is ek klaar
HOU HOM DAAI DIKTE