Lisensies

Post Reply
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Lisensies

Post by cassie_calvinia »

dit is die ou wet.
dit het verander, hoe presies, weet ek nie van nie.
hy het spesifiek gese, nuwe wapens ook.
ek het gevra.
maar, hy is ook nie die skerpste potlood nie.
pla my nie, solank my gewere by die huis slap, het ek nie veel te worry oor die ander dfo se intrepetasie nie
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8013
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Lisensies

Post by Arnold »

cassie_calvinia wrote:dit is die ou wet.
dit het verander, hoe presies, weet ek nie van nie.
hy het spesifiek gese, nuwe wapens ook.
ek het gevra.
maar, hy is ook nie die skerpste potlood nie.
pla my nie, solank my gewere by die huis slap, het ek nie veel te worry oor die ander dfo se intrepetasie nie
Dit sou nice wees maar ek kan nie sien dat hulle dit sal toelaat nie.
Kan jy dalk vir ons uitvind watse toestemmings dokument hulle jou gaan verskaf en op watse vorm mens moet aansoek doen hiervoor?
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5027
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Lisensies

Post by Frederik »

Good afternoon

kindly be informed that your card has been printed today .

You can go to your DFO After two weeks from today for collection.

Regards

Capt. Makapane

Na twee weke se epos en opvolg kry ek toe vandag die wonderlike antwoord.
Lisensie goedgekeur 26 Maart al, my seun kan nie wag nie.
Dankie Jaracal vir die hulp julle weet wie julle is.
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2334
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensies

Post by JAGTERSREG-JRM »

Frederik wrote:Good afternoon

kindly be informed that your card has been printed today .

You can go to your DFO After two weeks from today for collection.

Regards

Capt. Makapane

Na twee weke se epos en opvolg kry ek toe vandag die wonderlike antwoord.
Lisensie goedgekeur 26 Maart al, my seun kan nie wag nie.
Dankie Jaracal vir die hulp julle weet wie julle is.

Bly my maat daai is goeie nuus!!!
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
Tertius Steyn
Full Member
Full Member
Posts: 241
Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm

Re: Lisensies

Post by Tertius Steyn »

Jislaaik baie geluk! Jitte julle kry darm nog sms'e, ons moet maar wag tot die dfo mens laat weet. But well done! :)
Groete Tertius

Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________

From a place they can not see, Comes a sound they will not hear >:D
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Lisensies

Post by ruaanb »

Uiteindelik Frederik baie geluk!
Induna
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 91
Joined: Fri May 29, 2015 4:56 am

Re: Lisensies

Post by Induna »

Hi,

ek dink nie dis almal wat smse kry nie. Ek het my hernuwing gedoen asook aansoek gedoen vir nog n vuurwapen en het nie vir een van die twee smse ontvang nie.

Terloops, wat is die gemiddelde tyd wat mens nou wag vir n lisensie? (ek is toegewyde jag geregistreer)

Groete

Jacques
Musgrave 30-06 Mod 83
Musgrave .308 RSA
Howa .204 Varminter
Norinco .22 LR
Taurus .38 Special
Glock 43 GEN 4
S&W M&P15 Sport II
User avatar
Wildjagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 264
Joined: Mon Jan 14, 2013 9:28 am

Re: Lisensies

Post by Wildjagter »

Hallo Jacques

Het my aansoek ingegee op 20 Mar en hy is 9 Jun goedgekeur. Wag nog vir kaartjie maar hoop dis voor die 20ste Jun dan is 3 maande. Ook toegewyde jagter.

Sterkte
User avatar
Tertius Steyn
Full Member
Full Member
Posts: 241
Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm

Re: Lisensies

Post by Tertius Steyn »

Wildjagter wrote:Hallo Jacques

Het my aansoek ingegee op 20 Mar en hy is 9 Jun goedgekeur. Wag nog vir kaartjie maar hoop dis voor die 20ste Jun dan is 3 maande. Ook toegewyde jagter.

Sterkte
Hello Wildjagter, kaartjies gaan gelukig gou gou. So 3 weke dan behoort jy jou kaartjie te he. Kyk soos ek verstaan is daar 2 printers in die land. 1 in die kaap, en een daar bo in Pretoria. So as dit waar is sal jy vinnig jou kaartjie kry want dan hoef daai ouens nie met ons hier in die kaap se liksens kaartjie te werk nie wat hulle taak daar bo baie verlig :D
Groete Tertius

Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________

From a place they can not see, Comes a sound they will not hear >:D
User avatar
Tertius Steyn
Full Member
Full Member
Posts: 241
Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm

Re: Lisensies

Post by Tertius Steyn »

Langste wat ek gewag het vir n kaartjie was 2 weke, toe gaan haal ek my geweer
Groete Tertius

Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________

From a place they can not see, Comes a sound they will not hear >:D
Induna
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 91
Joined: Fri May 29, 2015 4:56 am

Re: Lisensies

Post by Induna »

dis goeie nuus dat die kaartjies in die kaap ook geprint kan word.. dan sal dit gouer gaan..

Ekt nou net CVR gebel en hul se die aansoek is nog "in processing"..

Jacques
Musgrave 30-06 Mod 83
Musgrave .308 RSA
Howa .204 Varminter
Norinco .22 LR
Taurus .38 Special
Glock 43 GEN 4
S&W M&P15 Sport II
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Lisensies

Post by ruaanb »

Tertius Steyn wrote:
Wildjagter wrote:Hallo Jacques

Het my aansoek ingegee op 20 Mar en hy is 9 Jun goedgekeur. Wag nog vir kaartjie maar hoop dis voor die 20ste Jun dan is 3 maande. Ook toegewyde jagter.

Sterkte
Hello Wildjagter, kaartjies gaan gelukig gou gou. So 3 weke dan behoort jy jou kaartjie te he. Kyk soos ek verstaan is daar 2 printers in die land. 1 in die kaap, en een daar bo in Pretoria. So as dit waar is sal jy vinnig jou kaartjie kry want dan hoef daai ouens nie met ons hier in die kaap se liksens kaartjie te werk nie wat hulle taak daar bo baie verlig :D
amper 5 weke gevat hier in die Kaap om my lisensie geprint te kry....ek het later die die print departement sommer self gebel so 3 keer 'n dag. Heel aan die einde is ek meegedeel dat die print van my kaartjie toegeken was aan 'n print queue waarvan die printer stukkend is..........dit verander en 2 dae later was hy in my hand.
User avatar
Wildjagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 264
Joined: Mon Jan 14, 2013 9:28 am

Re: Lisensies

Post by Wildjagter »

Dankie vir die terugvoer. Hoop al die printers se stories is nou uitgesort. :)
Induna
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 91
Joined: Fri May 29, 2015 4:56 am

Re: Lisensies

Post by Induna »

Ja nee, hoop ook die printers is reg. Ek gaan volgende week huis toe vir n maand en sal hoop om my nuwe geweer te kan beproef (indien die lisensie uitgereik is...) voor ek weer teruggaan werk toe.

Dankie vir die terugvoering manne!!

Jacques
Musgrave 30-06 Mod 83
Musgrave .308 RSA
Howa .204 Varminter
Norinco .22 LR
Taurus .38 Special
Glock 43 GEN 4
S&W M&P15 Sport II
User avatar
Wildjagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 264
Joined: Mon Jan 14, 2013 9:28 am

Re: Lisensies

Post by Wildjagter »

Oproep gekry van DFO dat ek my kaartjie kan kon optel. Dis dan net so rapsie oor 3 maande vir totale proses.
Ingegee 20 Maart
Goedgekeur 9 Jun
Kaartjie beskikbaar 23 Jun

Sterkte vir almal
Friedland
Full Member
Full Member
Posts: 197
Joined: Tue Jun 23, 2015 11:53 am

Re: Lisensies

Post by Friedland »

More Almal,

Ek moet aansoek doen vir my eerste lisensie en my ID is weg. (Het klaar aansoek gedoen vir nuwe ID, maar vat glo 6-8weke). Kan ek my vuurwapen lisensie indien met n copy van my ID en indien wel, moet dit gewaarmerk wees.

Baie dankie vir die raad.
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Lisensies

Post by BRNO (Pierre) »

Friedland wrote:More Almal,

Ek moet aansoek doen vir my eerste lisensie en my ID is weg. (Het klaar aansoek gedoen vir nuwe ID, maar vat glo 6-8weke). Kan ek my vuurwapen lisensie indien met n copy van my ID en indien wel, moet dit gewaarmerk wees.

Baie dankie vir die raad.
Daar word net gevra vir n kopie, sover ek weet. As jy kan, vra maar n pel om die kopie te waarmerk.
Veiligheid eerste manne!
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Lisensies

Post by Eugene »

Wildjagter wrote:Oproep gekry van DFO dat ek my kaartjie kan kon optel. Dis dan net so rapsie oor 3 maande vir totale proses.
Ingegee 20 Maart
Goedgekeur 9 Jun
Kaartjie beskikbaar 23 Jun

Sterkte vir almal
Julle manne in die stad is gelukkig. Ek het 6 Feb ingegee, toegestaan op 20 Mei en kaartjie was eers 26 Junie beskikbaar....
Aim small, miss small
Kingy
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 252
Joined: Sun May 11, 2014 10:35 am

Re: Lisensies

Post by Kingy »

Ek het nog elke keer net afrukke in gegee, nie een was gewaarmerk nie. Sterkte met dit!
Kingy
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 252
Joined: Sun May 11, 2014 10:35 am

Re: Lisensies

Post by Kingy »

Ek het my aansoek al 25 Mei ingegee, dit was die 15 Junie eers deur die DFO na die provinsiale kantore in die kaap geneem. Die volgende datum wat hulle aansoeke op vat CFR toe is blykbaar iewers die week of volgende week. So dis al meer as n maand en die aansoek is nog nie eers by CFR nie. Die groot trek is ongaltyd aan die gang.
Friedland
Full Member
Full Member
Posts: 197
Joined: Tue Jun 23, 2015 11:53 am

Re: Lisensies

Post by Friedland »

Dankie manne
Ek sal probeer met die afskrif.
User avatar
Stephan86
Hero Member
Hero Member
Posts: 553
Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am

Re: Lisensies

Post by Stephan86 »

Hello manne.

Ek het 'n vraag vir jul, ek wil binnekort aansoek doen vir my eerste geweer lisensie (ek het nog nie my competency nie). Dit mag dalk wees dat ek 'n paar weke moet wag voor ek die geweer sal kan koop.

Sal jul sê dit is die moeitewerd om solank my competency aansoek in te handig en wanneer ek die geweer gekoop het my geweer lisensie aansoek in te dien. Of moet ek wag en beide dieselfde tyd in gee?
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Lisensies

Post by Eugene »

stephan86 wrote:Hello manne.

Ek het 'n vraag vir jul, ek wil binnekort aansoek doen vir my eerste geweer lisensie (ek het nog nie my competency nie). Dit mag dalk wees dat ek 'n paar weke moet wag voor ek die geweer sal kan koop.

Sal jul sê dit is die moeitewerd om solank my competency aansoek in te handig en wanneer ek die geweer gekoop het my geweer lisensie aansoek in te dien. Of moet ek wag en beide dieselfde tyd in gee?
Party DFO's aanvaar beide op die selfde tyd en party nie. Ek sou solank aansoek doen vir die bevoegdheid en dan is dit klaar. Dit is nie gebonde aan 'n geweer se nommer of iets nie.
Aim small, miss small
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8013
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Lisensies

Post by Arnold »

Arnold wrote: My lisensie aansoek vorder maar stadig. Het 11 Maart ingegee by Brackenfell, hy is 22 April by CFR ontvang. 12 Mei is hy na weskaap afdeling vir voorbereiding en hy sit nogsteeds daar, nognie eers in vir oorweging nie :(
Dit klink my die semi-autos vat 'n bietjie langer.
My aansoek is darem nou vanaf 29 Junie in vir goedkeuring
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Lisensies

Post by cassie_calvinia »

myne 1 Julie goedgekeur!
nou wag ek vir dasher, dan 30-06, dan nog 'n dasher, dans ek klaar, o ja, en 'n olifant geweer, dans is ek klaar
HOU HOM DAAI DIKTE
Post Reply