Ek gaan vlg week (29 Junie) Steynsburg (Noordoos-Kaap) se koers om springbokke, blesbokke, koedoes en ribbokke te jag. Hoop die weer speel saam, aangesien die wind in daardie streek kwaai kan pla in die wintermaande. So 'n ribbok of wat in die rante en 'n koedoe sal natuurlik 'n bonus wees.
Wie van julle weet hoe die veld se gehalte op die oomblik daar is en is die wild in goeie kondisie?
Hoor graag van die manne wat onlangs in daardie streek gaan jag het.
Wie het onlangs in Steynsburg se omgewing gejag?
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Wie het onlangs in Steynsburg se omgewing gejag?
Sover ek weet is hulle koedoe seisoen die jaar heeltemal toe.
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1996
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Wie het onlangs in Steynsburg se omgewing gejag?
Win270 ek kom van daai wereld af en jag elke jaar daar. Meer spesifiek Burgersdorp.
Ek weet van die dele lyk baie goed en het meer reen as ander manne gehad. Ons gaan ook jag van die 1ste af. Die weer lyk heel goed vir die paar dae na die koue front van die naweek. Vat maar ganog warm (en droee) klere saam en iets wat kan skiet in die wind.
Burgersdorp en Steynburg val onder dieselfde area wat jag aanbetref.
Kudu: 1 Junie - 31 July. 1/persoon/dag (geen jag sonder permit)
Rooiribbok: 1 Junie - 31 July. 1/persoon/dag
Blesbok & Springbok se seisoen is 1 Januarie - 31 Desember as ek reg is. No limit op hoeveelhede.
Hierdie is alles 2014 se inligting. Jy kan net seker maak of iets intussen nie verander het nie!
Met n vleisie...
Ek weet van die dele lyk baie goed en het meer reen as ander manne gehad. Ons gaan ook jag van die 1ste af. Die weer lyk heel goed vir die paar dae na die koue front van die naweek. Vat maar ganog warm (en droee) klere saam en iets wat kan skiet in die wind.
Burgersdorp en Steynburg val onder dieselfde area wat jag aanbetref.
Kudu: 1 Junie - 31 July. 1/persoon/dag (geen jag sonder permit)
Rooiribbok: 1 Junie - 31 July. 1/persoon/dag
Blesbok & Springbok se seisoen is 1 Januarie - 31 Desember as ek reg is. No limit op hoeveelhede.
Hierdie is alles 2014 se inligting. Jy kan net seker maak of iets intussen nie verander het nie!
Met n vleisie...
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1996
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Wie het onlangs in Steynsburg se omgewing gejag?
Koedoebulle mag slegs in Julie geskiet word!Mellies270 wrote:Win270 ek kom van daai wereld af en jag elke jaar daar. Meer spesifiek Burgersdorp.
Ek weet van die dele lyk baie goed en het meer reen as ander manne gehad. Ons gaan ook jag van die 1ste af. Die weer lyk heel goed vir die paar dae na die koue front van die naweek. Vat maar ganog warm (en droee) klere saam en iets wat kan skiet in die wind.
Burgersdorp en Steynburg val onder dieselfde area wat jag aanbetref.
Kudu: 1 Junie - 31 July. 1/persoon/dag (geen jag sonder permit)
Rooiribbok: 1 Junie - 31 July. 1/persoon/dag
Blesbok & Springbok se seisoen is 1 Januarie - 31 Desember as ek reg is. No limit op hoeveelhede.
Hierdie is alles 2014 se inligting. Jy kan net seker maak of iets intussen nie verander het nie!
Met n vleisie...
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Wie het onlangs in Steynsburg se omgewing gejag?
Dankie, manne. Ek het die feite ook soos Mellies270 aangedui het.
Ek verwag 'n koue week!
Ek verwag 'n koue week!
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Wie het onlangs in Steynsburg se omgewing gejag?
Nee. Ek het gou die jag proklamasie gaan kyk. Die jag van koedoes in Steynsburg is toe die jaar. Die jag daarvan sonder n spesiale permit sal dus onwettig wees.
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Wie het onlangs in Steynsburg se omgewing gejag?
Lyk my ek het sleg gekommunikeer hierbo... Jy is korrek, Gromit. Ek het reeds my permit gekry.Gromit wrote:Nee. Ek het gou die jag proklamasie gaan kyk. Die jag van koedoes in Steynsburg is toe die jaar. Die jag daarvan sonder n spesiale permit sal dus onwettig wees.
Nou lyk dit my die erge koue en slegte weer is dalk volgende week ons voorland daar.
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Wie het onlangs in Steynsburg se omgewing gejag?
By Tim de Jong?