Hallo,
Ek wil weet hoelank kan biltong in 'n koelkamer wees na dit gespice en asyn op gegooi is.
Dankie
Hoe lank?
- Rooster1089
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Thu Feb 14, 2013 1:57 pm
Hoe lank?
.270 Howa
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Hoe lank?
Ek laat le gewoonlik vir +-24 uur en hang dan op.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4790
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Hoe lank?
Ek sou niks meer as 24 uur doen nie. As jou pekel dalk lig is kan jy langer maar jy wil nie Bokkoms maak nie!
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1869
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Hoe lank?
As ek vanaand pekel hang ek more aand op. Ek vermoed jy kan dalk 'n verassing kry as dit langer le. Nie seker nie. Sal self wil hoor van die boffins.
Maak 'n verskil
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Hoe lank?
langer as 24h en dit is te sout etc
- 30-0Kwes
- Full Member

- Posts: 133
- Joined: Wed Nov 21, 2012 10:06 am
Re: Hoe lank?
Ek laat dit net oor nag le, of so by 12 ure. Werk mooi vir my
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Hoe lank?
Maar jy kan dit in die pekel vries solank jy wil. Dit raak nie meer sout nie.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Hoe lank?
Ja, hierdie wenk is goed om van te weet. As jy te veel nat biltong het wat jy eerder op 'n heelwat latere stadium wil benut, vries die gepekelde biltong en hang dan oor paar maande eers op om te droog voordat jy dit gebruik.Pappabeer wrote:Maar jy kan dit in die pekel vries solank jy wil. Dit raak nie meer sout nie.
As jy dadelik wil gebruik, stem ek saam dat die gepekelde biltong nie langer as 24 uur moet lê voordat dit gehang moet word nie. Selfs 12 ure kan dikwels voldoende wees.
