Beste Wouter.... (Ladingsversoeke, nie Opsit-Kers!)
-
Stephan
- Jr. Member

- Posts: 56
- Joined: Thu Jul 16, 2009 3:43 pm
Re: Beste Wouter.... (Ladingsversoeke, nie Opsit-Kers!)
More Wouter
Daardie ser. nr op hornady 150gr is #3033.
Groete

- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4598
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Beste Wouter.... (Ladingsversoeke, nie Opsit-Kers!)
dankie
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Beste Wouter.... (Ladingsversoeke, nie Opsit-Kers!)
Dit is nou fireforming loads?Wouter Roets wrote: Arnold
Ek het vanmiddag met die 243 Ackley begin werk en dit lyk vir my jy kan maar jou ladings uitwerk met QL op die gevuurvormde dopkapasiteit. Sal jou op hoogte hou hoe verder ek kom.
Groete
Wout
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Beste Wouter.... (Ladingsversoeke, nie Opsit-Kers!)
Arnold
Yep
James
Plesier
Stephan
Winchester 48gr 2876ft/sek
Sako 47,4gr 2866ft/sek
PMP 46.9gr 2860ft/sek
Groete
Wout
Yep
James
Plesier
Stephan
Winchester 48gr 2876ft/sek
Sako 47,4gr 2866ft/sek
PMP 46.9gr 2860ft/sek
Groete
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Beste Wouter.... (Ladingsversoeke, nie Opsit-Kers!)
Wouter, ek wil net dood seker maak oor die storie.
Ek moet volgens QL my AI dop tot op 103% vol maak ... so die dryfmiddel gaan nie in my gewone dop pas nie. As ek egter 'n stadiger node kies volgens die AI dop moet ek die gewone dop steeds tot 102% vol maak.
Dus my fireforming lading gaan skiet teen 2850 fps en my regte lading met geformde doppe gaan skiet teen so 3050 fps ... albei dan hopelik akkuraat.
Ek moet volgens QL my AI dop tot op 103% vol maak ... so die dryfmiddel gaan nie in my gewone dop pas nie. As ek egter 'n stadiger node kies volgens die AI dop moet ek die gewone dop steeds tot 102% vol maak.
Dus my fireforming lading gaan skiet teen 2850 fps en my regte lading met geformde doppe gaan skiet teen so 3050 fps ... albei dan hopelik akkuraat.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Beste Wouter.... (Ladingsversoeke, nie Opsit-Kers!)
Arnold
Net so! Gee bietjie daai lading wat jy uitgewerk het vir my dat ek daarna loer.
Groete
Wout
Net so! Gee bietjie daai lading wat jy uitgewerk het vir my dat ek daarna loer.
Groete
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Beste Wouter.... (Ladingsversoeke, nie Opsit-Kers!)
Wouter, op die stadium weet ek nie presies wat die loop lengte of TPL gaan wees nie.
Om veilig te speel het ek 28" (die loop moet nog korter gesny en gekroon word soos per die vervaardiger se spesifikasie) gebruik vir die loop lengte en 70mm (as ek reg onthou het dit 70,47mm gemeet tot teen die lands) vir die TPL.
Dit is nou vir die 260 Rem AI met 57gr dop kapasiteit en as ek S365 gebruik met 'n 130gr Berger VLD
Om veilig te speel het ek 28" (die loop moet nog korter gesny en gekroon word soos per die vervaardiger se spesifikasie) gebruik vir die loop lengte en 70mm (as ek reg onthou het dit 70,47mm gemeet tot teen die lands) vir die TPL.
Dit is nou vir die 260 Rem AI met 57gr dop kapasiteit en as ek S365 gebruik met 'n 130gr Berger VLD
-
Stephan
- Jr. Member

- Posts: 56
- Joined: Thu Jul 16, 2009 3:43 pm
Re: Beste Wouter.... (Ladingsversoeke, nie Opsit-Kers!)
Dankie Wouter
Wil Net seker maak.Is dit met S335 kruit? Klink vir my baie? Het al 44.6g getoets en toe was spoed 2900v/s.

Last edited by Stephan on Tue Feb 08, 2011 3:31 pm, edited 1 time in total.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Beste Wouter.... (Ladingsversoeke, nie Opsit-Kers!)
Stephan
Ja dit is wat die program se en ja dit is baie naby aan maksimum met die gegewens wat QL tot hul beskikking het van S335. Die geheim is net om daai spoed te slaan wat ek jou gegge het. As dit minder verg dan is die spoed nog steeds geldig. Kom net so naby as jy kan met jou gemiddelde spoed daaraan. Soos jy kan sien met die verskillende dopkappasiteite is die spoed nogsteeds betreklik naby aan mekaar.
Groete
Wouter
Ja dit is wat die program se en ja dit is baie naby aan maksimum met die gegewens wat QL tot hul beskikking het van S335. Die geheim is net om daai spoed te slaan wat ek jou gegge het. As dit minder verg dan is die spoed nog steeds geldig. Kom net so naby as jy kan met jou gemiddelde spoed daaraan. Soos jy kan sien met die verskillende dopkappasiteite is die spoed nogsteeds betreklik naby aan mekaar.
Groete
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Stephan
- Jr. Member

- Posts: 56
- Joined: Thu Jul 16, 2009 3:43 pm
Re: Beste Wouter.... (Ladingsversoeke, nie Opsit-Kers!)
Baie dankie wardeer al jou moeite, gaan so maak.
Groete
Groete
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Beste Wouter.... (Ladingsversoeke, nie Opsit-Kers!)
Wout,
Het bietjie V-maxe gekry.
55gr V-max
No: 22271
26 duim Musgrave 1:14 twist
Winchester dop 44gr water
TPL teen landings 65,3
Gebruik vir ongediertes en oes.
Maak mooi!
Hein
Het bietjie V-maxe gekry.
55gr V-max
No: 22271
26 duim Musgrave 1:14 twist
Winchester dop 44gr water
TPL teen landings 65,3
Gebruik vir ongediertes en oes.
Maak mooi!
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Beste Wouter.... (Ladingsversoeke, nie Opsit-Kers!)
Hein
Wat se kaliber is dit nou weer? Ek neem aan 243 Win?
Wout
Wat se kaliber is dit nou weer? Ek neem aan 243 Win?
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Beste Wouter.... (Ladingsversoeke, nie Opsit-Kers!)
Sorry man,
22-250 rem standaard
CCI 200 primers.
Maak mooi!
22-250 rem standaard
CCI 200 primers.
Maak mooi!
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Beste Wouter.... (Ladingsversoeke, nie Opsit-Kers!)
Hein
Ek weet nie wat se lengte patroon jou magesyn kan vat nie maar ek het gewerk op n TPL van 63,4mm
Probeer S355 35,7gr vir n spoed van 3545ft/sek en die druk sal so 48618psi wat laag is. Ongelukkig is die volgend node net buite sy bereik.
Groetnis
Wout
Ek weet nie wat se lengte patroon jou magesyn kan vat nie maar ek het gewerk op n TPL van 63,4mm
Probeer S355 35,7gr vir n spoed van 3545ft/sek en die druk sal so 48618psi wat laag is. Ongelukkig is die volgend node net buite sy bereik.
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Beste Wouter.... (Ladingsversoeke, nie Opsit-Kers!)
Wouter,
Dis n enkelskoot rsa. Ek sit hulle .5 van die lands af.
Kyk bietjie 55gr blitzkings ook.
Kode 1455
TPL teen lands 65.2
Maak mooi!
Hein
Dis n enkelskoot rsa. Ek sit hulle .5 van die lands af.
Kyk bietjie 55gr blitzkings ook.
Kode 1455
TPL teen lands 65.2
Maak mooi!
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Beste Wouter.... (Ladingsversoeke, nie Opsit-Kers!)
Hein KSV
Het jy 'n lang throat op die 22-250? Lyk dan so ek die tpl beloer. Hoeveel van die koe?l(55Vmax) is in die nek?

Mooiloop en Geseende Kersfees!
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Beste Wouter.... (Ladingsversoeke, nie Opsit-Kers!)
Taffie,
Jong die throat is baie lank. Die V-maxe en Blitzkings lyk soos 77gr in my doppe.
Groete
Hein
Jong die throat is baie lank. Die V-maxe en Blitzkings lyk soos 77gr in my doppe.
Groete
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Beste Wouter.... (Ladingsversoeke, nie Opsit-Kers!)
Hein
Ek het juis daardie vorige lading uitgewerk dat jy darm n kaliber van die koeel in die nek kan inkry. Moet ek hulle uitwerk dat jy n 0.5mm jump het? Daar gaan darm bitter min van hierdie koeels in die nek wees!
Groete
Wout
Ek het juis daardie vorige lading uitgewerk dat jy darm n kaliber van die koeel in die nek kan inkry. Moet ek hulle uitwerk dat jy n 0.5mm jump het? Daar gaan darm bitter min van hierdie koeels in die nek wees!
Groete
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Beste Wouter.... (Ladingsversoeke, nie Opsit-Kers!)
Wouter,
Dink ek moet jou maar n lui gee.
Maak mooi!
Dink ek moet jou maar n lui gee.
Maak mooi!
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Beste Wouter.... (Ladingsversoeke, nie Opsit-Kers!)
Hein
55gr Blitz Kings S355 36,1gr vir n spoed van 3551ft/sek Tpl 64.7mm
55gr V Max S355 35.9gr vir n spoed van 3546ft/sek Tpl 64.5mm
Groete
Wout
55gr Blitz Kings S355 36,1gr vir n spoed van 3551ft/sek Tpl 64.7mm
55gr V Max S355 35.9gr vir n spoed van 3546ft/sek Tpl 64.5mm
Groete
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Beste Wouter.... (Ladingsversoeke, nie Opsit-Kers!)
Arnold
Ek het gister so bietjie gespeel met die 243 Ack en gewone doppe met die firevorming proses. Moenie werk op die gefirevormde dopvolume nie. As ek kyk so na die date(spoed lesings) is dit beter om die huidige dopvolume en die gefirevormde volume deur mekaar te deel en dit te gebruik vir jou somme. Maw bymekaar te tel en deur twee te deel. Dit blyk die akkuraadste te wees vir die berekeninge. Ek weet nie of dit vir al die kalibers sal geld nie maar ek dink dit sal nie te ver van die kol af wees nie. Die ander metode is om net een patroon te laai en deur te jaag vir die spoedlesing en dan op QL met die dopvolume te speel totdat hy daai spoed gee en dan dit te gebruik vir die res van jou berekeninge.

Interessant, ek sal bietjie kyk as ek eendag my Ackley het. Dankie vir die terugvoer Wouter.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Beste Wouter.... (Ladingsversoeke, nie Opsit-Kers!)
Hier is wat ek toe van Chris ontvang het aangaande die saak.
Arnold:
I use the fireformed (AI) case volume in QL. The pressure to expand the case is only about 6000 PSI or so, and does not affect the peak pressure much. Glad that OBT has been working out for you. I seem to get a lot of hits from South Africa on the website.
Cheers,
Chris
Hierdie sluit dan aan by wat jy (Wouter) my eendag op die foon ges? het en dit is dat jy sommer jou Ackley lading in die standaard dop laai.
Arnold:
I use the fireformed (AI) case volume in QL. The pressure to expand the case is only about 6000 PSI or so, and does not affect the peak pressure much. Glad that OBT has been working out for you. I seem to get a lot of hits from South Africa on the website.
Cheers,
Chris
Hierdie sluit dan aan by wat jy (Wouter) my eendag op die foon ges? het en dit is dat jy sommer jou Ackley lading in die standaard dop laai.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Beste Wouter.... (Ladingsversoeke, nie Opsit-Kers!)
Dankie Arnold
Lyk maar of elke kaliber maar anders reageer. Om die eerste skoot wat jy skiet maar net aan te pas op jou dopkapasiteit totdat hy vir jou daai spoed gee en dan op daai kapasiteit te werk is maar die beste metode vir my. Meskien die veiligste ook.
Groetnis
Wout
Lyk maar of elke kaliber maar anders reageer. Om die eerste skoot wat jy skiet maar net aan te pas op jou dopkapasiteit totdat hy vir jou daai spoed gee en dan op daai kapasiteit te werk is maar die beste metode vir my. Meskien die veiligste ook.
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Beste Wouter.... (Ladingsversoeke, nie Opsit-Kers!)
Beste Wouter....
139gn Hornady Interlock asook 139gn Hornady GMX
S365 poeier
Twist 1-10
Looplengte = 565mm
CCI 200 primer
H2O = selfde as altyd
Thanks mater
(PS - dai interbonds goi snyers!!)

Last edited by Stefan764 on Mon Feb 28, 2011 6:35 pm, edited 1 time in total.
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus