Wat doen jy, as jy 'n 308 en 'n 300 Win Mag het?

Post Reply
Umshwati Boy
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 342
Joined: Wed Feb 29, 2012 10:06 am

Wat doen jy, as jy 'n 308 en 'n 300 Win Mag het?

Post by Umshwati Boy »

Jy koop 'n 30-06 ;)

Ek kan 'n Ruger No.1 kry teen 'n goeie prys. Nou ek het nie 'n 30-06 nodig nie, en eintlik hou ek nie van hulle. Te veel lawaai teen 'n 308, en 'n wannabee teen 'n 300 :P

Die Ruger No.1 is wat my trek, en aangesien die prys goed is, teenoor 'n nuwe een, is ek amper gedwing om die geweer te koop. As dit 'n 7x57 or 9,3 sou gewees het, sal die Papiere al by die DFO gewees het. Ek probeer om dit te Rationalize vir myself, maar kan net nie 'n goeie gebruik vir 'n 30-06 vind nie.

Wat sal julle doen?

Kan maar seker die geld spaar en op 'n Eland Jag gaan :-\
"A peculiar virtue in wildlife ethics is that the hunter ordinarily has no gallery to applaud or disapprove of his conduct. Whatever his acts, they are dictated by his own conscience, rather than by a mob of onlookers. It is difficult to exaggerate the importance of this fact."
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Wat doen jy, as jy 'n 308 en 'n 300 Win Mag het?

Post by Hugo »

"Wat doen jy, as jy 'n 308 en 'n 300 Win Mag het?"

Jyt hulle gekoop, so skiet maar nou met hulle.
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Wat doen jy, as jy 'n 308 en 'n 300 Win Mag het?

Post by joe rocket »

Koop die geweer net vir die aksie as dit n bargain is. Jy kan later iets laat bou.
GROETE

__________________________

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
Forester
Hero Member
Hero Member
Posts: 580
Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am

Re: Wat doen jy, as jy 'n 308 en 'n 300 Win Mag het?

Post by Forester »

Jy koop 'n 243 en bêre die ander gewere in die kluis weg...
Wynand

470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
User avatar
Parafien
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 67
Joined: Mon Oct 29, 2012 3:07 pm

Re: Wat doen jy, as jy 'n 308 en 'n 300 Win Mag het?

Post by Parafien »

As ek jou kan raad gee sal ek die geweer koop. Dis iets wat jy altyd weer kan verkoop of iets bou soos Joe sê. So Lekker soos eland jag is, as dit klaar is, is dit klaar, maar jou roer sal volgende jaar nog in die kluis wees. Dan moet ek jou ook ner waarsku om my raad met bietjie sout te vat. Ek is verslaaf aan gewere koop en kan nie 'n bargain los nie ><) Sterkte met jou besluit!
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Wat doen jy, as jy 'n 308 en 'n 300 Win Mag het?

Post by PWV »

Hugo wrote:"Wat doen jy, as jy 'n 308 en 'n 300 Win Mag het?"

Jyt hulle gekoop, so skiet maar nou met hulle.
Verkoop die 300 Win Mag.
User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1988
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am

Re: Wat doen jy, as jy 'n 308 en 'n 300 Win Mag het?

Post by Smitstertjies »

Koop die 30-06 en verkoop die 300 win en die 308. Dan het jy genoeg geld om n lekker 9.3 of selfs groter soos n 416 of 404 te koop of te bou.

Dis wat ek sou doen.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Wat doen jy, as jy 'n 308 en 'n 300 Win Mag het?

Post by alecjohnson »

PWV wrote:
Hugo wrote:"Wat doen jy, as jy 'n 308 en 'n 300 Win Mag het?"

Jyt hulle gekoop, so skiet maar nou met hulle.
Verkoop die 300 Win Mag.
En koop 'n 375H&H!
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Wat doen jy, as jy 'n 308 en 'n 300 Win Mag het?

Post by joe rocket »

Ek het nou net gehoor n ruger se aksie is nie wat wonders nie. Moet maar eerder dan nie koop nie.
GROETE

__________________________

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13646
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Wat doen jy, as jy 'n 308 en 'n 300 Win Mag het?

Post by Capt. Yoda »

joe rocket wrote:Ek het nou net gehoor n ruger se aksie is nie wat wonders nie. Moet maar eerder dan nie koop nie.
Jy sal maak dat wouter hom nat maak.

Verkoop die 300 gee die 308 vir n kind wat net so wil put put en koop die 30.06.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Wat doen jy, as jy 'n 308 en 'n 300 Win Mag het?

Post by tripodmvr »

Ek het soos jy ook 'n kans gekry om 'n Ruger No. 1A te koop. Wou eintlik 'n 223 gehad het, maar het toe 'n 30-06 gekoop. Is die' lekkerste bosgeweer uit. Die kort aksie (super sterk) maak dat die geweer met 22 duim loop soos 'n windbuks lyk. Hy dra maklik in die bos, maar is genoeg om eland plat te maak. Ek het 'n 2-7x32 Lynx op myne en is ideaal vir bosjag. Hy is ook akkuraat genoeg met verskeie gewigte koeëls. As ek kans kry om nog 'n enkelskoot aksie van Ruger te koop sal ek dit baie sterk oorweeg.

Ruger No. 1A.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Wat doen jy, as jy 'n 308 en 'n 300 Win Mag het?

Post by DWB »

Bou daai 9.3x74R wat jy nog altyd soek op hom ;D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Wat doen jy, as jy 'n 308 en 'n 300 Win Mag het?

Post by joe rocket »

En hier na raad maak ek my naam lekker gat. Kry n oproep en word vertel hoe kan jy vir die man sê hy moet n ruger koop dit is maklik die nie so lekker aksie nie. Nou ja ek sê nou niks meer nie.
GROETE

__________________________

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Wat doen jy, as jy 'n 308 en 'n 300 Win Mag het?

Post by Apie »

Daai Ruger is gemors!

Gee die verkoper se nommer vir my!
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Wat doen jy, as jy 'n 308 en 'n 300 Win Mag het?

Post by Gawie(13mm) »

joe rocket wrote:En hier na raad maak ek my naam lekker gat. Kry n oproep en word vertel hoe kan jy vir die man sê hy moet n ruger koop dit is maklik die nie so lekker aksie nie. Nou ja ek sê nou niks meer nie.
Sal jou leer om op hoorsê te gaan. >:D

Ek is die skuldige wat vir Joe in die sloot in gehelp het. ;)

Sy aanvanklike raad was glad nie sleg nie, maar 'n bietjie meer huiswerk sou hom uit die sloot gehou het.
Jason, ek skuld jou een maat.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Wat doen jy, as jy 'n 308 en 'n 300 Win Mag het?

Post by joe rocket »

Nou ja dit is hoekom die forum hier is n mens leer mos uit jou foute. Dankie gawie jy gee altyd goeie raad.
GROETE

__________________________

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Baasvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm

Re: Wat doen jy, as jy 'n 308 en 'n 300 Win Mag het?

Post by Baasvark »

Kry vir jou 'n 22-250!
300 - vlaktes
.308 - bos
22-250 - net vir die lekker!
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna) :laugh:
9mm CZ 75B
User avatar
Boersonderroer
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 346
Joined: Fri Nov 14, 2014 7:01 pm

Re: Wat doen jy, as jy 'n 308 en 'n 300 Win Mag het?

Post by Boersonderroer »

Gee die 300 vir my en verkoop die 308.
7x64 Brenneke CZ 550 Lux
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
Umshwati Boy
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 342
Joined: Wed Feb 29, 2012 10:06 am

Re: Wat doen jy, as jy 'n 308 en 'n 300 Win Mag het?

Post by Umshwati Boy »

DWB wrote:Bou daai 9.3x74R wat jy nog altyd soek op hom ;D
Dink dit is tyd om 'n draai by die Badenhorst's te maak ;)