KD

Items for "Pay forward"/ Items om later te betaal...
Silent Hunting
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm

Re: KD

Post by Silent Hunting »

Leon Crous wrote:Agge nee man Henk!
Jy moet darem die res van ons "werkende" :): manne ook 'n kans gee.
Dalk een aand so enetjie opsit. ;)
Laat weet my asb net voor die tyd, anders gaan ek nou elke aand met my laptoppie bad,eet,tv kyk en slaap. ???
Great gebaar, maar ek moet sê dis eintlik onnodig want jou KD's verkoop in elk geval soos soet koek agv gehalte,prys,ens,ens.
Groete,
Leon.

Leon,

Ek het so 2 of 3 lyne gelees op daai "Pay it Forward" topic. Toe besluit ek maar om die luim bietjie te lig...

Sal beslis weer so iets doen.

Groete,

Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
Sarel
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 349
Joined: Fri Jun 08, 2012 1:38 pm

Re: KD

Post by Sarel »

Jy het my dag,week,maand gemaak!! ;D
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: KD

Post by Jake1 »

Henk, dit is met goeie diens wat jy so baie aanhangers hier op die forum het, en glo my ek sien almal hier ek inkluis beveel jou aan as dit kom by knaldempers, ek sien op ander oorde bemark jaracal lede jou ook baie goed. Met n oop kan mens ontvang ook, mooi gebaar.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
User avatar
Smous v.d. Vyver
Hero Member
Hero Member
Posts: 662
Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am

Re: KD

Post by Smous v.d. Vyver »

Geno kan ek miskien dien as die instansie?
bishop3006
Full Member
Full Member
Posts: 135
Joined: Mon Mar 14, 2011 12:09 pm

Re: KD

Post by bishop3006 »

Great gebaar! Net jammer die timing suck! >:D
User avatar
Musgrave
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 253
Joined: Tue Mar 01, 2011 12:28 pm

Re: KD

Post by Musgrave »

Silent Hunting wrote:Greyghost, Musgrave en Ludwig: Sal vir julle 3 gee teen 50% as julle belangstel.
Ek was half verleë, maar kon nie hierdie aanbod van die hand wys nie. Dit het toe sommer ook op `n manier as my "Huntex special" getel, want Henk was gedurende die Huntex-naweek in Pretoria en het my kd saamgebring.

Ek gaan dit op my .25-06 laat sit sodra ek weer kan skiet ná my skoueroperasie.

Weereens dankie, Henk.
.22 - Brno Mod 2
.25-06 - Ruger M77 MKII VT
.30-06 - Musgrave Mod 80
.303 - Lee Enfield No.4 MK II
.375 H&H - CZ 550
12 Br - Investarm Model 200LM O/U
12 Br - Browning BPS pompaksie
9mmP - Glock 17
.38 Spl - Ruger Police Service Six
Post Reply