Herlaai data 25-06 Remington
-
300Winmag
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Julle gee darem nuwe betekenis aan die woord "vinnig"!!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Hallo Thoei
Probeer met die 110gr Accubond S365 52.6gr vir n spoed van 3223ft/sek en TPL van 82mm.
Met 115gr Nosler ballistic kan jy 52.6gr en TPL van 82mm gebruik vir n spoed van 3190 ft/sek. Onhou om net aan te hou byvoeg of wegvat om daai spoed te kry en hy behoort mooi te werk.
Groete
Wout

Last edited by Wouter Roets on Sun Jan 30, 2011 9:41 am, edited 1 time in total.
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Thoei
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Baie dankie Wouter,ek wardeer.
Wat is die max lading wat ek mag insit?
Groette Thoei
Wat is die max lading wat ek mag insit?
Groette Thoei
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Thoei
Gaan kyk weer na die lading wat ek jou gegee het, ek het dit verander!
Ek weet nie wat het daar gebeur nie, seker maar die griep van die afgelope week en die klomp pille wat my vrou my ingejaag het!
Weereens jammer daaroor!
S365 53.2gr is die maksimum met 115gr Nosler Bal en 53.9gr is die maksimum met die 110gr Nosler Accubond.
Onthou die 25-06 se maksimum druk is op 65267psi wat hoog is en ek persoonlik hou meer van die 62500psi perk. Altwee die ladings wat ek vir jou gegee het voldoen daaraan. Die dopkapasiteit wat ek op gewerk het is 65.8gr en indien joune kleiner is verminder daai ladings. Die spoed wat ek deurgegee het is nog steeds jou teiken en jy behoort goeie groepering daar te kry.
Groete
Wout
Gaan kyk weer na die lading wat ek jou gegee het, ek het dit verander!
Ek weet nie wat het daar gebeur nie, seker maar die griep van die afgelope week en die klomp pille wat my vrou my ingejaag het!
Weereens jammer daaroor!
S365 53.2gr is die maksimum met 115gr Nosler Bal en 53.9gr is die maksimum met die 110gr Nosler Accubond.
Onthou die 25-06 se maksimum druk is op 65267psi wat hoog is en ek persoonlik hou meer van die 62500psi perk. Altwee die ladings wat ek vir jou gegee het voldoen daaraan. Die dopkapasiteit wat ek op gewerk het is 65.8gr en indien joune kleiner is verminder daai ladings. Die spoed wat ek deurgegee het is nog steeds jou teiken en jy behoort goeie groepering daar te kry.
Groete
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Thoei
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Hi dankie,ek gebruik Remington chrome doppe en weet nie wat die kapasiteit is nie.
Groette Thoei
Groette Thoei
-
Thoei
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Hi Wout ek het so paar ladings gaan probeer,het n goeie groep gekry met 365 52gr.Een van die slag doppe het uit gekom met 52,6gr.Verder is ek happy.
Groette Thoei
Groette Thoei
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Herlaai data 25-06 Remington
OPPAS!! maatThoei wrote: ....Een van die slag doppe het uit gekom met 52,6gr....
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Thoei
Lyk maar of Remington oor die algemeen aan die klein kant binne is en die wat gechrome is nog erger. Wat was jou spoed? As 0.6gr meer jou primer uitblaas sal ek defnetief afkom met daai lading! Dit is te naby aan gevaarlike druk. Meet bietjie jou dopkapasiteit en kom terug na my toe. As jou dopkapasiteit aansienlik kleiner is as die norm en jy sit met n warmer batch S365 speel onsmet vuur. Laat ons die regte lading uitwerk vir jou.
Groete
Wout
Lyk maar of Remington oor die algemeen aan die klein kant binne is en die wat gechrome is nog erger. Wat was jou spoed? As 0.6gr meer jou primer uitblaas sal ek defnetief afkom met daai lading! Dit is te naby aan gevaarlike druk. Meet bietjie jou dopkapasiteit en kom terug na my toe. As jou dopkapasiteit aansienlik kleiner is as die norm en jy sit met n warmer batch S365 speel onsmet vuur. Laat ons die regte lading uitwerk vir jou.
Groete
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Aa sien jy Thoei QL gee hom aan as 65.8gr! Ek gaan nou ophou om informasie te gee as ek nie al die gegewens het nie! Ek sien ek gaan my oorblywende dae in die hof staan en baklei teen ouens met een oog en hand! Thoei trek daai oorblywende koeels onmiddelik en kom ons begin oor met jou lading! Wat was die spoed so by the way?
Met n dopkapasiteit van 58gr kan jy met die 115 Nosler Balistic Tip 47.7g S365 met TPL van 82mm vir n spoed van 3114ft/sek en vir die 110gr Nosler Accubond ook n lading van 47.7gr vir n spoed van 3145ft/sek. Snaaks weereens die twee met dieselfde lading!
Hoop jy kom reg met bogenoemde!
Groete
Wout
Met n dopkapasiteit van 58gr kan jy met die 115 Nosler Balistic Tip 47.7g S365 met TPL van 82mm vir n spoed van 3114ft/sek en vir die 110gr Nosler Accubond ook n lading van 47.7gr vir n spoed van 3145ft/sek. Snaaks weereens die twee met dieselfde lading!
Hoop jy kom reg met bogenoemde!
Groete
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Andr? Gous
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Sun Nov 15, 2009 11:39 am
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Soek ook raad met 25-06.Het n rakgeweer Marlin.GEWEER is lekker lig en het baie lekker geskiet.Ek kry nie meer 2 of 3 mm seating de nie.Geweer het al heelwat geskiet.Laaste lading was 52 gr 365 met 75 gr v max. Is daar iets wat ek kan try .Moet ek loop laat sny of is dit n nuwe loop.Gee raad.Groete Gous
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Hallo Gous
My raad aan jou is vat die geweer na n geweersmid toe met n goeie reputasie en hy sal gou vir jou kan se hoe lyk jou geweer se keelgroewe. Meskien kan hy jou kamer so bietjie dieper sny as die groewe nie te sleg is nie en daar genoeg vleis aan die loop/kamer gedeelte oor is en indien nie is dit maar nuwe loop se kant toe. Praat maar met hom. As dit n nuwe loop is gaan vir iets beter indien jy dit kan bekostig, die kaliber verdien dit.
Groete
Wouter
My raad aan jou is vat die geweer na n geweersmid toe met n goeie reputasie en hy sal gou vir jou kan se hoe lyk jou geweer se keelgroewe. Meskien kan hy jou kamer so bietjie dieper sny as die groewe nie te sleg is nie en daar genoeg vleis aan die loop/kamer gedeelte oor is en indien nie is dit maar nuwe loop se kant toe. Praat maar met hom. As dit n nuwe loop is gaan vir iets beter indien jy dit kan bekostig, die kaliber verdien dit.
Groete
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13665
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
More Manne,
Ek gaan die naweek 100gr Swift Sciroccos laai in my .25-06, sal kom terugvoering gee oor die resultate.
Groete,
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!
-
Flip Fouche
- Hero Member

- Posts: 584
- Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Geno
Ek het die S365 51.5 100gr Sierra GameKing gelaai met groot sukses.Het vir jou die fotos gestuur
Flip

.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
-
KLASIE
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Wed Sep 16, 2009 3:08 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Hallo manne
Ek gebruik sierra 100gr match pte en 53gn s365 kryt en kry spoed va so 3480-3500fts en dan werk die roer regtig mooi en ek is so 1mm van lans
my geweer is gebou op rsa aksie en truvello loop 26"

- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Klasie
Mooi loop
Francois
Daai lading klink vi my BAIE WARM, en dink nie enigeiemand moet hom some net so gebruik nie, 3350ft/sec is meer die standaard met 100gr koeels........100gr match pte en 53gn s365 kryt en kry spoed va so 3480-3500fts
Mooi loop
Francois
- Geno
- Administrator

- Posts: 13665
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Ek stem saam met Francois,
Die Sciroccos doen 3351fpsuit my geweer uit.
Die Sciroccos doen 3351fpsuit my geweer uit.
Goed, beter, 6millimeter!
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
geno,
Hoe het daai
sciroccos gegroepeer in jou roer?
Groete\
jp
Hoe het daai
sciroccos gegroepeer in jou roer?
Groete\
jp
- Geno
- Administrator

- Posts: 13665
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
JP,
Met S365 sukkel ek met dopvulling, dit was moelik om onder 20mm te skiet.
Ek het nou S385 gegooi, gan more gou gou skiet en kyk.
Groete,
Eugene
Met S365 sukkel ek met dopvulling, dit was moelik om onder 20mm te skiet.
Ek het nou S385 gegooi, gan more gou gou skiet en kyk.
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Thx, Geno,
Sal wag en hoor.
Cheers
Jan
Sal wag en hoor.
Cheers
Jan
- Geno
- Administrator

- Posts: 13665
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Jan,
Hulle gooi sommer mooi!
groete,
Eugene
Hulle gooi sommer mooi!
groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- James Wright
- Sr. Member

- Posts: 319
- Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
het een van julle al Highland se 100gr SP's gelaai?
Hoe ver van die lande af moet ek laai?ek het die naweek gaan toets met verskeie ladings tussen 49 en 50.5gr en beste groep was rapsie oor 'n duim met 1mm jump.
ek skiet ook 'n MkII target,26" loop etc.
ek laai 52gr S365 met 85gr BT's met groot sukses met 1mm jump.
enige advies sal wardeer word.

- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Manne,
Hierdie is my persoonlike ondervinding met my Tikka T3.
Ek het Woensdag gaan jag en het net vinnig gekyk of alles nog reg skiet.
My normale lading met Highland Doppe is 51gr S365 100gr Nosler BT.
En met Winchester Doppe is 52gr S365 100gr Nosler BT.
EK probeer toe 51.4gr in Highland doppe, en die groepie is kleiner op 100m, as met 51gr S365.
Besluit toe om so 'n paar patrone te laai met 51.4gr...die groepie is mos kleiner op 100m
Tyd is min en ons is weg vir die jag. Toets op die plaas, en die 51.4gr loop nog mooi op 100m.
Vol selfvertroue veld toe en kry eerste springbok op 220m.......... probeer breinskote, maar niks, die bok staan rustig.
Ek gee moed op en Ralph skiet met sy 7mm Tikka T3, mooi breinskoot. By die springbok gekom sien ons een van my skote het sy nekvelle afgebrand....snaaks dat die bok solank stil gestaan het.
OK... wat ek probeer se vir julle: EK dink die beste is om altyd die 25-06 te toets op 200m vir groeperings as op 100m.
My vinniger lading het glad nie gestabiliseer van 150m opwaarts, dan skiet hy lekker bont
Vir die res van die jag tyd het ek met WinchesterDoppe en 52gr S365 geskiet en my springbokke het almal geval en die afstande was tussen 400 en 800m, sal later fotos bysit van my laaaang skoot op 'n springbok.
Raven

Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Geno
- Administrator

- Posts: 13665
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Raves,
Liewe ouers dis ver!
Groete,
Eugene
800m? Genuine?Raven wrote: my springbokke het almal geval en die afstande was tussen 400 en 800m, sal later fotos bysit van my laaaang skoot op 'n springbok.
Liewe ouers dis ver!
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Herlaai data 25-06 Remington
Geno,
2 bokke was tussen 450-500m geskiet, en op die laaste dag het ek die verskoot probeer op 'n springbok.
My rangefinder kon nie die bok range nie, toe skat ons hom 600m, eerste skoot val toe so hele ent voor die bok, die bok draf toe bietjie verder weg en ek probeer weer, die bok spring en draf nog verder weg, die 3de skoot val die bok.
Ralph en my broer was saam en ons het die afstand in 2 dele gemeet oppad na die bok.
Dit het my 'n paar minute geneem om elke skoot af te druk, en mooi te dink hoe ver ek die kruis bo die bok moet plaas.
Raves