Vleisprysse

Enige besprekings/vrae ivm boerdery bedrywighede.
Post Reply
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: Vleisprysse

Post by Yalair »

Soort                                Vorige prys  Prys      Skuif  % 
Beesvleis (A2/A3-5Q)            24.00      R26.60    2.6  10.83 
Speenkalf (lewende gewig)  17.00      R17.50  0.5    2.94 
Skaapvleis (A2/A3)              44.01        R45.64  1.63  3.70 
Voerlam (lewende gewig)      21.00    R20.83    0.17  -0.81 
Vark (speen)                      15.38      R15.28    0.1    -0.65 
Hoender (bevrore)              15.00      R14.22    0.78  -5.20 

Kyk wa gaan beespryse ala mense goeie prys daai, kry nou so rondom R31/kg vir c graad skaap

Chris wa s jou pryse jong?

Groete
Ben
User avatar
CHRIS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm

Re: Vleisprysse

Post by CHRIS »

prysse vir  week 17-21 Januarie 2011

A 23 -- R42
AB 123 -- R36.50
B 123 -- R 35.50
C 123 -- R 32.50


jammer manne het bietjie gekamp op Jbay  , bietjie van lug gewees

groete Chris
User avatar
CHRIS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm

Re: Vleisprysse

Post by CHRIS »

prysse vir  week 24-28  Januarie 2011

A 23 -- R42.50
AB 123 -- R36.50
B 123 -- R 35.50
C 123 -- R 32.50



groete Chris
User avatar
CHRIS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm

Re: Vleisprysse

Post by CHRIS »

kan 1 van moderators die hofie skuif na BOERDERY ???

is tog meer vir kennis as regtig advertensie, :police: :police:
Flip Fouche
Hero Member
Hero Member
Posts: 584
Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm

Re: Vleisprysse

Post by Flip Fouche »

Week 01/02/2011  -  04/02/2011

BEES

A2 - A4  R26.80

AB2 - AB2  R25.00

B2 - B4    R23.00

C2  - C4  R22.50

BULLE C0 - C4 R22.50


Groete


Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
User avatar
CHRIS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm

Re: Vleisprysse

Post by CHRIS »

Flip

daai is goeie prysse , waar is dit

SKAAP WEEK 1-4 FEBR 2011

A 23 -- R43.50
AB 123 -- R36.50
B 123 -- R 35.50
C 123 -- R 33.50

groete Chris
Flip Fouche
Hero Member
Hero Member
Posts: 584
Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm

Re: Vleisprysse

Post by Flip Fouche »

Chris

Meat to Market te Jan Kempdorp

Groete

Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
User avatar
CHRIS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm

Re: Vleisprysse

Post by CHRIS »

SKAAP WEEK 7-11 FEBR 2011

A 23 -- R45.50
AB 123 -- R40.00
B 123 -- R 39.00
C 123 -- R 35.00


manne dit is voorgestelde prysse, as jy nou lekker lot het kan jy prys maak, die vleis is skaars.

groete Chris
Flip Fouche
Hero Member
Hero Member
Posts: 584
Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm

Re: Vleisprysse

Post by Flip Fouche »

Bees week 07-11 Feb 2011

A2-4  R28.00

AB2-4 R26.00

B2-4  R23.50

C2-4  R23.00

Bulle  R23.00


Eet bees/skaap en los die boatox ...............


Groete

Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
User avatar
CHRIS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm

Re: Vleisprysse

Post by CHRIS »

SKAAP WEEK 14-18  FEBR 2011

A 23 -- R45.50

AB 123 -- R40.00

B 123 -- R 39.00

C 123 -- R 35.00

 
groete Chris
Flip Fouche
Hero Member
Hero Member
Posts: 584
Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm

Re: Vleisprysse

Post by Flip Fouche »

BEES WEEK  14/2--18/02/11


A 2-4    R28.50
AB 2-4  R26.00
B 2--4  R24.00
C 2- 6  R23.00
BULLE  R23.00

Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
User avatar
CHRIS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm

Re: Vleisprysse

Post by CHRIS »

SKAAP WEEK 21-25  FEBR 2011

A 23 -- R45.50

AB 123 -- R40.00

B 123 -- R 39.00

C 123 -- R 35.00

 
groete Chris
Flip Fouche
Hero Member
Hero Member
Posts: 584
Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm

Re: Vleisprysse

Post by Flip Fouche »

BEES WEEK  21/02- 25/02/11

A 2-4  R29.00
AB2-4 R26.00
B 2-4  R24.50
C 2-4  R23.00
Bulle  R23.00

Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
User avatar
CHRIS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm

Re: Vleisprysse

Post by CHRIS »

SKAAP WEEK 1-4 MAART 2011

A 23 -- R42.00

AB 123 -- R39.00

B 123 -- R 38.00

C 123 -- R 32.00

 
groete Chris
Flip Fouche
Hero Member
Hero Member
Posts: 584
Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm

Re: Vleisprysse

Post by Flip Fouche »

BEES WEEK 1-4 2011

A2-4  R28.50

AB2-4 R25.00

B2-4  R23.50

C2-4  R22.00

BULLE  R22.22


Die prys sak agv vleis invoer on der andere buffel vleis!


Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
User avatar
CHRIS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm

Re: Vleisprysse

Post by CHRIS »

SKAAP WEEK 7-11 MAART 2011

A 23 -- R40.00

AB 123 -- R36.00

B 123 -- R 35.00

C 123 -- R 30.00
blykbaar kom daar klomp lammers van Namibia af in elke week.  Nam manne bevestig bietjie en gee julle prys asb

groete Chris
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Vleisprysse

Post by Louis102 »

CHRIS wrote: ... [/b] blykbaar kom daar klomp lammers van Namibia af in elke week.   Nam manne bevestig bietjie en gee julle prys asb ...
Chris

Hier kom nou baie lammers in die mark (in Namibiese terme natuurlik) en die plaaslike slagpales probeer die prys afdruk.  Die LPF-aanbevole prys l? by R 39 (A2&3). (LPF is 'n produsente-gedrewe instelling)  Net een slagpale in Namibi? kom daarby uit hierdie week en daar is gevra dat produsente hulle lammers moet terug hou waar die prys nie reg is nie.  Die res van die abbatoirs se pryse l? in die omgewing van R 38 vir A2&3.  Neem in ag dat die prys nie direk vergelyk kan word met julle prys nie omdat daar velle heffings en ander kompeterende agterstande is waarmee die Namibiese slagberyf belas is.  Ek reken jy kan minstens so R2,50 tot R3,00 per kg by die Namprys bytel om 'n direkte prysvergelyking met die RSA te maak.

Groete
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
Flip Fouche
Hero Member
Hero Member
Posts: 584
Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm

Re: Vleisprysse

Post by Flip Fouche »

BEES WEEK 7 - 11 MAART 2011

A 2-4  R28.00
AB 2-4 R25.00
B 2-4  R23.50
C 2-4  R22.00
BULLE  R22.00

Groete Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
User avatar
CHRIS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm

Re: Vleisprysse

Post by CHRIS »

Louis

dankie ,jammer antwoord nou eers,, was bietjie uitstedig.

dis interrissant, ja blykbaar kom daar tussen 25 en 30 duisend per week van daar af. ek weet nie hoeveel lewend is nie.

groete Chris
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Vleisprysse

Post by Louis102 »

CHRIS wrote: dis interrissant, ja blykbaar kom daar tussen 25 en 30 duisend per week van daar af. ek weet nie hoeveel lewend is nie.
Chris, dit is moontlik.  3 x abatoirs wat so 1400 kan lammers slag en 1 wat so 800 lammers per dag kan slag (5 dae in die week)  Ek dink egter nie die abatoirs het hierdie week naastenby daarby uitgekom nie (praat onder korreksie)  Van dit wat geslag word, mag slegs 1  uit ses lewend uitgevoer word volgens wet, maar die kwota is slegs vir drie maande geldig.  Dit beteken dat baie min skaap in verhouding lewend uitgevoer word, omdat baie min boere regtig 'n kwota binne drie maande kan opbou wat wat die moeite werd is om te gebruik.

Namibi? produseer gewoonlik in die omgewing van een miljoen lammers per jaar (vermoed die getal is sterk aan die afneem a.g.v. politiek, ongediertes en ander moeilikheid in die skaapvleis-bedryf)  Hierdie lammers is egter tradisioneel nog altyd deel van die Suid Afrikaanse mark gewees en nie iets nuuts wat die RSA-mark nou ewe skielik getref het nie.  Neem in ag dat die RSA nog altyd 'n netto invoerder van skaapvleis bly.

Namibi? se produksie is maar dus 'n druppel in die RSA-emmer.  Hoeveel skaap word in 'n week in die RSA geslag en wat is julle produksie rofweg in 'n jaar?

Groete
Louis

Ns.  die A2 & 3 prys in Namibi? gaan (lyk my) in die omgewing van N$ 37,50 l? vir die week wat kom.  Dit is egter nie direk vergelykbaar met die RSA-prys, soos reeds verduidelik in my vorige post.


 
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
CHRIS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm

Re: Vleisprysse

Post by CHRIS »

Louis, dit sal ek nogal probeer uitvind (hoeveel skaap geslag word)

Ja ek weet ook nie hoekom daar nou ewe skielik gepraat word van Nam skaap nie. kyk die volgende prys afdruk sal nou seker saad in velle wees en in die stadium is die velle  se bydra tot vleisprys omtrend R2.

Ek hoor eers Sondae aand my prys , maar ek hoop die prys bly eerder waar dit is as dat dit moet sak. :angel: :angel:

groete
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Vleisprysse

Post by Louis102 »

Chris

Dit sal interessant wees om te hoor hoeveel lammers / skaap per jaar in die RSA verbruik word.  Terloops, Namibi? voer baie meer goedere en dienste in vanuit die RSA, as wat ons daarheen uitvoer.  Ek het nie ons handelsbalans syfers het nie, maar kan nie dink dat dit anders kan wees nie ...

Ja, niks nuuts nie, die prys-tendens oor die afgelope aantal jare dui tog aan dat die prys van skaapvleis maar geneig is om te val hierdie tyd van die jaar.  Inteendeel, die pryse het eintlik besonders lank gehou in vergelyking met vorige jare.  Dit is tog nie ongewoon dat die pryse al van middel Januarie af kan begin val nie.  'n Sondebok sal daar altyd wees, maar ek wonder of die moeilikheid met Maart nie deels is dat afgesien daarvan die vraag maar baie gemiddeld is, heelwat boere wag om na die afsluiting van die belastingjaar in Februarie te begin bemark nie?  Maart is van lankal af een van ons swakker maande (prysgewys) in die bedryf, daar moet tog 'n rede voor wees.  En jy's reg oor die saad in die velle, ons sal dit hoor! 

Ek is egter ook redelik seker dat die prys weer na die einde van die jaar toe sal styg, of daar nou Namibiese lammers in die mark is, of nie.  Die tekort aan skaapvleis is net te groot en dan vat vlekkie nog sy pond vleis ook ...

Mooiloop
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
CHRIS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm

Re: Vleisprysse

Post by CHRIS »

SKAAP WEEK 14-18  MAART 2011

A 23 -- R41.00

AB 123 -- R36.00

B 123 -- R 35.00

C 123 -- R 30.00

 
Louis, ja daar is baie redes wat skaapgetalle drasties laat afneem het, ook hier by ons wat mos eintlik skaap wereld is,die vlekkie en natuurlik  slenkdal en diefstal  en dan natuurlik 1 groot oorsaak is wildplase, so ek dink daar sal altyd tekort aan skaapvleis wees.

ons moet net a manier kry dat die prys tussen die boer en die verbruiker nader aan mekaar kan kom

groete Chris
Flip Fouche
Hero Member
Hero Member
Posts: 584
Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm

Re: Vleisprysse

Post by Flip Fouche »

BEES WEEK 14-18 MAART 2011

A 2-4  R27.50
AB2-4 R24.00
B 2-4  R22.50
C 2-4  R21.00
Bulle  R21.00

Groete

Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
Flip Fouche
Hero Member
Hero Member
Posts: 584
Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm

Re: Vleisprysse

Post by Flip Fouche »

BEES WEEK 22-25 MAART 2011

A 2-4  R27.00
AB 2-4 R23.00
B 2-4  R22.00
C 2-4  R21.00
Bul    R21.00

Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
Post Reply