Ag lekker man vark skiet is darem maar lekker.
Groette
Sukses (waarde van trailcam)
-
Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Re: Sukses (waarde van trailcam)
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Sukses (waarde van trailcam)
Dankie manne, dit bly altyd lekker.
Ek moet nog net 'n resep kry, maar een van hulle gaan verseker spit toe.sako 30-06 wrote:Mooi gegooi.Ek hoop jy gaan een van daai varkies net so heel op die spit sit,smaak vorentoe.
Geluk met daai goeie skote.
Die sog het verseker die "kromste" tande wat ek nog geskiet het, toe ek die foto gesien het van hulle by die water was dit amper die eerste ding wat ek raak gesien het. Seker al 'n paar jaar in die rooi sand rondgeloop.dehacked wrote:Geluk man. Die sog het darem mooi tande.
