Sukses (waarde van trailcam)

Jakkie 321
Hero Member
Hero Member
Posts: 636
Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm

Re: Sukses (waarde van trailcam)

Post by Jakkie 321 »

Ag lekker man vark skiet is darem maar lekker.

Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage

Jakkie 321
Reinhard Hassel
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Sukses (waarde van trailcam)

Post by Kalahari »

Dankie manne, dit bly altyd lekker.
sako 30-06 wrote:Mooi gegooi.Ek hoop jy gaan een van daai varkies net so heel op die spit sit,smaak vorentoe.
Geluk met daai goeie skote.
Ek moet nog net 'n resep kry, maar een van hulle gaan verseker spit toe. :P
dehacked wrote:Geluk man. Die sog het darem mooi tande.
Die sog het verseker die "kromste" tande wat ek nog geskiet het, toe ek die foto gesien het van hulle by die water was dit amper die eerste ding wat ek raak gesien het. Seker al 'n paar jaar in die rooi sand rondgeloop.
Post Reply