Neck tension
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Neck tension
N ding wat ThomasT genoem het wat sommige kere verby mis gelees kan word, is dat hy grafiet aan die binne kant van die nek gebruik, wanneer hy resize. Ek persoonlik hou nie van grafiet nie, en gebruik Forster se lube wat ek so op elke derde dop aan die bine kant van die dop smeer met n oorpluisie, presies waar die nek en die skouers bymekaar kom. Dit is my mening dat met n droee decapping pin, wat weer jou nek se wand uitdruk na kaliber grootte, jy nie dieselfde konstandheid kry as wanneer jy dit een of ander lube gee nie.
Veiligheid eerste manne!
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Neck tension
Thomast
Ja, dit is ook na Salazar wat ek verwys. My probleem is dat ek nie die toerusting / kennis het vir Presissie Partial Fullsize nie. Ek is dus bang ek neuk iets op. So ek het die praktyk maar gelos en fullsize nou alle doppe - op die regte manier. Ek stel wel die matrys korrek op, soos deur Gerard van GS destyds verduidelik is.
Pierre
Ek lube ook die binnekant van die SKOON nek liggies - juis om die rede wat jy noem.

-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Neck tension
Ja Pierre, nie een van my matryse werk met daai sg. "expander ball" wat die dop van binne af weer uitrek nie.
Die grafiet is om te help met die indruk van die koeël.
Imperial wax word buite om gebruik met die "sizing"
Die grafiet is om te help met die indruk van die koeël.
Imperial wax word buite om gebruik met die "sizing"
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Neck tension
Mac wrote:Dagsê,
Ek het besluit om 87gr Vmax in my .243 te gebruik in plaas van 75gr. Toe ek van die koeêls (75gr) trek, was party sommer regtig stram, terwyl ander makliker getrek het. My kop sê nou vir my iets is nie reg nie, en akkuraatheid gaan iewers suffer. Dit is Lapua doppe, een maal gevuur om te fireform vir AI, en net met 'n neck sizing die ge-size.
Enige raad, kommentaar sal waardeer word.
Dankie.
Sonder om te tegnies te raak, dink ek dit kan bloot n geval wees van hoe goed die puller (ek neem aan dis n RCBS of Hornady collet tipe) collet die koeel gryp.
Ek dink nie daar is n meetbare liniêre verwantskap tussen nekspanning en " stramheid van koeëls uittrek nie.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Neck tension
'n Collet matrys wat van buite drukking toepas, sal beter konsentriese oplyning van koeëls verseker - bv 'n Lee Collet. Ek kry wel bitter min runout met 'n gewone FL matrys wat die nek se diameter groter "trek".THOMAST wrote:Ja Pierre, nie een van my matryse werk met daai sg. "expander ball" wat die dop van binne af weer uitrek nie.
Die grafiet is om te help met die indruk van die koeël.
Imperial wax word buite om gebruik met die "sizing"
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1520
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Neck tension
Hier is die maklike manier sonder snaakse toerusting om "Precision Full lenght sizing" te doen.Hein M. wrote:Thomast
Ja, dit is ook na Salazar wat ek verwys. My probleem is dat ek nie die toerusting / kennis het vir Presissie Partial Fullsize nie. Ek is dus bang ek neuk iets op. So ek het die praktyk maar gelos en fullsize nou alle doppe - op die regte manier. Ek stel wel die matrys korrek op, soos deur Gerard van GS destyds verduidelik is.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Neck tension
Dankie vir die inligtingswc-tr wrote:Hier is die maklike manier sonder snaakse toerusting om "Precision Full lenght sizing" te doen.Hein M. wrote:Thomast
Ja, dit is ook na Salazar wat ek verwys. My probleem is dat ek nie die toerusting / kennis het vir Presissie Partial Fullsize nie. Ek is dus bang ek neuk iets op. So ek het die praktyk maar gelos en fullsize nou alle doppe - op die regte manier. Ek stel wel die matrys korrek op, soos deur Gerard van GS destyds verduidelik is.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13652
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Neck tension
Ek vat maar n paar doppe en begin met die press waar hy net apmer teen die Die stop en size en meet die skouer.Die dop groei gewoonlik so 2 of 3 duisend net voor hy die skouer begin terug druk en dan speel ek maar daar rond tot ek gekukkig is.
Jy kan die ook doen maar ek is te dom.
http://www.beartoothbullets.com/tech_no ... tes.htm/74
Jy kan die ook doen maar ek is te dom.
http://www.beartoothbullets.com/tech_no ... tes.htm/74
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2599
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Neck tension
Gaa lees bietjie hier..baie maklik..http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... askeerband
-
marco
Re: Neck tension
Manne as ek dit nou reg het gaan dit om die dop net die regte hoeveelheid die skouer terug te druk sodat die doppe net glad kamer maar ook nie los sit nie? As dit dan nou die geval is kan julle die draad gaan kyk waar ek n headspace / ogiev gauge gemaak het om dit te meet. N geskiete dop word gemeet en dan gesize en weer gemeet. Die die word gestel sodat die skouer net 0.01 tot 0.02 mm geskuif word. As hy eers gestel is vir daai spesifieke geweer se kamer is dit n eenvoudige taak. Ek weet ongelukkig nie hoe om die draad wat ek geplaas het hier te link nie.
- Willie
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Re: Neck tension
Marco hier is die verwysing
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... wrapheader
Nou kan ek ook sommer weer seker maak dat my nuwe speelding reg gebruik word
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... wrapheader
Nou kan ek ook sommer weer seker maak dat my nuwe speelding reg gebruik word
-
marco
Re: Neck tension
Hi dankie willie... ek belowe ek het nog nie vergeet van jou nie... gaan maar gerook by die werk...