Neck tension

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Neck tension

Post by BRNO (Pierre) »

N ding wat ThomasT genoem het wat sommige kere verby mis gelees kan word, is dat hy grafiet aan die binne kant van die nek gebruik, wanneer hy resize. Ek persoonlik hou nie van grafiet nie, en gebruik Forster se lube wat ek so op elke derde dop aan die bine kant van die dop smeer met n oorpluisie, presies waar die nek en die skouers bymekaar kom. Dit is my mening dat met n droee decapping pin, wat weer jou nek se wand uitdruk na kaliber grootte, jy nie dieselfde konstandheid kry as wanneer jy dit een of ander lube gee nie.
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Neck tension

Post by Hein M. »

Thomast

Ja, dit is ook na Salazar wat ek verwys. My probleem is dat ek nie die toerusting / kennis het vir Presissie Partial Fullsize nie. Ek is dus bang ek neuk iets op. So ek het die praktyk maar gelos en fullsize nou alle doppe - op die regte manier. Ek stel wel die matrys korrek op, soos deur Gerard van GS destyds verduidelik is.

Pierre

Ek lube ook die binnekant van die SKOON nek liggies - juis om die rede wat jy noem.
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: Neck tension

Post by THOMAST »

Ja Pierre, nie een van my matryse werk met daai sg. "expander ball" wat die dop van binne af weer uitrek nie.
Die grafiet is om te help met die indruk van die koeël.
Imperial wax word buite om gebruik met die "sizing"
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Neck tension

Post by Pappabeer »

Mac wrote:Dagsê,

Ek het besluit om 87gr Vmax in my .243 te gebruik in plaas van 75gr. Toe ek van die koeêls (75gr) trek, was party sommer regtig stram, terwyl ander makliker getrek het. My kop sê nou vir my iets is nie reg nie, en akkuraatheid gaan iewers suffer. Dit is Lapua doppe, een maal gevuur om te fireform vir AI, en net met 'n neck sizing die ge-size.

Enige raad, kommentaar sal waardeer word.
Dankie.

Sonder om te tegnies te raak, dink ek dit kan bloot n geval wees van hoe goed die puller (ek neem aan dis n RCBS of Hornady collet tipe) collet die koeel gryp.

Ek dink nie daar is n meetbare liniêre verwantskap tussen nekspanning en " stramheid van koeëls uittrek nie.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Neck tension

Post by Hein M. »

THOMAST wrote:Ja Pierre, nie een van my matryse werk met daai sg. "expander ball" wat die dop van binne af weer uitrek nie.
Die grafiet is om te help met die indruk van die koeël.
Imperial wax word buite om gebruik met die "sizing"
'n Collet matrys wat van buite drukking toepas, sal beter konsentriese oplyning van koeëls verseker - bv 'n Lee Collet. Ek kry wel bitter min runout met 'n gewone FL matrys wat die nek se diameter groter "trek".
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1520
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: Neck tension

Post by swc-tr »

Hein M. wrote:Thomast

Ja, dit is ook na Salazar wat ek verwys. My probleem is dat ek nie die toerusting / kennis het vir Presissie Partial Fullsize nie. Ek is dus bang ek neuk iets op. So ek het die praktyk maar gelos en fullsize nou alle doppe - op die regte manier. Ek stel wel die matrys korrek op, soos deur Gerard van GS destyds verduidelik is.
Hier is die maklike manier sonder snaakse toerusting om "Precision Full lenght sizing" te doen.
Precision full-length sizing.pdf
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Neck tension

Post by Swede »

swc-tr wrote:
Hein M. wrote:Thomast

Ja, dit is ook na Salazar wat ek verwys. My probleem is dat ek nie die toerusting / kennis het vir Presissie Partial Fullsize nie. Ek is dus bang ek neuk iets op. So ek het die praktyk maar gelos en fullsize nou alle doppe - op die regte manier. Ek stel wel die matrys korrek op, soos deur Gerard van GS destyds verduidelik is.
Hier is die maklike manier sonder snaakse toerusting om "Precision Full lenght sizing" te doen.
Precision full-length sizing.pdf
Dankie vir die inligting ;D dit verduidelik net hoe om die dop te meet, hoe stel mens dan die die op?
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13652
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Neck tension

Post by Capt. Yoda »

Ek vat maar n paar doppe en begin met die press waar hy net apmer teen die Die stop en size en meet die skouer.Die dop groei gewoonlik so 2 of 3 duisend net voor hy die skouer begin terug druk en dan speel ek maar daar rond tot ek gekukkig is.

Jy kan die ook doen maar ek is te dom.
http://www.beartoothbullets.com/tech_no ... tes.htm/74
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2599
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Neck tension

Post by JohanvB »

Gaa lees bietjie hier..baie maklik..http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... askeerband
marco

Re: Neck tension

Post by marco »

Manne as ek dit nou reg het gaan dit om die dop net die regte hoeveelheid die skouer terug te druk sodat die doppe net glad kamer maar ook nie los sit nie? As dit dan nou die geval is kan julle die draad gaan kyk waar ek n headspace / ogiev gauge gemaak het om dit te meet. N geskiete dop word gemeet en dan gesize en weer gemeet. Die die word gestel sodat die skouer net 0.01 tot 0.02 mm geskuif word. As hy eers gestel is vir daai spesifieke geweer se kamer is dit n eenvoudige taak. Ek weet ongelukkig nie hoe om die draad wat ek geplaas het hier te link nie.
User avatar
Willie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 460
Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm

Re: Neck tension

Post by Willie »

Marco hier is die verwysing
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... wrapheader
Nou kan ek ook sommer weer seker maak dat my nuwe speelding reg gebruik word ;D
marco

Re: Neck tension

Post by marco »

Hi dankie willie... ek belowe ek het nog nie vergeet van jou nie... gaan maar gerook by die werk...
Post Reply