Impala punte vir JAG

Post Reply

Is die IMPALA, as n ligte "solid", dodelik genoeg op ver afstande met minimale vleisskade?

Nee - met ondervinding (nie die skut se skuld!!)
4
9%
Nee - net my raaiskoot, geen ondervinding
3
7%
Nee - my mening (sonder Jag-ondervinding) na eie toetse en navorsing
3
7%
Ja - met ondervinding en faktore soos genoegsame spoed
10
23%
Ja - net my raaiskoot
6
14%
Ja - my mening (sonder Jag-ondervinding) na eie toetse en navorsing
2
5%
Neutraal - ek stel nie belang nie
1
2%
Neutraal - ek wag op die uitslag van die JARACAL Forum se toets op die IMPALA's
14
33%
 
Total votes: 43

Danie Lombard .243

Re: Impala punte vir JAG

Post by Danie Lombard .243 »

Blikkies oukies,  die besigheid klink vrek lekker.


Stefan,  Daai spoed van jou klink vir my reg. Tref tog net die longe, die Impala brass sal vir die res sorg.





Gooi koole manne, gooi koole
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Impala punte vir JAG

Post by JACQUES BOTHA »

MANNE
EK STEM DAT DIE W-SPAN LOSHANDE GAAN WEN.
JULLE KAN DIT MAAR DIE A W B   KOMPETISIE DOOP.
JAARLIKSE INSTELLING---DAN KAN EK EN DANIE-243 DALK RELE VIR VOLGENDE JAAR SE KUIERTJIE..
GENIET DIT --
JACQUES

EK WEET UIT DIT WAT EK GESIEN HET MET DIE IMPI PUNTE DAT DAAI ZOELOES KAN PENETREER EN IETS LAAT HULLE NOGAL PERFORM...
DIS NOU IN DIE WATERBOTTEL EN PUTTY TOETSE SIEN UIT NA DIE WEEFSEL TOETS
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: Impala punte vir JAG

Post by KSV »

Ek dink nou rerig julle relings stink en julle A, B en W spanne sal nou die eerste spanne wees wat ek niks van hou nie! ;D Naas die blou ossies.

Troosprys is darem dat ek 'n kursus gereel het en die aand 'n draaitjie gaan ry na die kursus.

Dink julle moet almal 'n trippel Groenmedisyne vat oor julle onvanpaste datum!

Nou wanneer toets ons die GS HV koele?

As julle iets maak, maak mooi!

Kalahari groete
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Impala punte vir JAG

Post by Wouter Roets »

Ons begin nou oor n rukkie n jagterskamp bou en as hy klaar is sal ons saam met die hoopkamp so 32-40mense kan huisves. Meskien volgende jaar hierdie tyd n oordentlikke saamtrek kan reel! Glo ons sal dalk n paar nuwe spanne kan opmaak Bravo= Brandewyn of moet ons hom dan maar skyf na R=Richlieu en so kan ons seker vir almal n spannetjie kry! Ek sal seker maar dan moet oorskyf na die K-span vir K@kpraters! ;D ;D
Wat dink julle van die idiee?
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: Impala punte vir JAG

Post by KSV »

Wouter,

Nou praat jy!

Ek sal maar die min bier en lekker twakpraat span verteenwoordig.

Gedink my twak pratery sal nie op dowe ore val nie 8)

Dis nou rerig sleg dat ons nou die besigheid op dieselfde naweek gereel het.  Wou darem rerig julle klomp ontmoet het.  Vo?ls van enderse vere die klomp Jaracal vo?ls.

Dan reel ons weer ietsie later?

Maak mooi!

Kalahari Groete
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Impala punte vir JAG

Post by Wouter Roets »

Hein
Dit is jammer oor die naweek. Ons sal wel voorentoe geleentheid kry!
Groete
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13648
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Impala punte vir JAG

Post by Geno »

Wouter Roets wrote: "Keep on Walking-span
Die Whiskey-span sal Saterdag middag/aand vir n skaapbladskenkel swartpot aanbied vir julle genot(hoop dit is reg so Geno).
Wouter, dit klink reg vir my, ek stap darem al 'n rukkie in die W-span  ;)
Dan bring ek maar my voorskoot en stap skoene saam!

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Impala punte vir JAG

Post by Stefan764 »

Wouter Roets wrote: Stefaans, jy is welkom om met jou drifter tot hier(Lichtenburg) te en hom dan te los by die Mazda(Western Auto) om die nodige olie in te tap en ratteles uit te sort vir die pad terug. Ek sal maar nog n Toyota beskikbaar stel.
Wout jou bliksim! Nous die oorlog aan!! Dink ons moet sommer n drifter/toy toets ook inwerk. As jy n donerse cruiser bring gaan jy wen mar die vet weet, ek staan nie trug vir geen Hilux nie.  >:(

Nog n ding, ek dink ek onttrek van die Alpha (Impala) span. Ek wil ook graag in die Whiskey span wees...  :'(

Manne, ek het met my geheime informant van BFN/Soutpan omgewing gesels en hy se ek kan AL my geld agter die IMPIS gooi... Net jammer hy en die groot J&B kani da weesi....

Sag slaap,
Bells groete,
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Impala punte vir JAG

Post by Wouter Roets »

Geagte Mr Alpha
Ek bring dit onder U aandag dat al ons(Roetse) se speelgoed verbeter is. As jy kan aflei van my Ackley's op die gewere kan jy maar aanneem dat die voertuie ook sekere Improvements het, iemand het eendag gese jy vat nie Roetse in enige ding aan nie, selfs hulle grassnyers is gechip! ;D Laat ek nou maar niks oor die vrouens se nie, my honnehok is ook maar net so groot!
Ek weet nou nie oor die oorskyf oor na die Wiskey-span nie, in sekere kulture word dit op neergekyk as daar gebat word vir meer as een span!!! :o
Ek het nog niks van Johan gehoor nie oor die sy vlug nie. Sal hom bel en hoor. Ek kan nou nie meer wag nie!!!!!!

Groete
Die Uwe
Whiskey (Keep on Walking!!!!)
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Impala punte vir JAG

Post by Stefan764 »

Het vanmore die Bravo - spankaptein in ARMS skietwinkel gekry... Die man se gat het self so jeukie aan...

Ek is ook bittttter lus vir die naweek. Gaan Maandag begin laai en dan Woens/Dond die punte opi skietbaan oor verskillende afstande toets. Wout, watse afstand gaan ons min of meer skiet? Wil net die geweer op daai afstand zero. Op die oomblik is hy op 200 gezero, maar ek neem aan tussen die bosse kyk ons so na 100m tot 150m?

Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Janjak
Hero Member
Hero Member
Posts: 529
Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm

Re: Impala punte vir JAG

Post by Janjak »

Ek dink ek gaan die pos nou begin ignoreer want julle krap mens net om al die reelings...
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Impala punte vir JAG

Post by Wouter Roets »

Om Stefaans
Twee duim hoog op 100m sal werk. Hulle loop maar reg oor die plaas, maar ek dink ons beste kans is in die gebrande stuk waar dit so bietjie oper is. As jy vertroud met die 200m zero is los hom net daar, waarookal jy gemaklik en vertroud is. Ons behoort redilik naby te kom. On smoet ook besluit oor ons skietafstand. Die hele idiee is om die Impala's te toets waarvoor hulle ontwerp is en dit is volgens my oor langer afslande. Ons moet maar kyk of ons nie n skoot kan kry op so 150-200m toe nie. Daar is skietstokke of as jy wil kan ons n Harris-bipod op sit, ek het n paar spaar. Bring maar verkykers. Ek sal ook n paar vat en n rangevinder. Bring maar ook reenjasse, met hierdie weer weet n mens nooit nie. Hoed en swemgoed ook. Los maar die langbroeke! Hoef ook nie beddegoed of handdoeke te bring nie.
Groete
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Impala punte vir JAG

Post by Jagtersdok »

Dags? al my vriende

Jammer my internet was bietjie op die koffie.

Waar staan die reelings nou?

Ek is in.

So ry ons Donderdag middag?

Hoeveel bokke gaan ons nou skiet? Net een vir die Impala punte of nog een met Premium punt soos Nosler accubond wat ook haastig gejaag word om vergelyking tussen die goed te kan tref.

Wie is nou in wie se span etc.

Kom Wout vertel nou presies watter span is verandwoordelik vir wat en wanneer.

Dok oor en uit
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Impala punte vir JAG

Post by Wouter Roets »

Dokkie hel is bly van jou te hoor!
Ons was al bekommerd jy is in die hospitaal opgeneem vir iets dergerliks!
Kom laat ek sommer die voortou neem. Donderdagaand is dit tjops en ribbetjie en braaibroodjies met sweetcorn en bakedbeans(Alpha-span). Hulle moet verskaf en braai. Vrydag-brunch is dit gemaalde vleis en pap(Whiskey-span, as ons kan staan). Vrydagaand is dit Steak en chips en slaai vir wie dit belangrik is(Bravo-span) Dis nou jy en handlanger(my broer het nog nie gese of hy in of uit is nie) Ek dink nie hy weet eers wat n Impala koeels is nie!Julle kan besluit op T-bene of rump. Saterdag-brunch is dit bacon, wors en eiers en toast(Alpha-span). Hulle het nou lank genoeg sit en f@&*L doen. Saterdagaand maak ek en Geno vir julle hele skaapskenkel, gebakte aartappels, gemsquash pampoentjies en rys. As die Whiskey-span sy kaarte reg speel sal dit hopelik so lyk! Weet nie of julle brunch Sondag wil he nie indien wel sal ons iets daar uit krap. Stem saam dat ons n merker moet he met n premuim koeel, kom ons maak dit regverdig en gebruik n koperkoeel teen hoe spoed. Ek het in die 7mm Rem Mag BarnesX 150gr teen 3000ft/sek. Een van julle kan vir ons met hom skiet. Sal graag op die rooibok-ramme wil toets, hulle is baie.
Laat weet wat of dit reg so is
Mooi loop
Wouter-Whiskey
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Impala punte vir JAG

Post by Jagtersdok »

Dit klink vir my 100%.

As ek mag vra. Ek sal graag daai 300 wil stoot as dit okay is met die manne.
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Impala punte vir JAG

Post by Wouter Roets »

Dok jy het my groen lig!
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: Impala punte vir JAG

Post by fanie17 »

Hi Dok
Deel my in waar iemand kort.Ons kan met my trokkie ry,hierdie is als vir die sport.As daar manne in Pretoria omgewing is ek het nog 2 biere en alfjack oor na die fakansie ons kan by my huis bymekaar kom.Sal graag saam gaan as dit moontlik is.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
Skolla
Hero Member
Hero Member
Posts: 825
Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm

Re: Impala punte vir JAG

Post by Skolla »

Wouter Roets wrote: Kom laat ek sommer die voortou neem. Donderdagaand is dit tjops en ribbetjie en braaibroodjies met sweetcorn en bakedbeans(Alpha-span). Hulle moet verskaf en braai. Vrydag-brunch is dit gemaalde vleis en pap(Whiskey-span, as ons kan staan). Vrydagaand is dit Steak en chips en slaai vir wie dit belangrik is(Bravo-span) Dis nou jy en handlanger(my broer het nog nie gese of hy in of uit is nie) Ek dink nie hy weet eers wat n Impala koeels is nie!Julle kan besluit op T-bene of rump. Saterdag-brunch is dit bacon, wors en eiers en toast(Alpha-span). Hulle het nou lank genoeg sit en f@&*L doen. Saterdagaand maak ek en Geno vir julle hele skaapskenkel, gebakte aartappels, gemsquash pampoentjies en rys. As die Whiskey-span sy kaarte reg speel sal dit hopelik so lyk! Weet nie of julle brunch Sondag wil he nie indien wel sal ons iets daar uit krap.
Manne
Wat gaan maak julle nou weer?  ???
Eet of jag? ;D
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Impala punte vir JAG

Post by Jagtersdok »

fanie

Wie gaan hang van Wout af, Ek is maar net die hoof "pathologist" ek dan ook die sneller treker van die 300 wat gaan sing as ek dinge nou reg verstaan.
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Impala punte vir JAG

Post by Jagtersdok »

Nie regtig een van die 2 nie skolla. Meer toets, proef en resultate weergee.
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: Impala punte vir JAG

Post by fanie17 »

Wouter
Jy moet maar se.Ek sal graag een aand Mousaka vir die manne maak. Ek is bleikbaar nog in die skuld.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Impala punte vir JAG

Post by JACQUES BOTHA »

Skolla
Ek hoop nie hulle dehidreer nie, want ek sien nie dat hulle gaan dors word nie, seker omdat daai plaaswater so "lekker" smaak. (behalwe die stappers w-span)
Lekker eet en jag en ek wag in spanning vir die resultate
Groetnis
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Impala punte vir JAG

Post by JPS »

Janjak wrote: Ek dink ek gaan die pos nou begin ignoreer want julle krap mens net om al die reelings...
Janjak,

Ek stem 100% saam met jou, Die manne sal nou al hulle planne so in die openbaar maak dat 'n mens nie jou lus meer kan hou nie. Het sommer gister begin Jag trippies beplan net om my in die regte gees te kry  ;D
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Impala punte vir JAG

Post by Stefan764 »

More maats

Ek het n POLL bo aan die onderwerp geheg om die algemene gevoel oor die IMPALAs te toets. Stem asb, daar is n opsie vir ALMAL!

Ek wil graag noem dat hierdie toets nie sommer net vir die lekker gedoen gaan word nie. Ja daar gaan lekker geeet en verseker lekker Whiskey gedrink word, maar die HOOFDOEL van die naweek is om die penetrasie en doodmaakvermoee van die ligte IMPALA solids op mediumwild (Rooibokram) op ver afstande in n jagomgewing in die veld (180 - 220m) te toets. Hierdie toets word ook namens geen handelaars of IMPALA self gedoen nie. Dis n doodgewone gesprek wat hierop uitgeloop het en n klomp vriende met hule eie menings en sienings span saam om die ammuniesie te toets vir eie gebruik.

7x64 groete,
Stefan, ALPHA span
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Janjak
Hero Member
Hero Member
Posts: 529
Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm

Re: Impala punte vir JAG

Post by Janjak »

JPS

ons sal maar die varminter punte gaan toets op n jakkals????
of n Diabolo op n muisvoel????

jy weet mos
elke hond kry sy dag
en n brak.. hy kry sommer n langnaweek
Post Reply