Impala punte vir JAG
-
Danie Lombard .243
Re: Impala punte vir JAG
Blikkies oukies, die besigheid klink vrek lekker.
Stefan, Daai spoed van jou klink vir my reg. Tref tog net die longe, die Impala brass sal vir die res sorg.
Gooi koole manne, gooi koole

- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Impala punte vir JAG
MANNE
EK STEM DAT DIE W-SPAN LOSHANDE GAAN WEN.
JULLE KAN DIT MAAR DIE A W B KOMPETISIE DOOP.
JAARLIKSE INSTELLING---DAN KAN EK EN DANIE-243 DALK RELE VIR VOLGENDE JAAR SE KUIERTJIE..
GENIET DIT --
JACQUES
EK WEET UIT DIT WAT EK GESIEN HET MET DIE IMPI PUNTE DAT DAAI ZOELOES KAN PENETREER EN IETS LAAT HULLE NOGAL PERFORM...
DIS NOU IN DIE WATERBOTTEL EN PUTTY TOETSE SIEN UIT NA DIE WEEFSEL TOETS

Shoot straight and tell the truth!
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Impala punte vir JAG
Ek dink nou rerig julle relings stink en julle A, B en W spanne sal nou die eerste spanne wees wat ek niks van hou nie!
Naas die blou ossies.
Troosprys is darem dat ek 'n kursus gereel het en die aand 'n draaitjie gaan ry na die kursus.
Dink julle moet almal 'n trippel Groenmedisyne vat oor julle onvanpaste datum!
Nou wanneer toets ons die GS HV koele?
As julle iets maak, maak mooi!
Kalahari groete
Hein

Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Impala punte vir JAG
Ons begin nou oor n rukkie n jagterskamp bou en as hy klaar is sal ons saam met die hoopkamp so 32-40mense kan huisves. Meskien volgende jaar hierdie tyd n oordentlikke saamtrek kan reel! Glo ons sal dalk n paar nuwe spanne kan opmaak Bravo= Brandewyn of moet ons hom dan maar skyf na R=Richlieu en so kan ons seker vir almal n spannetjie kry! Ek sal seker maar dan moet oorskyf na die K-span vir K@kpraters!

Wat dink julle van die idiee?
Wout
Wat dink julle van die idiee?
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Impala punte vir JAG
Wouter,
Nou praat jy!
Ek sal maar die min bier en lekker twakpraat span verteenwoordig.
Gedink my twak pratery sal nie op dowe ore val nie
Dis nou rerig sleg dat ons nou die besigheid op dieselfde naweek gereel het. Wou darem rerig julle klomp ontmoet het. Vo?ls van enderse vere die klomp Jaracal vo?ls.
Dan reel ons weer ietsie later?
Maak mooi!
Kalahari Groete
Hein
Nou praat jy!
Ek sal maar die min bier en lekker twakpraat span verteenwoordig.
Gedink my twak pratery sal nie op dowe ore val nie
Dis nou rerig sleg dat ons nou die besigheid op dieselfde naweek gereel het. Wou darem rerig julle klomp ontmoet het. Vo?ls van enderse vere die klomp Jaracal vo?ls.
Dan reel ons weer ietsie later?
Maak mooi!
Kalahari Groete
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Impala punte vir JAG
Hein
Dit is jammer oor die naweek. Ons sal wel voorentoe geleentheid kry!
Groete
Wout
Dit is jammer oor die naweek. Ons sal wel voorentoe geleentheid kry!
Groete
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Impala punte vir JAG
Wouter, dit klink reg vir my, ek stap darem al 'n rukkie in die W-spanWouter Roets wrote: "Keep on Walking-span
Die Whiskey-span sal Saterdag middag/aand vir n skaapbladskenkel swartpot aanbied vir julle genot(hoop dit is reg so Geno).
Dan bring ek maar my voorskoot en stap skoene saam!
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Impala punte vir JAG
Wout jou bliksim! Nous die oorlog aan!! Dink ons moet sommer n drifter/toy toets ook inwerk. As jy n donerse cruiser bring gaan jy wen mar die vet weet, ek staan nie trug vir geen Hilux nie.Wouter Roets wrote: Stefaans, jy is welkom om met jou drifter tot hier(Lichtenburg) te en hom dan te los by die Mazda(Western Auto) om die nodige olie in te tap en ratteles uit te sort vir die pad terug. Ek sal maar nog n Toyota beskikbaar stel.
Nog n ding, ek dink ek onttrek van die Alpha (Impala) span. Ek wil ook graag in die Whiskey span wees...
Manne, ek het met my geheime informant van BFN/Soutpan omgewing gesels en hy se ek kan AL my geld agter die IMPIS gooi... Net jammer hy en die groot J&B kani da weesi....
Sag slaap,
Bells groete,
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Impala punte vir JAG
Geagte Mr Alpha
Ek bring dit onder U aandag dat al ons(Roetse) se speelgoed verbeter is. As jy kan aflei van my Ackley's op die gewere kan jy maar aanneem dat die voertuie ook sekere Improvements het, iemand het eendag gese jy vat nie Roetse in enige ding aan nie, selfs hulle grassnyers is gechip!
Laat ek nou maar niks oor die vrouens se nie, my honnehok is ook maar net so groot!
Ek weet nou nie oor die oorskyf oor na die Wiskey-span nie, in sekere kulture word dit op neergekyk as daar gebat word vir meer as een span!!!
Ek het nog niks van Johan gehoor nie oor die sy vlug nie. Sal hom bel en hoor. Ek kan nou nie meer wag nie!!!!!!
Groete
Die Uwe
Whiskey (Keep on Walking!!!!)
Ek bring dit onder U aandag dat al ons(Roetse) se speelgoed verbeter is. As jy kan aflei van my Ackley's op die gewere kan jy maar aanneem dat die voertuie ook sekere Improvements het, iemand het eendag gese jy vat nie Roetse in enige ding aan nie, selfs hulle grassnyers is gechip!
Ek weet nou nie oor die oorskyf oor na die Wiskey-span nie, in sekere kulture word dit op neergekyk as daar gebat word vir meer as een span!!!
Ek het nog niks van Johan gehoor nie oor die sy vlug nie. Sal hom bel en hoor. Ek kan nou nie meer wag nie!!!!!!
Groete
Die Uwe
Whiskey (Keep on Walking!!!!)
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Impala punte vir JAG
Het vanmore die Bravo - spankaptein in ARMS skietwinkel gekry... Die man se gat het self so jeukie aan...
Ek is ook bittttter lus vir die naweek. Gaan Maandag begin laai en dan Woens/Dond die punte opi skietbaan oor verskillende afstande toets. Wout, watse afstand gaan ons min of meer skiet? Wil net die geweer op daai afstand zero. Op die oomblik is hy op 200 gezero, maar ek neem aan tussen die bosse kyk ons so na 100m tot 150m?
Stef
Ek is ook bittttter lus vir die naweek. Gaan Maandag begin laai en dan Woens/Dond die punte opi skietbaan oor verskillende afstande toets. Wout, watse afstand gaan ons min of meer skiet? Wil net die geweer op daai afstand zero. Op die oomblik is hy op 200 gezero, maar ek neem aan tussen die bosse kyk ons so na 100m tot 150m?
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: Impala punte vir JAG
Ek dink ek gaan die pos nou begin ignoreer want julle krap mens net om al die reelings...
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Impala punte vir JAG
Om Stefaans
Twee duim hoog op 100m sal werk. Hulle loop maar reg oor die plaas, maar ek dink ons beste kans is in die gebrande stuk waar dit so bietjie oper is. As jy vertroud met die 200m zero is los hom net daar, waarookal jy gemaklik en vertroud is. Ons behoort redilik naby te kom. On smoet ook besluit oor ons skietafstand. Die hele idiee is om die Impala's te toets waarvoor hulle ontwerp is en dit is volgens my oor langer afslande. Ons moet maar kyk of ons nie n skoot kan kry op so 150-200m toe nie. Daar is skietstokke of as jy wil kan ons n Harris-bipod op sit, ek het n paar spaar. Bring maar verkykers. Ek sal ook n paar vat en n rangevinder. Bring maar ook reenjasse, met hierdie weer weet n mens nooit nie. Hoed en swemgoed ook. Los maar die langbroeke! Hoef ook nie beddegoed of handdoeke te bring nie.
Groete
Wout
Twee duim hoog op 100m sal werk. Hulle loop maar reg oor die plaas, maar ek dink ons beste kans is in die gebrande stuk waar dit so bietjie oper is. As jy vertroud met die 200m zero is los hom net daar, waarookal jy gemaklik en vertroud is. Ons behoort redilik naby te kom. On smoet ook besluit oor ons skietafstand. Die hele idiee is om die Impala's te toets waarvoor hulle ontwerp is en dit is volgens my oor langer afslande. Ons moet maar kyk of ons nie n skoot kan kry op so 150-200m toe nie. Daar is skietstokke of as jy wil kan ons n Harris-bipod op sit, ek het n paar spaar. Bring maar verkykers. Ek sal ook n paar vat en n rangevinder. Bring maar ook reenjasse, met hierdie weer weet n mens nooit nie. Hoed en swemgoed ook. Los maar die langbroeke! Hoef ook nie beddegoed of handdoeke te bring nie.
Groete
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Impala punte vir JAG
Dags? al my vriende
Jammer my internet was bietjie op die koffie.
Waar staan die reelings nou?
Ek is in.
So ry ons Donderdag middag?
Hoeveel bokke gaan ons nou skiet? Net een vir die Impala punte of nog een met Premium punt soos Nosler accubond wat ook haastig gejaag word om vergelyking tussen die goed te kan tref.
Wie is nou in wie se span etc.
Kom Wout vertel nou presies watter span is verandwoordelik vir wat en wanneer.
Dok oor en uit

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Impala punte vir JAG
Dokkie hel is bly van jou te hoor!
Ons was al bekommerd jy is in die hospitaal opgeneem vir iets dergerliks!
Kom laat ek sommer die voortou neem. Donderdagaand is dit tjops en ribbetjie en braaibroodjies met sweetcorn en bakedbeans(Alpha-span). Hulle moet verskaf en braai. Vrydag-brunch is dit gemaalde vleis en pap(Whiskey-span, as ons kan staan). Vrydagaand is dit Steak en chips en slaai vir wie dit belangrik is(Bravo-span) Dis nou jy en handlanger(my broer het nog nie gese of hy in of uit is nie) Ek dink nie hy weet eers wat n Impala koeels is nie!Julle kan besluit op T-bene of rump. Saterdag-brunch is dit bacon, wors en eiers en toast(Alpha-span). Hulle het nou lank genoeg sit en f@&*L doen. Saterdagaand maak ek en Geno vir julle hele skaapskenkel, gebakte aartappels, gemsquash pampoentjies en rys. As die Whiskey-span sy kaarte reg speel sal dit hopelik so lyk! Weet nie of julle brunch Sondag wil he nie indien wel sal ons iets daar uit krap. Stem saam dat ons n merker moet he met n premuim koeel, kom ons maak dit regverdig en gebruik n koperkoeel teen hoe spoed. Ek het in die 7mm Rem Mag BarnesX 150gr teen 3000ft/sek. Een van julle kan vir ons met hom skiet. Sal graag op die rooibok-ramme wil toets, hulle is baie.
Laat weet wat of dit reg so is
Mooi loop
Wouter-Whiskey
Ons was al bekommerd jy is in die hospitaal opgeneem vir iets dergerliks!
Kom laat ek sommer die voortou neem. Donderdagaand is dit tjops en ribbetjie en braaibroodjies met sweetcorn en bakedbeans(Alpha-span). Hulle moet verskaf en braai. Vrydag-brunch is dit gemaalde vleis en pap(Whiskey-span, as ons kan staan). Vrydagaand is dit Steak en chips en slaai vir wie dit belangrik is(Bravo-span) Dis nou jy en handlanger(my broer het nog nie gese of hy in of uit is nie) Ek dink nie hy weet eers wat n Impala koeels is nie!Julle kan besluit op T-bene of rump. Saterdag-brunch is dit bacon, wors en eiers en toast(Alpha-span). Hulle het nou lank genoeg sit en f@&*L doen. Saterdagaand maak ek en Geno vir julle hele skaapskenkel, gebakte aartappels, gemsquash pampoentjies en rys. As die Whiskey-span sy kaarte reg speel sal dit hopelik so lyk! Weet nie of julle brunch Sondag wil he nie indien wel sal ons iets daar uit krap. Stem saam dat ons n merker moet he met n premuim koeel, kom ons maak dit regverdig en gebruik n koperkoeel teen hoe spoed. Ek het in die 7mm Rem Mag BarnesX 150gr teen 3000ft/sek. Een van julle kan vir ons met hom skiet. Sal graag op die rooibok-ramme wil toets, hulle is baie.
Laat weet wat of dit reg so is
Mooi loop
Wouter-Whiskey
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Impala punte vir JAG
Dit klink vir my 100%.
As ek mag vra. Ek sal graag daai 300 wil stoot as dit okay is met die manne.
As ek mag vra. Ek sal graag daai 300 wil stoot as dit okay is met die manne.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Impala punte vir JAG
Dok jy het my groen lig!
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Impala punte vir JAG
Hi Dok
Deel my in waar iemand kort.Ons kan met my trokkie ry,hierdie is als vir die sport.As daar manne in Pretoria omgewing is ek het nog 2 biere en alfjack oor na die fakansie ons kan by my huis bymekaar kom.Sal graag saam gaan as dit moontlik is.

.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: Impala punte vir JAG
ManneWouter Roets wrote: Kom laat ek sommer die voortou neem. Donderdagaand is dit tjops en ribbetjie en braaibroodjies met sweetcorn en bakedbeans(Alpha-span). Hulle moet verskaf en braai. Vrydag-brunch is dit gemaalde vleis en pap(Whiskey-span, as ons kan staan). Vrydagaand is dit Steak en chips en slaai vir wie dit belangrik is(Bravo-span) Dis nou jy en handlanger(my broer het nog nie gese of hy in of uit is nie) Ek dink nie hy weet eers wat n Impala koeels is nie!Julle kan besluit op T-bene of rump. Saterdag-brunch is dit bacon, wors en eiers en toast(Alpha-span). Hulle het nou lank genoeg sit en f@&*L doen. Saterdagaand maak ek en Geno vir julle hele skaapskenkel, gebakte aartappels, gemsquash pampoentjies en rys. As die Whiskey-span sy kaarte reg speel sal dit hopelik so lyk! Weet nie of julle brunch Sondag wil he nie indien wel sal ons iets daar uit krap.
Wat gaan maak julle nou weer?
Eet of jag?
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Impala punte vir JAG
fanie
Wie gaan hang van Wout af, Ek is maar net die hoof "pathologist" ek dan ook die sneller treker van die 300 wat gaan sing as ek dinge nou reg verstaan.
Wie gaan hang van Wout af, Ek is maar net die hoof "pathologist" ek dan ook die sneller treker van die 300 wat gaan sing as ek dinge nou reg verstaan.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Impala punte vir JAG
Nie regtig een van die 2 nie skolla. Meer toets, proef en resultate weergee.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Impala punte vir JAG
Wouter
Jy moet maar se.Ek sal graag een aand Mousaka vir die manne maak. Ek is bleikbaar nog in die skuld.
Jy moet maar se.Ek sal graag een aand Mousaka vir die manne maak. Ek is bleikbaar nog in die skuld.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Impala punte vir JAG
Skolla
Ek hoop nie hulle dehidreer nie, want ek sien nie dat hulle gaan dors word nie, seker omdat daai plaaswater so "lekker" smaak. (behalwe die stappers w-span)
Lekker eet en jag en ek wag in spanning vir die resultate
Groetnis
Jacques
Ek hoop nie hulle dehidreer nie, want ek sien nie dat hulle gaan dors word nie, seker omdat daai plaaswater so "lekker" smaak. (behalwe die stappers w-span)
Lekker eet en jag en ek wag in spanning vir die resultate
Groetnis
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Impala punte vir JAG
Janjak,Janjak wrote: Ek dink ek gaan die pos nou begin ignoreer want julle krap mens net om al die reelings...
Ek stem 100% saam met jou, Die manne sal nou al hulle planne so in die openbaar maak dat 'n mens nie jou lus meer kan hou nie. Het sommer gister begin Jag trippies beplan net om my in die regte gees te kry
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Impala punte vir JAG
More maats
Ek het n POLL bo aan die onderwerp geheg om die algemene gevoel oor die IMPALAs te toets. Stem asb, daar is n opsie vir ALMAL!
Ek wil graag noem dat hierdie toets nie sommer net vir die lekker gedoen gaan word nie. Ja daar gaan lekker geeet en verseker lekker Whiskey gedrink word, maar die HOOFDOEL van die naweek is om die penetrasie en doodmaakvermoee van die ligte IMPALA solids op mediumwild (Rooibokram) op ver afstande in n jagomgewing in die veld (180 - 220m) te toets. Hierdie toets word ook namens geen handelaars of IMPALA self gedoen nie. Dis n doodgewone gesprek wat hierop uitgeloop het en n klomp vriende met hule eie menings en sienings span saam om die ammuniesie te toets vir eie gebruik.
7x64 groete,
Stefan, ALPHA span
Ek het n POLL bo aan die onderwerp geheg om die algemene gevoel oor die IMPALAs te toets. Stem asb, daar is n opsie vir ALMAL!
Ek wil graag noem dat hierdie toets nie sommer net vir die lekker gedoen gaan word nie. Ja daar gaan lekker geeet en verseker lekker Whiskey gedrink word, maar die HOOFDOEL van die naweek is om die penetrasie en doodmaakvermoee van die ligte IMPALA solids op mediumwild (Rooibokram) op ver afstande in n jagomgewing in die veld (180 - 220m) te toets. Hierdie toets word ook namens geen handelaars of IMPALA self gedoen nie. Dis n doodgewone gesprek wat hierop uitgeloop het en n klomp vriende met hule eie menings en sienings span saam om die ammuniesie te toets vir eie gebruik.
7x64 groete,
Stefan, ALPHA span
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: Impala punte vir JAG
JPS
ons sal maar die varminter punte gaan toets op n jakkals????
of n Diabolo op n muisvoel????
jy weet mos
elke hond kry sy dag
en n brak.. hy kry sommer n langnaweek