Middag manne

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Yeager
Newbie
Newbie
Posts: 27
Joined: Wed Feb 06, 2013 6:44 am

Middag manne

Post by Yeager »

Middag Manne

Ek is nie nuut op die forum nie, lees al baie lank hier, maar het nog nooit 'n "intro" gepos nie.


Tanfoglio 9mmP
H&K P2000sk 9mmP
Remington nylon 66 .22lr
BRNO mod2 .22lr
BRNO Fox .223Rem
Tikka Super Varmint 25-06Rem
Musgrave Mod 90 308Win
Beretta A300 12 BR

NEA AR15 223Rem Wag vir lisensie.

Wenslysie.

Sako 6.5x55
??? .375H&H

Custom 6.5x284

En as ek eendag mooi groot is 'n "matching pair"
6.5x68 Schuler
8x68 RWS
Last edited by Yeager on Fri Apr 24, 2015 4:10 pm, edited 1 time in total.
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Middag manne

Post by alecjohnson »

Wel! nice lys roere!

Daar op jou wenslys moet jy die ??? voor die 375 H&H verander in die letters CZ550 LUX en jy sal baie tevrede wees :)
User avatar
Boesman10
Hero Member
Hero Member
Posts: 946
Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am

Re: Middag manne

Post by Boesman10 »

Dagse Andries. Mooi lysie wat jy daar het.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
User avatar
Dolf014
Hero Member
Hero Member
Posts: 533
Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm

Re: Middag manne

Post by Dolf014 »

Welkom Andries.
Die Oranje rivier is baie lank; jy wil nie meer spesifiek wees (provinsie of dorp) waar jy bly nie. ;D
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
User avatar
Johan L
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Fri Apr 12, 2013 12:47 pm

Re: Middag manne

Post by Johan L »

Hallo Yeager,

welkom hier op die forum. Ek is self nie baie "aktief' op die forum nie, maar hou daarvan om te lees wat die manne oor gesels en raad wat gegee word. Geniet dit.
JOHAN
________________

Somerset-Wes

300WSM Sako/303 P14/Baikal 12g/Glock19/CZ 6.5x55/Sabatti 6XC/Tikka 243win/Win 375 H&H/CZP07
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Middag manne

Post by Pvdw »

Welkom hier.

Dis nogal maklik om geld in geraas om te sit as jou vrou hoor wat kos jou speelgoed maar die kombuis kom nie klaar nie ;D
Yeager
Newbie
Newbie
Posts: 27
Joined: Wed Feb 06, 2013 6:44 am

Re: Middag manne

Post by Yeager »

Pvdw

My vrou se lysie is bietjie langer as net die kombuis, maar gelukkig hou sy ook van skiet.
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Re: Middag manne

Post by andre007 »

Welkom Andries
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Post Reply