Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Yeager
Newbie
Posts: 27 Joined: Wed Feb 06, 2013 6:44 am
Post
by Yeager » Tue Dec 30, 2014 5:34 pm
Middag Manne
Ek is nie nuut op die forum nie, lees al baie lank hier, maar het nog nooit 'n "intro" gepos nie.
Tanfoglio 9mmP
H&K P2000sk 9mmP
Remington nylon 66 .22lr
BRNO mod2 .22lr
BRNO Fox .223Rem
Tikka Super Varmint 25-06Rem
Musgrave Mod 90 308Win
Beretta A300 12 BR
NEA AR15 223Rem Wag vir lisensie.
Wenslysie.
Sako 6.5x55
.375H&H
Custom 6.5x284
En as ek eendag mooi groot is 'n "matching pair"
6.5x68 Schuler
8x68 RWS
Last edited by
Yeager on Fri Apr 24, 2015 4:10 pm, edited 1 time in total.
alecjohnson
Hero Member
Posts: 2656 Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Post
by alecjohnson » Tue Dec 30, 2014 5:41 pm
Wel! nice lys roere!
Daar op jou wenslys moet jy die
voor die 375 H&H verander in die letters CZ550 LUX en jy sal baie tevrede wees
Boesman10
Hero Member
Posts: 946 Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Post
by Boesman10 » Tue Dec 30, 2014 6:13 pm
Dagse Andries. Mooi lysie wat jy daar het.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
Dolf014
Hero Member
Posts: 533 Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Post
by Dolf014 » Wed Dec 31, 2014 9:30 am
Welkom Andries.
Die Oranje rivier is baie lank; jy wil nie meer spesifiek wees (provinsie of dorp) waar jy bly nie.
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
Johan L
Full Member
Posts: 184 Joined: Fri Apr 12, 2013 12:47 pm
Post
by Johan L » Thu Jan 01, 2015 7:49 pm
Hallo Yeager,
welkom hier op die forum. Ek is self nie baie "aktief' op die forum nie, maar hou daarvan om te lees wat die manne oor gesels en raad wat gegee word. Geniet dit.
JOHAN
________________
Somerset-Wes
300WSM Sako/303 P14/Baikal 12g/Glock19/CZ 6.5x55/Sabatti 6XC/Tikka 243win/Win 375 H&H/CZP07
Pvdw
Hero Member
Posts: 5154 Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Post
by Pvdw » Thu Jan 01, 2015 8:06 pm
Welkom hier.
Dis nogal maklik om geld in geraas om te sit as jou vrou hoor wat kos jou speelgoed maar die kombuis kom nie klaar nie
Yeager
Newbie
Posts: 27 Joined: Wed Feb 06, 2013 6:44 am
Post
by Yeager » Fri Jan 02, 2015 7:26 am
Pvdw
My vrou se lysie is bietjie langer as net die kombuis, maar gelukkig hou sy ook van skiet.
andre007
Hero Member
Posts: 2234 Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Post
by andre007 » Fri Jan 02, 2015 7:46 am
Welkom Andries
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com