Dis hoekom ek hier bietjie vir n antwoord vra? Ek vermoed ook dat 75mm redelik lank is. Daar gan omtrent so 2mm in die dop. Daar is tans so 1mm spasie van die groewe aftripodmvr wrote:Sangoma, hoeveel van die koeël se skag is in die dopnek in - volgens QL het jy op 75mm slegs 1mm wat in die nek ingaan. Volgens QL is 70mm TPL waarna jy moet mik.
Oom Piet W het die spasie van die loop en aksie gedoen, so ek glo glad nie daar is n probleem daarmee nie.

