.308 Bisley ladings

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: .308 Bisley ladings

Post by Sangoma (IAN) »

tripodmvr wrote:Sangoma, hoeveel van die koeël se skag is in die dopnek in - volgens QL het jy op 75mm slegs 1mm wat in die nek ingaan. Volgens QL is 70mm TPL waarna jy moet mik.
Dis hoekom ek hier bietjie vir n antwoord vra? Ek vermoed ook dat 75mm redelik lank is. Daar gan omtrent so 2mm in die dop. Daar is tans so 1mm spasie van die groewe af

Oom Piet W het die spasie van die loop en aksie gedoen, so ek glo glad nie daar is n probleem daarmee nie.
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3127
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: .308 Bisley ladings

Post by LUAN »

As hy al klaar 1mm sprong het en die koeel is nie baie diep in die dop nie moet jy miskien kyk na die 175gr wat jy dan nader aan die groewe kan laai en nogsteeds genoeg greep in die dop het?
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1520
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: .308 Bisley ladings

Post by swc-tr »

Ian klink my daai kamer is gesny vir langer koeels as die 155gr Palma, dus sal swaarder koeels dieper in die dop steek.
Indien jy by die 155gr koeels wil bly, het jy al die Lapua 155gr Scenar probeer? Hulle is heelwat langer as die Sierra Palma koeel, met dieselfde TPL gaan hulle omtrent 2-3mm dieper in die dop.
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: .308 Bisley ladings

Post by Sangoma (IAN) »

Ek sal die Lapua punte prober, dankie. Ek wil nie eintlik te veel rond neuk met swaarder punte nie, die barrel het n 1:13 twist. So nie eintlik bedoel vir swaarder punte nie.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: .308 Bisley ladings

Post by tripodmvr »

Het jy al koeëls gekoop? As jy reeds die Sierras het waarom probeer om die lande te jaag. Laai die goed met so 6mm skag wat die dopnek raak en skiet die goed. Indien hulle nie wil skiet nie kan jy dan die TPL verstel. Gee net eers syfers sodat QL jou kan help - jy moet dus ten minste 3 skote skiet sodat ons die Lot kan kalibreer.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Rikuss
Full Member
Full Member
Posts: 158
Joined: Sun Jun 30, 2013 10:27 am

Re: .308 Bisley ladings

Post by Rikuss »

tripodmvr wrote:Kyk ook ernstig na S355.
Naandse Tripod

wat sal die voordeel wees van S355?
.22 , 22 Hornet, 243 Win, 7x57 , 308 Win,375 H&H, Martini Henry, 12 boor, 410, 9mm
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: .308 Bisley ladings

Post by tripodmvr »

Vol dop en jy kan hoër spoed kry met laer druk - bygese as die S355 nie te stadig brand nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Rikuss
Full Member
Full Member
Posts: 158
Joined: Sun Jun 30, 2013 10:27 am

Re: .308 Bisley ladings

Post by Rikuss »

Ok dankie,
as daar geskat moet word hoeveel extra spoed. 20 fps, 50 dalk...100 dalk....?
.22 , 22 Hornet, 243 Win, 7x57 , 308 Win,375 H&H, Martini Henry, 12 boor, 410, 9mm
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: .308 Bisley ladings

Post by tripodmvr »

Hier word 40vps gewen en druk neem af. Dop is hier egter baie vol.
308 S335 node 4.JPG
308 S355 node 4.JPG
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1520
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: .308 Bisley ladings

Post by swc-tr »

Die oorgroot meerderheid van Bisley skuts skiet met 30" tot 32" lope en gebruik stywer kamers (soos die Palma '95 reamer) waar gevuurde Lapua doppe 'n interne volume van 56.2gr H2O lewer. Met die Nosler 155gr CC koeel en .75mm jump is die TPL in die orde van 70.5mm.

Kyk asb wat gee QL hiermee, of dit vergelyk met wat Bisley skuts prakties doen.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
Rikuss
Full Member
Full Member
Posts: 158
Joined: Sun Jun 30, 2013 10:27 am

Re: .308 Bisley ladings

Post by Rikuss »

Tripod,
baie dankie vir data.
soos schalk hierbo noem, hier is my spesifieke data: TPL 71,6 mm, loop lengte 32,4 duim. My jump is rondom die 0,1 mm gemeet met comparator na die OGIVE met 42,8 grein S335.

Die hele doelwit vir my met hierdie oefening is om nie onder 2980 fps te wees want op 43,3 grein begin druk te wys. Ek was op 43,3 grein ( 3020 fps) maar vanwee ons 40 grade plus dag temerature en 60 skote in warm son word die slot rerig styf om oop te maak. Ek glo meeste lang afstand 308 skuts gaan min of meer met selle data sit as ek, want spoed vs druk is NB!
.22 , 22 Hornet, 243 Win, 7x57 , 308 Win,375 H&H, Martini Henry, 12 boor, 410, 9mm
Post Reply