2014 Transvaal Roepkursus
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: 2014 Transvaal Roepkursus
Lyk ek sal maar moet verlof neem om die kursus by te woon as dit in Januarie is
-
Kampies
- Newbie

- Posts: 48
- Joined: Fri Dec 28, 2012 5:13 am
Re: 2014 Transvaal Roepkursus
Ek en een nuwe man, Jacques Smit sal dit graag wil bywoon in Januarie.
Dankie
Kampies
Dankie
Kampies
-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 844
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: 2014 Transvaal Roepkursus
Sit my en my seun se naam op vir Januarie asb.
Groete
Dawie
Groete
Dawie
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 2014 Transvaal Roepkursus
Is almal tevrede met Ian se voorstel van Kommandonek?
R2100 pp, self catering.
R2100 pp, self catering.
Goed, beter, 6millimeter!
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: 2014 Transvaal Roepkursus
Om eerlik te wees die prys is bietjie styf.
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 2014 Transvaal Roepkursus
Gernie,
Dis presies wat ons 2 jaar gelede betaal het.
Hier is die link na daardie een: http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=131&t=8126
Groete
Eugene
Dis presies wat ons 2 jaar gelede betaal het.
Hier is die link na daardie een: http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=131&t=8126
Groete
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: 2014 Transvaal Roepkursus
As Malan (AKA Boks) daar gaan wees sal ek verseker ook daar wees.
Jy kan my maar opsit Geno
Jy kan my maar opsit Geno
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1286
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: 2014 Transvaal Roepkursus
Voorlopig sal ek ook ook stem vir Januarie 2015 en dit probeer maak. Dit is afhangende van kinders se skoolaktiwiteite begin van die jaar in die hoërskool
- PJS
- Sr. Member

- Posts: 403
- Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am
Re: 2014 Transvaal Roepkursus
Manne
Ek en n paar manne (Nuwe manne {6}) hier van Potch wat belangstel. So as die naamlys begin word kan julle klaar die manne opsit.
Mooiloop
PJ
Ek en n paar manne (Nuwe manne {6}) hier van Potch wat belangstel. So as die naamlys begin word kan julle klaar die manne opsit.
Mooiloop
PJ
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: 2014 Transvaal Roepkursus
Tentatief is ek ook in sal maar sien of my nuwe madam baas my verlof sal gee
- Jakes
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Thu Jan 19, 2012 3:17 pm
Re: 2014 Transvaal Roepkursus
Januarie is reg vir my
besig met nog n man wat belang stel
besig met nog n man wat belang stel
-
Schalk.vdB
- Full Member

- Posts: 145
- Joined: Thu Mar 21, 2013 6:31 pm
Re: 2014 Transvaal Roepkursus
Desember/Januarie is vir my reg ek is in.
Groete
Schalk
Groete
Schalk
SR = M
Solid rest is equal to meat
Solid rest is equal to meat
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: 2014 Transvaal Roepkursus
Dis nou Malan, met die groot Cruiser seat boude?? hys net daar om bakkie te was....Reggie Gerber wrote:As Malan (AKA Boks) daar gaan wees sal ek verseker ook daar wees.
Jy kan my maar opsit Geno
Ek sal saam hom kuier ja, hy betaal my immers R500/week/vriendskap
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 844
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: 2014 Transvaal Roepkursus
Cobb en Regg
Miskien moet julle eerder daaraan dink om Tannie Emsie Schoeman se etiketkursus daardie naweek te gaan bywoon. Dit sal julle maniere leer, soos wat ek het. Dan sal meer boere julle nooi, soos hulle my nooi. Dan sal julle op meer plase kom, soos ek. Dan kan julle meer jakkalse skiet, net soos ek.
Boere hou nie van ongeskikte, bot bankamptenare en broodjiebakkers nie.

- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: 2014 Transvaal Roepkursus
Dawie Malan wrote:Cobb en Regg
Miskien moet julle eerder daaraan dink om Tannie Emsie Schoeman se etiketkursus daardie naweek te gaan bywoon. Dit sal julle maniere leer, soos wat ek het. Dan sal meer boere julle nooi, soos hulle my nooi. Dan sal julle op meer plase kom, soos ek. Dan kan julle meer jakkalse skiet, net soos ek.
Boere hou nie van ongeskikte, bot bankamptenare en broodjiebakkers nie.
Klink my jy stel meer in die boere se dogters en vrouens belang as ek so luister na die kursusse wat jy al bygewoon het
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 2014 Transvaal Roepkursus
Manne,
Katefbessie (Ruan Rasbanjee) het die volgende venue beskikbaar indien Kommandonek nie verkies word nie:
25km vanaf Magaliesburg op die Koster pad.
Pryse per nag:
2 bed rondawel - R400
4 bed rondawel - R550
4 bed chalet - R600
6 bed chalet - R700
Kamp:
R100 per tent
R150 per karavaan
R50pp
R25 per laerskool kind.
Daar is ook 2000ha jag area vir demonstrasies.
Laat weet maar.
Katefbessie (Ruan Rasbanjee) het die volgende venue beskikbaar indien Kommandonek nie verkies word nie:
25km vanaf Magaliesburg op die Koster pad.
Pryse per nag:
2 bed rondawel - R400
4 bed rondawel - R550
4 bed chalet - R600
6 bed chalet - R700
Kamp:
R100 per tent
R150 per karavaan
R50pp
R25 per laerskool kind.
Daar is ook 2000ha jag area vir demonstrasies.
Laat weet maar.
Goed, beter, 6millimeter!
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: 2014 Transvaal Roepkursus
Wat vat 'n mens saam op so kursus
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: 2014 Transvaal Roepkursus
'n nota boek en penNicoSmit wrote:Wat vat 'n mens saam op so kursus
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1286
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: 2014 Transvaal Roepkursus
Jou lysie so bietjie uitgebrei KatefbessieKatefbessie wrote:'n nota boek en penNicoSmit wrote:Wat vat 'n mens saam op so kursus
Jouself
'n Goeie Humorsin
BAIE biltong vir die ander kursusgangers en die kursusaanbieder![]()
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: 2014 Transvaal Roepkursus
Geld vir DWD, klanke CD ensDuracell wrote:Jou lysie so bietjie uitgebrei KatefbessieKatefbessie wrote:'n nota boek en penNicoSmit wrote:Wat vat 'n mens saam op so kursus
Jouself
'n Goeie Humorsin
BAIE biltong vir die ander kursusgangers en die kursusaanbieder![]()
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: 2014 Transvaal Roepkursus
dog die cd is ingesluit
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 2014 Transvaal Roepkursus
Hy is, maar daar is ander roep CD's en DVD's ook gewoonlik te koop. Partykeer is daar ook roepers, ligte, dimmers, fluite ens. te koop ook.NicoSmit wrote:dog die cd is ingesluit
Goed, beter, 6millimeter!
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: 2014 Transvaal Roepkursus
verander die poll dat die manne kan kies waar hulle wil gaan kursus hou Ek sal hou van Magalies lekker naby aan my
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 2014 Transvaal Roepkursus
Datum as volg.
Stem nou asb vir die venue.
Stem nou asb vir die venue.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Goed, beter, 6millimeter!
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1286
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: 2014 Transvaal Roepkursus
Klaar gestem, beide is ongeveer ewe ver van my af....