2014 Transvaal Roepkursus

A place to advertise or mention a course/ Die plek om jou kursusse te adverteer of bekend te stel
Post Reply

Kies asb 'n venue

Bosparadys - Magaliesburg
22
69%
Kommandonek - Vredefort
10
31%
 
Total votes: 32

User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by NicoSmit »

Lyk ek sal maar moet verlof neem om die kursus by te woon as dit in Januarie is
Kampies
Newbie
Newbie
Posts: 48
Joined: Fri Dec 28, 2012 5:13 am

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Kampies »

Ek en een nuwe man, Jacques Smit sal dit graag wil bywoon in Januarie.
Dankie
Kampies
Dawie Malan
Hero Member
Hero Member
Posts: 844
Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Dawie Malan »

Sit my en my seun se naam op vir Januarie asb.

Groete

Dawie
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Geno »

Is almal tevrede met Ian se voorstel van Kommandonek?
R2100 pp, self catering.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Gernie
Hero Member
Hero Member
Posts: 771
Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Gernie »

Om eerlik te wees die prys is bietjie styf.
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Geno »

Gernie,

Dis presies wat ons 2 jaar gelede betaal het.
Hier is die link na daardie een: http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=131&t=8126

Groete
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Reggie Gerber »

As Malan (AKA Boks) daar gaan wees sal ek verseker ook daar wees.

Jy kan my maar opsit Geno
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1286
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Riaan Kriel »

Voorlopig sal ek ook ook stem vir Januarie 2015 en dit probeer maak. Dit is afhangende van kinders se skoolaktiwiteite begin van die jaar in die hoërskool
User avatar
PJS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 403
Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by PJS »

Manne

Ek en n paar manne (Nuwe manne {6}) hier van Potch wat belangstel. So as die naamlys begin word kan julle klaar die manne opsit.
Mooiloop
PJ
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by NicoSmit »

Tentatief is ek ook in sal maar sien of my nuwe madam baas my verlof sal gee
User avatar
Jakes
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Thu Jan 19, 2012 3:17 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Jakes »

Januarie is reg vir my

besig met nog n man wat belang stel
Schalk.vdB
Full Member
Full Member
Posts: 145
Joined: Thu Mar 21, 2013 6:31 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Schalk.vdB »

Desember/Januarie is vir my reg ek is in.

Groete
Schalk
SR = M
Solid rest is equal to meat
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Cobus(Cobb) »

Reggie Gerber wrote:As Malan (AKA Boks) daar gaan wees sal ek verseker ook daar wees.

Jy kan my maar opsit Geno
Dis nou Malan, met die groot Cruiser seat boude?? hys net daar om bakkie te was....
Ek sal saam hom kuier ja, hy betaal my immers R500/week/vriendskap
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Dawie Malan
Hero Member
Hero Member
Posts: 844
Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Dawie Malan »

Cobb en Regg

Miskien moet julle eerder daaraan dink om Tannie Emsie Schoeman se etiketkursus daardie naweek te gaan bywoon. Dit sal julle maniere leer, soos wat ek het. Dan sal meer boere julle nooi, soos hulle my nooi. Dan sal julle op meer plase kom, soos ek. Dan kan julle meer jakkalse skiet, net soos ek.

Boere hou nie van ongeskikte, bot bankamptenare en broodjiebakkers nie.
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by BLOK »

Dawie Malan wrote:Cobb en Regg

Miskien moet julle eerder daaraan dink om Tannie Emsie Schoeman se etiketkursus daardie naweek te gaan bywoon. Dit sal julle maniere leer, soos wat ek het. Dan sal meer boere julle nooi, soos hulle my nooi. Dan sal julle op meer plase kom, soos ek. Dan kan julle meer jakkalse skiet, net soos ek.

Boere hou nie van ongeskikte, bot bankamptenare en broodjiebakkers nie.

Klink my jy stel meer in die boere se dogters en vrouens belang as ek so luister na die kursusse wat jy al bygewoon het ;) ;D ;D ;D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Geno »

Manne,

Katefbessie (Ruan Rasbanjee) het die volgende venue beskikbaar indien Kommandonek nie verkies word nie:

25km vanaf Magaliesburg op die Koster pad.

Pryse per nag:

2 bed rondawel - R400
4 bed rondawel - R550
4 bed chalet - R600
6 bed chalet - R700

Kamp:
R100 per tent
R150 per karavaan
R50pp
R25 per laerskool kind.


Daar is ook 2000ha jag area vir demonstrasies.

Laat weet maar.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by NicoSmit »

Wat vat 'n mens saam op so kursus
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Katefbessie »

NicoSmit wrote:Wat vat 'n mens saam op so kursus
'n nota boek en pen
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1286
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Riaan Kriel »

Katefbessie wrote:
NicoSmit wrote:Wat vat 'n mens saam op so kursus
'n nota boek en pen
Jouself
'n Goeie Humorsin
BAIE biltong vir die ander kursusgangers en die kursusaanbieder >:D
Jou lysie so bietjie uitgebrei Katefbessie ;)
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Cobus(Cobb) »

Duracell wrote:
Katefbessie wrote:
NicoSmit wrote:Wat vat 'n mens saam op so kursus
'n nota boek en pen
Jouself
'n Goeie Humorsin
BAIE biltong vir die ander kursusgangers en die kursusaanbieder >:D
Jou lysie so bietjie uitgebrei Katefbessie ;)
Geld vir DWD, klanke CD ens
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by NicoSmit »

dog die cd is ingesluit
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Geno »

NicoSmit wrote:dog die cd is ingesluit
Hy is, maar daar is ander roep CD's en DVD's ook gewoonlik te koop. Partykeer is daar ook roepers, ligte, dimmers, fluite ens. te koop ook.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by NicoSmit »

verander die poll dat die manne kan kies waar hulle wil gaan kursus hou Ek sal hou van Magalies lekker naby aan my
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Geno »

Datum as volg.
Kursusdatum.JPG
Stem nou asb vir die venue.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1286
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Riaan Kriel »

Klaar gestem, beide is ongeveer ewe ver van my af....
Post Reply