6.5x55 Creedmoor Mojet

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
Leon Crous
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 429
Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am

Re: 6.5x55 Creedmoor Mojet

Post by Leon Crous »

Al geweer gekry?
Waar is ons foto's?
Ek wil ook geweer laat bou en sal graag jou ondervindings verder (vanaf laaste post tot goeie groepering) wou hoor!
Groete,
Leon.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 6.5x55 Creedmoor Mojet

Post by Wouter Roets »

Maxboostsa

Het jy al die geweer gekry?

Groetnis
Wouter
User avatar
maxboostsa1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 300
Joined: Sat Nov 02, 2013 6:11 am

Re: 6.5x55 Creedmoor Mojet

Post by maxboostsa1 »

Ek het die geweer vir n week gehad en toe terug gevat.... Andre het vir my n match 6.5x55 reamer vir die Siërra 142MK gekry van PTG wat reeds hier is maar die probleem le by die magasyn... Die geweer het ’n interne magasyn en die patrone feed nie reg uit die magasyn nie. Ek het vir hom gesê dat ek nie gelukkig is nie en nou is hy besig met ’n los magasyn wat center feed is soos die Tikka.... Laaste wat ek met hom gepraat het, het hy gesê die magasyne word deur ’n ander maatskappy ge-extrude ek het nie ’n idee hoe vêr hy is nie en ek het ook nie die lus eers om te hoor nie!

My seun bly ook in Lichtenburg en werk by NWK as die geweer klaar is, sal ek jou laat weet en jou kom wys hoe hy lyk.
SAKO 75 SS 30-06
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 6.5x55 Creedmoor Mojet

Post by Wouter Roets »

Ai sterkte daar! Skree maar as jy hom gekry het en hier in my kontrei is.

Groetnis
Wouter
User avatar
Fritz
Hero Member
Hero Member
Posts: 1376
Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm

Re: 6.5x55 Creedmoor Mojet

Post by Fritz »

Wynand, haal asseblief dadelik daardie foto van die .308 van jou avatar af. Dit skep 'n wanindruk onder forumgebruikers dat dit nog joune is ++>: ++>: ++>:
User avatar
Fritz
Hero Member
Hero Member
Posts: 1376
Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm

Re: 6.5x55 Creedmoor Mojet

Post by Fritz »

En is daar enige nuus oor jou geweer?
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1284
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: 6.5x55 Creedmoor Mojet

Post by Riaan Kriel »

maxboostsa1 wrote:Ek het die geweer vir n week gehad en toe terug gevat.... Andre het vir my n match 6.5x55 reamer vir die Siërra 142MK gekry van PTG wat reeds hier is maar die probleem le by die magasyn... Die geweer het ’n interne magasyn en die patrone feed nie reg uit die magasyn nie. Ek het vir hom gesê dat ek nie gelukkig is nie en nou is hy besig met ’n los magasyn wat center feed is soos die Tikka.... Laaste wat ek met hom gepraat het, het hy gesê die magasyne word deur ’n ander maatskappy ge-extrude ek het nie ’n idee hoe vêr hy is nie en ek het ook nie die lus eers om te hoor nie!

My seun bly ook in Lichtenburg en werk by NWK as die geweer klaar is, sal ek jou laat weet en jou kom wys hoe hy lyk.
Laat weet my tog ook asb, sal self graag die skepping wil sien. Ek is ook in Lichtenburg. Waar in NWK is jou seun werksaam (Dept/tak/Hoofkantoor) ?
seekoegat
Full Member
Full Member
Posts: 142
Joined: Sun Jun 28, 2009 12:13 pm

Re: 6.5x55 Creedmoor Mojet

Post by seekoegat »

Het jy al jou geweer gekry, ek hoop jy gaan tevrede wees. Ek het n Mojet aksie gekoop waarmee ek baie teleurgestel
is. Hy het 'n paar fout op gehad en hulle was nie baie behulpsaam om dit op te los nie, maar as jy die geweer by hulle bou sal hulle seker meer moeite doen.
Post Reply