270 Jaggeweer

J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1117
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Re: 270 Jaggeweer

Post by J le Roux »

Miskien het Anton toe 'n 270 gekoop en nou wil hy nie daaroor praat nie? >:D
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
Leon Crous
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 433
Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am

Re: 270 Jaggeweer

Post by Leon Crous »

Carl wrote:Ek het so mooi Heckler en Koch in 308W by Safari gesien. My gat juk....

Het in die armie gevoel die R4 is nie die Antwoord nie
Carl.....
Die R4 nie die antwoord nie??? :o
Of ek vang nie :-\ of jy bedoel seker die R1 (=7.62=308) ::)
Cheers,
Leon.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: 270 Jaggeweer

Post by Gawie(13mm) »

Carl wrote:Ek het so mooi Heckler en Koch in 308W by Safari gesien. My gat juk....

Het in die armie gevoel die R4 is nie die Antwoord nie
My R4 het ook nie so gevoel nie.
die antwoord.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: 270 Jaggeweer

Post by Carl »

Ja Gawie nou praat jy :

Ja Leon maw 223 gaan nie werk AS die groot paw-paws vlieg nie. Ratel sê mos ek moet 'n ordentlike kaliber kry ;) Maar ek het reeds 'n 3006 jag geweer. So ek reken die H&K in 308 gaan beter werk as die 223 bende.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Dakskroef
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Mon Sep 29, 2014 9:07 pm

Re: 270 Jaggeweer

Post by Dakskroef »

Baie danki vir julle almal se insette. Sal defs so gou moontlik by wildman n draai maak. Gehoor hulle het nog een 30.06 Howa beskikbaar teen R7000. Het ni di vaagste benul wat di goed kos ni, so ek hoop dis reg. Dankie weereens vi julle info, dit help genuine baie
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: 270 Jaggeweer

Post by Piet Pille »

Gawie(7mm) wrote:
Carl wrote:Ek het so mooi Heckler en Koch in 308W by Safari gesien. My gat juk....

Het in die armie gevoel die R4 is nie die Antwoord nie
My R4 het ook nie so gevoel nie.
die antwoord.jpg

Ja-nee, Gawie, as die twee "Die Antwoord" is, wil ek nie weet wat was die vraag nie.... :o
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: 270 Jaggeweer

Post by Carl »

[quote="Pieter Vorster
Ja-nee, Gawie, as die twee "Die Antwoord" is, wil ek nie weet wat was die vraag nie.... :o[/quote]
;D ;D ;D
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: 270 Jaggeweer

Post by Gawie(13mm) »

Pieter Vorster wrote:
Gawie(7mm) wrote:
Carl wrote:Ek het so mooi Heckler en Koch in 308W by Safari gesien. My gat juk....

Het in die armie gevoel die R4 is nie die Antwoord nie

My R4 het ook nie so gevoel nie.
die antwoord.jpg

Ja-nee, Gawie, as die twee "Die Antwoord" is, wil ek nie weet wat was die vraag nie.... :o
Hoekom skiet jy met 'n 270?
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Post Reply