270 Jaggeweer
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1117
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: 270 Jaggeweer
Miskien het Anton toe 'n 270 gekoop en nou wil hy nie daaroor praat nie? 
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
-
Leon Crous
- Sr. Member

- Posts: 433
- Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am
Re: 270 Jaggeweer
Carl.....Carl wrote:Ek het so mooi Heckler en Koch in 308W by Safari gesien. My gat juk....
Het in die armie gevoel die R4 is nie die Antwoord nie
Die R4 nie die antwoord nie???
Of ek vang nie
Cheers,
Leon.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: 270 Jaggeweer
My R4 het ook nie so gevoel nie.Carl wrote:Ek het so mooi Heckler en Koch in 308W by Safari gesien. My gat juk....
Het in die armie gevoel die R4 is nie die Antwoord nie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: 270 Jaggeweer
Ja Gawie nou praat jy :
Ja Leon maw 223 gaan nie werk AS die groot paw-paws vlieg nie. Ratel sê mos ek moet 'n ordentlike kaliber kry
Maar ek het reeds 'n 3006 jag geweer. So ek reken die H&K in 308 gaan beter werk as die 223 bende.
Ja Leon maw 223 gaan nie werk AS die groot paw-paws vlieg nie. Ratel sê mos ek moet 'n ordentlike kaliber kry
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Dakskroef
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Mon Sep 29, 2014 9:07 pm
Re: 270 Jaggeweer
Baie danki vir julle almal se insette. Sal defs so gou moontlik by wildman n draai maak. Gehoor hulle het nog een 30.06 Howa beskikbaar teen R7000. Het ni di vaagste benul wat di goed kos ni, so ek hoop dis reg. Dankie weereens vi julle info, dit help genuine baie
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: 270 Jaggeweer
Gawie(7mm) wrote:My R4 het ook nie so gevoel nie.Carl wrote:Ek het so mooi Heckler en Koch in 308W by Safari gesien. My gat juk....
Het in die armie gevoel die R4 is nie die Antwoord nie
Ja-nee, Gawie, as die twee "Die Antwoord" is, wil ek nie weet wat was die vraag nie....
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: 270 Jaggeweer
[quote="Pieter Vorster
Ja-nee, Gawie, as die twee "Die Antwoord" is, wil ek nie weet wat was die vraag nie....
[/quote]

Ja-nee, Gawie, as die twee "Die Antwoord" is, wil ek nie weet wat was die vraag nie....
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: 270 Jaggeweer
Hoekom skiet jy met 'n 270?Pieter Vorster wrote:Gawie(7mm) wrote:Carl wrote:Ek het so mooi Heckler en Koch in 308W by Safari gesien. My gat juk....
Het in die armie gevoel die R4 is nie die Antwoord nie
My R4 het ook nie so gevoel nie.
Ja-nee, Gawie, as die twee "Die Antwoord" is, wil ek nie weet wat was die vraag nie....
Dont make expensive noise! Make the first shot count!


