Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek is nuut tot die jakkals voorsit bedryf en het so rukkie terug my eerste een gehad in die limpop bosveld. Het die cd aangeskaf en gespeel en 5 van hulle nader gebring elke aand maar het vergeet n jakkals is net 500mm hoog en die gras was 650mm hoog so eks gespot met oortjies wat rondbeweeg in die gras.