Nuwe lid

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
Gamkaboer
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 63
Joined: Tue Sep 02, 2014 11:10 am

Nuwe lid

Post by Gamkaboer »

Dagse Manne

Ek is nuut tot die jakkals voorsit bedryf en het so rukkie terug my eerste een gehad in die limpop bosveld. Het die cd aangeskaf en gespeel en 5 van hulle nader gebring elke aand maar het vergeet n jakkals is net 500mm hoog en die gras was 650mm hoog so eks gespot met oortjies wat rondbeweeg in die gras. ++>: ++>:

Sien uit na die saam gesels
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2490
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Nuwe lid

Post by Flip Nel »

Baie welkom, hoop jy geniet dit met ons klomp
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: Nuwe lid

Post by win270 »

Geniet dit Gamkaboer. Dalk moes jy net 150mm laer gemik het!! :)
Post Reply