Selfaanmekaargeslaande ROEPER

Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Selfaanmekaargeslaande ROEPER

Post by Stefan764 »

Maats

My pa het n selfaanmekaargeslaande roeper so stuk of 4 jaar trug by n ou op Vryburg gekoop. Speaker, dimmer en herlaaibare battery, eenvoudig. Net bietjie groot en lomp, was in die 40cm BigJim toolboxe ingebou.

Om n lang storie kort te maak, die ding is deur my "oorgeneem" (dankie pa), afgestof en met sy eerste roep-naweek het ek en Geno 10x jakkalse tot OTA4 bygedra.

Vanaand na die skitterende rugby besluit ek toe om die ding te modify. Vat my klein toolboxie en n paar skroewe en double sided tape later lyk hy nou so, lekker kompak en die regte kleur:

Image

Image

Binne kan gesien word die battery, dimmer en sommer die chargder ook, dan is hy altyd daar. Als is mooi met stukke spons gespasieer om enige vibrasies of geraas uit te skakel. My selfoon plug by hom in en Hein se CD6 is op my selfoon natuurlik...

Image

Skiet bietjie met voorstelle wat ek die kontrepsie kan noem?

Dankie en groete!
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
baboonstalker
Hero Member
Hero Member
Posts: 692
Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm

Re: Selfaanmekaargeslaande ROEPER

Post by baboonstalker »

jou "box of tricks" ????

Mooi gedoen Stef.
So as ek nou reg verstaan bly die boks by jou op die bakkie?

Watse vlymskerp rondte is dit wat op die toolbox l??

Pieter
Last edited by baboonstalker on Sat Dec 04, 2010 11:05 pm, edited 1 time in total.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Selfaanmekaargeslaande ROEPER

Post by Stefan764 »

Pietta

Daai is die IMPALA punt. 110gn in n 7x64.

Ja jys reg, die roeper bly saam my op die bakkie. As die ding nie wil werk nie dan skop ek hom sommer net da stukkend, hoef nie nog na die ding toe te ry ook nie!  ;D ;D

Nee ek spot net, die roeper werk baie lekker. Ek is doodseker en vas oortuig dat ek nie NABY n Foxpro of so bedryf gaan kom nie, maar die enetjie werk perfek vir my vir waar ek skiet. Gaan kyk daar op OTA IV, hyt 10x jakkies lat val laasnaweek.

Jaa nee, die toolbox "fix" die jakkallekies nogal lekker!

Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Selfaanmekaargeslaande ROEPER

Post by Francois Marais »

Stef
Speaker, dimmer en herlaaibare battery, eenvoudig. Net bietjie groot en lomp, was in die 40cm BigJim toolboxe ingebou.
Eks nu bietjie deurmekaar, wat maak jy met n DIMMER in jou "toolbox", of werk jou lig ook deur die gedoente??

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Selfaanmekaargeslaande ROEPER

Post by Stefan764 »

Cois

Hy is dubbeldoelig.

1) "Insurance" vir as jy nog opstel of klanke verander, as iets per ongeluk begin speel is my volume op 0%

2) As ek roep kan ek die volume beheer deur die dimmer.

Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: Selfaanmekaargeslaande ROEPER

Post by KSV »

Stef,

Het ook daai model gehad.  Daai knoppie is die amplifier vir die CD of MP3 player.

Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Selfaanmekaargeslaande ROEPER

Post by Francois Marais »

Hein/Stef

OK, dit maak sin.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Selfaanmekaargeslaande ROEPER

Post by Stefan764 »

Hein vertel bietjie van jou suksesse/failiures met jou roeper.

Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: Selfaanmekaargeslaande ROEPER

Post by KSV »

Stef,

Maar bietjie gesukkel met hom. 2de aand die amp uitgebrand en toe die wil die battery nie laai nie.

Ons was maar onnosel aan die begin.  Het toe gesien hulle sien die bakkie en twinfleks aan die luidspreker gesit. Dis nou n slep om die draad af te rol en dan weer op te rol.  Maar ons kon darem n paar klop. Nou nie so baie soos met die remote roepers nie.

Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
User avatar
Topcat
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Mon Aug 16, 2010 9:25 pm

Re: Selfaanmekaargeslaande ROEPER

Post by Topcat »

Stef
Het ook al so patent gebou maar die speaker het ek binne in tassie gesit.Teen die kant vasgemaak en n ronde gat in die kant gesny.
Dit maak hom net meer kompak.Sal bietjie fotos opsit as ek tyd het om die fotoplasing ding uit te sort.Het dit toe Jakkalsdosie genoem.Het toe later gedink aan dubbel flex draad maar was ook bang vir die sjlep.Het toe vir my transmitter en receiver gekoop en ingebou.Werk goed.Het later meer kompak gegaan en dit alles ingebou in n Water jug in.Lyk bakgat en word genoem TOPCAT. 8)
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Selfaanmekaargeslaande ROEPER

Post by Stefan764 »

Sit bietjie n fototjie op van die TopCat!

Moet se, die ding van my werk lekke, maar vir slim jakkies wat jou bakkie gaan raaksien gan hy nie leke werk nie... Sal ook maar moet bele in "remote"...
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Topcat
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Mon Aug 16, 2010 9:25 pm

Re: Selfaanmekaargeslaande ROEPER

Post by Topcat »

Hi Stef
Jammer ek kom nou eers terug.Was paar weke van lyn af.Weerlig het internet gepiets en was ek afhanklik van bluetooth.So dit het baie stadig gegaan.
Het Photobucket ook probeer uitsort so ek hoop TopCat kom reg uit.
ps: Is photobucket die enigste manier van fotoplasing?Wat n shlep. :(
[img width=800 height=600]http://i1083.photobucket.com/albums/j39 ... C00125.jpg[/img]
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Selfaanmekaargeslaande ROEPER

Post by Stefan764 »

TC

Daai lyk baie netjies. Dankie vir die idee, hoop nie jy gee om as ek jou idee gaps nie??

Wat kos so receivertjie en transmitter? En tot op watter afstande werk hy sonder probleme?

Groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Selfaanmekaargeslaande ROEPER

Post by BLOK »

Stefan

Ek het iewers op die internet gesien dat iemand die selfde gedoen het as Tomcat, hulle het n coleman waterbottel gebruik vir die speaker houer. Die bodem het hulle uitgesny en die speaker in gemount die bokant wat los skroef is waar hulle die draat en battery insit. Sal kyk of ek nog daai fotos kan kry.

Ek neem aan jy het daai Kalahari-Caller kontrepsie van jou by Willem gekoop.

Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Selfaanmekaargeslaande ROEPER

Post by Stefan764 »

Dis reg Blok. My pa het hom daar gekoop by Botha Vuurwapens, geruime tyd trug. Dankie, sal gaaf wees as jy fotos kan kry.

Wil net bietjie die opsies van receiver/transmitter oorweeg. S&O se blerrie Spitfires is nou so goed geprys, wonder of ek deur al die moeite moet gaan. Maar dit bly tog lekker om met n ding te werk wat jy self modify en hy WERK. (Hoop net hy bly werk....)

Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Selfaanmekaargeslaande ROEPER

Post by BLOK »

Hierso ek het die site gekry.

http://discussions.texasbowhunter.com/f ... t=e-caller

Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Selfaanmekaargeslaande ROEPER

Post by BLOK »

Hier is die volledige bouplan en sommer nog een wat hulle n flits gebruik het.

Blok.
http://texaspredatorposse.ipbhost.com/i ... opic=10258
http://arkansaselkhunter.com/E-Caller.htm
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Selfaanmekaargeslaande ROEPER

Post by Stefan764 »

Thanks BLOK jys n yster.

Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Selfaanmekaargeslaande ROEPER

Post by JACQUES BOTHA »

STEFAN.
Dis great om die selfdoen ding te doen. En goedkoper is dit beslis, maar ek twyfel weereens oor volhoubaarheid. Maar dis omdat ek 12 duime het en tegnologies gestrem is. Vir die manne vir wie dit werk... Alle sukses en voorpsoed, maar vir die algemene ou koop maar die spitfire (nie my persoonlike gunsteling nie mar hyw erk baie goed)
Self al koop jy twee al maak jy somme na wtter kant oie die goedkoper opsie is slegs omdat jy nie jouself betaal vir die tyd wat jy daaraan spandeer nie. Want dit vAT URE EN URE  sluit nou die soek na die rete patent en verf en foute in. en dan breek die mp3'tjie dan koop jy weer n goedkoop en en hy breek weer ens.. Ek het al daai paadjies geloop en diekoop opsie is vir MY die beste een. Betroubar en backup is beskikbaar. En dan is daar nog toegewyde manne soos Allen wat sonder om te vra wie jy is vir jou n stel leen as joune ingaan vir herstelwerk  en jy het by hom gekoop---Ek weet van geen ander handelaar wat dit doen nie.
Groete
Jacques
NS (ek is nie so oorgewig van te veel eet nie --dis van ondervinding wat ek saamdra  lag lag lag)
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Topcat
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Mon Aug 16, 2010 9:25 pm

Re: Selfaanmekaargeslaande ROEPER

Post by Topcat »

Jac
Jy praat so waar.Ek het daai roeper begin en halfpad het dit my vreeslik laat vloek.Hier n probleem daar een,want volgens daai voorbeeld kan mens net soveel uitmaak.Maar ek wou nie moed opgee nie,dis nie my aard nie.Na baie nagte het my vrou ook leer om te vloek.Ek het die ding klaar gemaak en hom op die rak gebere.Hy werk 100%.Baie trots gewees.En net daar vir my n spitfire gekoop vir so R1200 in die states.Selfbou is net nie die moeite werd nie.

Stef
Die transm en receiver was juis die probleem.Die een is die soort wat ds van preekstoel af gebruik,net baie goedkoper.Sy afstand is so 50m,maar na ek antennas gemod het,was dit so 70m.So R250 gewees.Die ideaale transm is net te duur.Als saam wou ek onder spitfire se prys hou.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Selfaanmekaargeslaande ROEPER

Post by Stefan764 »

JB en TC

Nee ek hoor wat julle manne se en ek sal nie stry met ondervinding nie. As ek nou die situasie so opsom is die Spitfire teen R2k maar the way to go. Ek dink ek los die roepertjie van my net so, want SOOS HY NOU IS het hy my nogi gedrop nie. (een van daai moenie krap waar dit jeuk nie). Moet se, hierdie battery van myne hou flippen lank...

Sal dan maar vir my n Spritfire aanskaf en my eie ene mar so op die double cab se agtersiet saamry vir "back-up", sou ek dit iewers nodig kry...

Dankie vir die raad manne. Die forum darem...

Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Topcat
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Mon Aug 16, 2010 9:25 pm

Re: Selfaanmekaargeslaande ROEPER

Post by Topcat »

Op my topcat roeper was daar net te veel batterye om na om te sien.Ipod,Transmitter,receiver en amp! :o
Maar as jy wil,Stef,kan ek vir jou my planne bietjie opsit.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Selfaanmekaargeslaande ROEPER

Post by Stefan764 »

TC

Sal seker nie skade doen nie?  ;)

Thanks
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Topcat
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Mon Aug 16, 2010 9:25 pm

Re: Selfaanmekaargeslaande ROEPER

Post by Topcat »

[img width=800 height=600]http://i1083.photobucket.com/albums/j39 ... C00117.jpg[/img]
Grootste probleem was om die regte transm,receiver te kry,ek dink anderkant die waters is die tipe goed goedkoop en beter.Wat dit die moeietewerd sou maak om te bou.
Ek het ook n ekstra 3.5mm jack aangebring aan die amp om ipod direk te kan koppel en n led om te wys dis aan.
[img width=800 height=600]http://i1083.photobucket.com/albums/j39 ... C00119.jpg[/img]
Alles mooi binne in geprop en die antenna verleng na buite.
[img width=800 height=600]http://i1083.photobucket.com/albums/j39 ... C00120.jpg[/img]
Gaatjies vir skakelaars,jack en 3 led's.2 Rooi vir amp en receiver aan en groen wat wys as receiver ontvangs het.Toe plastic primer.
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Selfaanmekaargeslaande ROEPER

Post by JACQUES BOTHA »

TC
Die kreatiwite, het net geen einde nie, EK het onglooflike respek vair die amnne wat so op hulle voete kan dink en doen.
Dis sommer n bulroeper daardie.
Sterkte hy sal joy ure se plesiere gee.
Vir die minder tegniese , in my geval nul kennis  Sal ek maar die manne WAT  FOXPRO EN WESTERN RIVERS  produkte verkoop aan die gang hou o ja en die battery manne ..
Groetnis
JB
Shoot straight and tell the truth!
Post Reply