Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Is self 'n Vosburg-jagman. Al vir 13 jaar so 2 - 3 keer per jaar. By Jan se broer Kosie daar op Wielpan (vir die wat hom ken, hy is Saterdag oorlede). Groot pret. Julle bosvelders kan gerus kom kersopsteek oor voorsitjag. En ja, Vosburg kan leeukoud wees (tweezer-en-vergrootglas-koud!).