Nuweling op die forum

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
HeinSavage
Full Member
Full Member
Posts: 118
Joined: Thu Jul 10, 2014 4:13 pm

Nuweling op die forum

Post by HeinSavage »

Hallo almal,

Ek het groot geword in die ou Wes-Transvaal en baie jakkals gejag (begin roep so in '93). Nou woon ek in die Bosveld en doen dit glad nie meer so gereeld nie :'( Het besluit ek moet nou maar weer al die goed begin bymekaar kry en opstel. Ek was bly om 'n baie goeie webblad en forum te vind om weer op te knap en nog BAIE te leer.

Hoop ons gesels lekker,

Hein
.22-250 Rem - Savage Mod 12 LPV
7mm-08 Rem Custom
.375 H&H Mag - Win mod 70 pre-'64
450 400 3" Dubbel
User avatar
MichielC
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 pm

Re: Nuweling op die forum

Post by MichielC »

Welkom Hein
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Nuweling op die forum

Post by Pvdw »

Welkom Hein. Waar in die goeie ou bosveld kom jy vandaan
User avatar
HeinSavage
Full Member
Full Member
Posts: 118
Joined: Thu Jul 10, 2014 4:13 pm

Re: Nuweling op die forum

Post by HeinSavage »

Pvdw, die plek wat ek huis noem is Thabazimbi.
.22-250 Rem - Savage Mod 12 LPV
7mm-08 Rem Custom
.375 H&H Mag - Win mod 70 pre-'64
450 400 3" Dubbel
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Nuweling op die forum

Post by jamalley »

Welkom Hein
Post Reply