Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek het groot geword in die ou Wes-Transvaal en baie jakkals gejag (begin roep so in '93). Nou woon ek in die Bosveld en doen dit glad nie meer so gereeld nie Het besluit ek moet nou maar weer al die goed begin bymekaar kry en opstel. Ek was bly om 'n baie goeie webblad en forum te vind om weer op te knap en nog BAIE te leer.
Hoop ons gesels lekker,
Hein
.22-250 Rem - Savage Mod 12 LPV
7mm-08 Rem Custom
.375 H&H Mag - Win mod 70 pre-'64
450 400 3" Dubbel