The Ultimate Package.....
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: The Ultimate Package.....
Iemand sal moet begin vure doodslaan, dit help nie om die klient so te hanteer nie.
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: The Ultimate Package.....
Wat ek al gesien het in besigheid is dat dit n hele klomp mense vat wat tevrede met iets is om n goeie naam te maak maar dit vat net een of twee ontevrede mense om n slegte naam vir n besigheid te maak.Onregverdig dalk,maar dis n feit.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: The Ultimate Package.....
Verseker Ge, daarom moet jy wragtag sekerlik jou alles gee vir "customer satisfaction" of die klient nou verkeerd is of nie en of dit regverdig is of nie. Dis ook hartseer dat baie verskaffers ook maar net somtyds moet ja en amen volgens die deuntjie van sy klient om sy "image" van sy produk skoon te hou.G-force wrote:Wat ek al gesien het in besigheid is dat dit n hele klomp mense vat wat tevrede met iets is om n goeie naam te maak maar dit vat net een of twee ontevrede mense om n slegte naam vir n besigheid te maak.Onregverdig dalk,maar dis n feit.
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: The Ultimate Package.....
Ge jy praat die waarheid sad but true wou ook een van sy rests koop maar gaan eers mooi lees en kyk wil hom gebruik vir my opkomende springbok jag.
Beretta
Beretta
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: The Ultimate Package.....
nou is ek geworried het net gister 'n bipod gekoop vir die 243
-
Ockert1992
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
Re: The Ultimate Package.....
Ek het ook so Rudolph 6-9 Bipod. Ek is baie tevrede met hom. Al verskil tussen hom en die Harris is die prys.