The Ultimate Package.....

User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1981
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: The Ultimate Package.....

Post by Louis Kriel »

Iemand sal moet begin vure doodslaan, dit help nie om die klient so te hanteer nie.
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: The Ultimate Package.....

Post by G-force »

Wat ek al gesien het in besigheid is dat dit n hele klomp mense vat wat tevrede met iets is om n goeie naam te maak maar dit vat net een of twee ontevrede mense om n slegte naam vir n besigheid te maak.Onregverdig dalk,maar dis n feit.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: The Ultimate Package.....

Post by Katefbessie »

G-force wrote:Wat ek al gesien het in besigheid is dat dit n hele klomp mense vat wat tevrede met iets is om n goeie naam te maak maar dit vat net een of twee ontevrede mense om n slegte naam vir n besigheid te maak.Onregverdig dalk,maar dis n feit.
Verseker Ge, daarom moet jy wragtag sekerlik jou alles gee vir "customer satisfaction" of die klient nou verkeerd is of nie en of dit regverdig is of nie. Dis ook hartseer dat baie verskaffers ook maar net somtyds moet ja en amen volgens die deuntjie van sy klient om sy "image" van sy produk skoon te hou.
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: The Ultimate Package.....

Post by Beretta »

Ge jy praat die waarheid sad but true wou ook een van sy rests koop maar gaan eers mooi lees en kyk wil hom gebruik vir my opkomende springbok jag.
Beretta
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: The Ultimate Package.....

Post by NicoSmit »

nou is ek geworried het net gister 'n bipod gekoop vir die 243
Ockert1992
Hero Member
Hero Member
Posts: 827
Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm

Re: The Ultimate Package.....

Post by Ockert1992 »

Ek het ook so Rudolph 6-9 Bipod. Ek is baie tevrede met hom. Al verskil tussen hom en die Harris is die prys.
Post Reply