Planne Maak
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Planne Maak
skiet hom en blameer apartheid
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Planne Maak
Geno
Is daar al vordering met die heengaan van die jakkie?
Groetnis
Is daar al vordering met die heengaan van die jakkie?
Groetnis
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Planne Maak
SJ,
Nee nog nie, ek wil hom eers bietjie dophou met die trailcam.
Groete
Nee nog nie, ek wil hom eers bietjie dophou met die trailcam.
Groete
Goed, beter, 6millimeter!
- iceman1982
- Hero Member

- Posts: 538
- Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm
Re: Planne Maak
Geno,
Jy moes daai ding op die 5de November gestamp het. Sommer met die 308...
Jy moes daai ding op die 5de November gestamp het. Sommer met die 308...
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Planne Maak
Eugene
Vang hom in n hok dan vat ons hom saam die naweek...
Stef
Vang hom in n hok dan vat ons hom saam die naweek...
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Planne Maak
Stefaans,
Ja, ons kan hom saam agter op die bakkie sit en so af en toe op sy stert trap dat hy kan skreeu (jak-distress)....
Marius, ek kon dalk Guy Fawks die skuld gegee het.....
Groete,
Eugene
Ja, ons kan hom saam agter op die bakkie sit en so af en toe op sy stert trap dat hy kan skreeu (jak-distress)....
Marius, ek kon dalk Guy Fawks die skuld gegee het.....
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- WOLF
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Wed Jan 14, 2009 11:11 am
Re: Planne Maak
Geno
Wil jy hom nie dalk hondepille voer soos sommige slimmanne voorstel dan sal hy mos nie jou kosbares skade aandoen nie.
WOLF
Wil jy hom nie dalk hondepille voer soos sommige slimmanne voorstel dan sal hy mos nie jou kosbares skade aandoen nie.
WOLF
HOU JOU BEK DAN BLY HY HEEL
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Planne Maak
Dit kos ook geld, en kan duurder uitwerk as 1 VmaxWOLF wrote: Geno
Wil jy hom nie dalk hondepille voer
WOLF
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Planne Maak
Raves
Daai is darm die waarheid, en dis nog lekkerder ook as die voerdery.
Groetnis
SJ
Daai is darm die waarheid, en dis nog lekkerder ook as die voerdery.
Groetnis
SJ
- WOLF
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Wed Jan 14, 2009 11:11 am
Re: Planne Maak
Dit kos ook geld, en kan duurder uitwerk as 1 Vmax

Raven
[/quote]
Maar net my ou meningtjie en dan kan ons mos ook beter sien wat maak die v-max op kort afstand.
WOLF
Raven
[/quote]
Maar net my ou meningtjie en dan kan ons mos ook beter sien wat maak die v-max op kort afstand.
WOLF
HOU JOU BEK DAN BLY HY HEEL
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Planne Maak
Wolf,
Ek terg maar net
Ai die lang nagte terwyl die maan so sterk skyn
R
Ek terg maar net
Ai die lang nagte terwyl die maan so sterk skyn
R
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- WOLF
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Wed Jan 14, 2009 11:11 am
Re: Planne Maak
Raves
Die maan is niks,want soos jy kan sien is die bakkie mos daai WPblou.
Dis die misweer wat verkeerde tyd van die jaar hier kom draai en dan nie eens reen nie.
WOLF
Die maan is niks,want soos jy kan sien is die bakkie mos daai WPblou.
Dis die misweer wat verkeerde tyd van die jaar hier kom draai en dan nie eens reen nie.
WOLF
HOU JOU BEK DAN BLY HY HEEL
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Planne Maak
Wolf , nou dat jy dit noem, ek sien altyd net jou bakkie se agterkant(met 'n paar jakke)WOLF wrote: kan sien is die bakkie mos daai WPblou.
WOLF
Se dan vir ons manne watse bakkie ry jy, jaarmodel, en hoe gedra sy haar.
P.s. Die reen sal kom ou maat , hou moed!!!
Jakke sal weer val soos ek jou ken
Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- WOLF
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Wed Jan 14, 2009 11:11 am
Re: Planne Maak
RavesRaven wrote:Wolf , nou dat jy dit noem, ek sien altyd net jou bakkie se agterkant(met 'n paar jakke)WOLF wrote: kan sien is die bakkie mos daai WPblou.
WOLF![]()
Se dan vir ons manne watse bakkie ry jy, jaarmodel, en hoe gedra sy haar.
P.s. Die reen sal kom ou maat , hou moed!!!
Jakke sal weer val soos ek jou ken
Raves
Moet ek dan nou so alles uitlap.Dis n Nissan 2.2 petrol 4x4,jaarmodel-baie oud met PITTBULL tyres.Ek ry met hom net waar ek wil,voordeel ,pressdraad en tang kan nog breke regmaak.Sal later n foto opsit.
WOLF
HOU JOU BEK DAN BLY HY HEEL
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Planne Maak
Ek ry self 'n Nissan en geniet hom gate uit, ek moet net nooit na die petrol rekening kyk nie, dan sak my gemoedere!!!
R
R
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Planne Maak
Raves,
Dalk moet jy hom skiet, ons kan op die berg oorkant die dam sit, buite die estate.
Groete,
Eugene
Dalk moet jy hom skiet, ons kan op die berg oorkant die dam sit, buite die estate.
Mos 'n maklike skootjie vir jouRaven wrote: ek het al 'n Gemsbok briekke aangesit op 900-1000m
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- WOLF
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Wed Jan 14, 2009 11:11 am
Re: Planne Maak
Gelukkig is daai petrol nie vir my rekening nie.Ek het darem getroue kliente wat dit dek.Raven wrote: Ek ry self 'n Nissan en geniet hom gate uit, ek moet net nooit na die petrol rekening kyk nie, dan sak my gemoedere!!!
R
WOLF
HOU JOU BEK DAN BLY HY HEEL
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Planne Maak
Dag Manne,
Ek het vanoggend 6uur weer die jakkie gekry.

Ek het die hond langs die pad gesien. Het toe my bakkie gestop en afgeskakel, toe sommer met my selfoon VlekkieE gegooi.
Die jakkie het toe ge-antwoord en tot so 7m van die bakkie af gekom en geskrou (ek het 'n video geneem, is nou besig om dit op te probeer laai)
Groete,
Eugene
Ek het vanoggend 6uur weer die jakkie gekry.

Ek het die hond langs die pad gesien. Het toe my bakkie gestop en afgeskakel, toe sommer met my selfoon VlekkieE gegooi.
Die jakkie het toe ge-antwoord en tot so 7m van die bakkie af gekom en geskrou (ek het 'n video geneem, is nou besig om dit op te probeer laai)
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Planne Maak
Geno,
Daai is 'n Reun jakkals, so 2-3 jaar oud, soek 'n maat, Gewig 7.5kg. A-T 78cm, T-Z 34cm. Pensinhoud - veldkos
Nou skiet hom nou, dan ons my data kan "confirm"

Raves
Daai is 'n Reun jakkals, so 2-3 jaar oud, soek 'n maat, Gewig 7.5kg. A-T 78cm, T-Z 34cm. Pensinhoud - veldkos
Nou skiet hom nou, dan ons my data kan "confirm"
Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Planne Maak
Goed, beter, 6millimeter!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Planne Maak
Raven
Ek dink ek wil by jou bylas
Pensinhoud:
Geel budgie
Jannie se bont hamster
Sannie se twee wit hasies
En die hele buurt se asdrom rommel.
En al die tyd gee hulle iemand se troetel hond of kat die skuld.
Blok
Ek dink ek wil by jou bylas
Pensinhoud:
Geel budgie
Jannie se bont hamster
Sannie se twee wit hasies
En die hele buurt se asdrom rommel.
En al die tyd gee hulle iemand se troetel hond of kat die skuld.
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Planne Maak
Blok,
Ek dink jy's reg.
Daar het 'n omie met sy twee jack russels verby gery.
Die honde het mal gegaan, toe draf jakkie nogal agter hulle aan ook!
Die mak mo#r!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Groete,
Eugene
Ek dink jy's reg.
Daar het 'n omie met sy twee jack russels verby gery.
Die honde het mal gegaan, toe draf jakkie nogal agter hulle aan ook!
Die mak mo#r!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Planne Maak
Geno ek kani glo dai vuilhond is SO mak nie. Lyk vir my soos n joppie vir die boog? Kom ons tape ma net eers al die klankies wat dalk oor ons pad kom 
Stef
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: Planne Maak
Geno,
laai die 308 met so bietjie MP200 en n ligte puntjie..... dan maak jy weer n video.....
en moenie daai hondjie n naam gee nie want dan gaan dit bitter swaar wees.
laai die 308 met so bietjie MP200 en n ligte puntjie..... dan maak jy weer n video.....
en moenie daai hondjie n naam gee nie want dan gaan dit bitter swaar wees.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Planne Maak
Jannie, ja 12gr MP200 en 'n 110gr V-Max sal doeksag loop.....
Ai, hoe water my mond nou....
Ai, hoe water my mond nou....
Goed, beter, 6millimeter!

