Planne Maak

User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Planne Maak

Post by James Wilson »

skiet hom en blameer apartheid
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Planne Maak

Post by Monrique (SJ) »

Geno

Is daar al vordering met die heengaan van die jakkie? ;D

Groetnis
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Planne Maak

Post by Geno »

SJ,
Nee nog nie, ek wil hom eers bietjie dophou met die trailcam.

Groete
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
iceman1982
Hero Member
Hero Member
Posts: 538
Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm

Re: Planne Maak

Post by iceman1982 »

Geno,
Jy moes daai ding op die 5de November gestamp het. Sommer met die 308...
Marius Goosen
Port Elizabeth , South Africa
bp@cybersmart.co.za
+27828205387
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Planne Maak

Post by Stefan764 »

Eugene

Vang hom in n hok dan vat ons hom saam die naweek...  ;)

Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Planne Maak

Post by Geno »

Stefaans,
Ja, ons kan hom saam agter op die bakkie sit en so af en toe op sy stert trap dat hy kan skreeu (jak-distress)....

Marius, ek kon dalk Guy Fawks die skuld gegee het.....


Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
WOLF
Full Member
Full Member
Posts: 195
Joined: Wed Jan 14, 2009 11:11 am

Re: Planne Maak

Post by WOLF »

Geno
Wil jy hom nie dalk hondepille voer soos sommige slimmanne voorstel dan sal hy mos nie jou kosbares skade aandoen nie.

WOLF
HOU JOU BEK DAN BLY HY HEEL
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Planne Maak

Post by Raven »

WOLF wrote: Geno
Wil jy hom nie dalk hondepille voer
WOLF
Dit kos ook geld, en kan duurder uitwerk as 1 Vmax
  ;)
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Planne Maak

Post by Monrique (SJ) »

Raves

Daai is darm die waarheid, en dis nog lekkerder ook as die voerdery.

Groetnis
SJ
User avatar
WOLF
Full Member
Full Member
Posts: 195
Joined: Wed Jan 14, 2009 11:11 am

Re: Planne Maak

Post by WOLF »

Dit kos ook geld, en kan duurder uitwerk as 1 Vmax
  ;)
Raven
[/quote]
Maar net my ou meningtjie en dan kan ons mos ook beter sien wat maak die v-max op kort afstand.

WOLF
HOU JOU BEK DAN BLY HY HEEL
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Planne Maak

Post by Raven »

Wolf,
Ek terg maar net  ;D

Ai die lang nagte terwyl die maan so sterk skyn  :-\

R
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
WOLF
Full Member
Full Member
Posts: 195
Joined: Wed Jan 14, 2009 11:11 am

Re: Planne Maak

Post by WOLF »

Raves
Die maan is niks,want soos jy kan sien is die bakkie mos daai WPblou.
Dis die misweer wat verkeerde tyd van die jaar hier kom draai en dan nie eens reen nie.

WOLF
HOU JOU BEK DAN BLY HY HEEL
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Planne Maak

Post by Raven »

WOLF wrote: kan sien is die bakkie mos daai WPblou.
WOLF
Wolf , nou dat jy dit noem, ek sien altyd net jou bakkie se agterkant(met 'n paar jakke)  ;D  ;D
Se dan vir ons manne watse bakkie ry jy, jaarmodel, en hoe gedra sy haar.

P.s. Die reen sal kom ou maat , hou moed!!!

Jakke sal weer val soos ek jou ken

Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
WOLF
Full Member
Full Member
Posts: 195
Joined: Wed Jan 14, 2009 11:11 am

Re: Planne Maak

Post by WOLF »

Raven wrote:
WOLF wrote: kan sien is die bakkie mos daai WPblou.
WOLF
Wolf , nou dat jy dit noem, ek sien altyd net jou bakkie se agterkant(met 'n paar jakke)  ;D  ;D
Se dan vir ons manne watse bakkie ry jy, jaarmodel, en hoe gedra sy haar.

P.s. Die reen sal kom ou maat , hou moed!!!

Jakke sal weer val soos ek jou ken

Raves
Raves
Moet ek dan nou so alles uitlap.Dis n Nissan 2.2 petrol 4x4,jaarmodel-baie oud met PITTBULL tyres.Ek ry met hom net waar ek wil,voordeel ,pressdraad en tang kan nog breke regmaak.Sal later n foto opsit.

WOLF
HOU JOU BEK DAN BLY HY HEEL
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Planne Maak

Post by Raven »

Ek ry self 'n Nissan en geniet hom gate uit, ek moet net nooit na die petrol rekening kyk nie, dan sak my gemoedere!!!

R
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Planne Maak

Post by Geno »

Raves,
Dalk moet jy hom skiet, ons kan op die berg oorkant die dam sit, buite die estate.
Raven wrote: ek het al 'n Gemsbok briekke aangesit op 900-1000m
Mos 'n maklike skootjie vir jou  ;)

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
WOLF
Full Member
Full Member
Posts: 195
Joined: Wed Jan 14, 2009 11:11 am

Re: Planne Maak

Post by WOLF »

Raven wrote: Ek ry self 'n Nissan en geniet hom gate uit, ek moet net nooit na die petrol rekening kyk nie, dan sak my gemoedere!!!

R
Gelukkig is daai petrol nie vir my rekening nie.Ek het darem getroue kliente wat dit dek.

WOLF
HOU JOU BEK DAN BLY HY HEEL
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Planne Maak

Post by Geno »

Dag Manne,
Ek het vanoggend 6uur weer die jakkie gekry.
Image
Ek het die hond langs die pad gesien. Het toe my bakkie gestop en afgeskakel, toe sommer met my selfoon VlekkieE gegooi.
Die jakkie het toe ge-antwoord en tot so 7m van die bakkie af gekom en geskrou (ek het 'n video geneem, is nou besig om dit op te probeer laai)

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Planne Maak

Post by Raven »

Geno,

Daai is 'n Reun jakkals, so 2-3 jaar oud, soek 'n maat, Gewig 7.5kg. A-T 78cm, T-Z 34cm. Pensinhoud - veldkos

Nou skiet hom nou, dan ons my data kan "confirm"  ;D  ;D  ;D

Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Planne Maak

Post by Geno »

Right, hier's die video.
Wie kan klipgooi?
http://www.youtube.com/watch?v=zmnoriiVN54
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Planne Maak

Post by BLOK »

Raven

Ek dink ek wil by jou bylas

Pensinhoud:
Geel budgie
Jannie se bont hamster
Sannie se twee wit hasies
En die hele buurt se asdrom rommel.

En al die tyd gee hulle iemand se troetel hond of kat die skuld.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Planne Maak

Post by Geno »

Blok,
Ek dink jy's reg.
Daar het 'n omie met sy twee jack russels verby gery.
Die honde het mal gegaan, toe draf jakkie nogal agter hulle aan ook!

Die mak mo#r!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Planne Maak

Post by Stefan764 »

Geno ek kani glo dai vuilhond is SO mak nie. Lyk vir my soos n joppie vir die boog? Kom ons tape ma net eers al die klankies wat dalk oor ons pad kom  ;)

Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Janjak
Hero Member
Hero Member
Posts: 529
Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm

Re: Planne Maak

Post by Janjak »

Geno,
laai die 308 met so bietjie MP200 en n ligte puntjie..... dan maak jy weer n video..... ;D

en moenie daai hondjie n naam gee nie want dan gaan dit bitter swaar wees.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Planne Maak

Post by Geno »

Jannie, ja 12gr MP200 en 'n 110gr V-Max sal doeksag loop.....
Ai, hoe water my mond nou....
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply