XSSSA 2014
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: XSSSA 2014
Natuurlik, maar ons kompenseer daarvoor.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: XSSSA 2014
Dagsê Arnold.
Oom Pieter wil eintlik weet hoe dit gister geloop het?
Oom Pieter wil eintlik weet hoe dit gister geloop het?
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: XSSSA 2014
Die dag het goed verloop en selfs met n 25 mph wind het die manne goed gedoen (in my opienie aangesien ek onder gemiddeld presteer het
)
So die wind het n groter invloed as temperatuur gehad.
Die tellings sal soos altyd binnekort op die web wees.
1ste - 284 Win
2de - 6.5-284
3de - 338 LM
So die wind het n groter invloed as temperatuur gehad.
Die tellings sal soos altyd binnekort op die web wees.
1ste - 284 Win
2de - 6.5-284
3de - 338 LM
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: XSSSA 2014
Ek was ook daar net om te gaan kyk. Van die manne het 20 min gestel vir die wind op 900m.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: XSSSA 2014
Ja-nee, Heinz, dit lyk vir my so asof die oorlog lankal verby sal wees voordat daai ouens begin skiet.Heinz Petersen wrote:Ek was ook daar net om te gaan kyk. Van die manne het 20 min gestel vir die wind op 900m.
Was nou die dag by so 'n skietery in die wind, maar die ouens se "calculators" oortyd gewerk het en moes hulle soms kans gegee word om af te koel soos wat hulle knoppies druk - en dan kan hulle nie in 10 skote 'n ghong op 500 raak skiet nie!!!!
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: XSSSA 2014
1151m darem met eerste skoot raak en met 17 moa windage. Oomblik was te groot vir die 2de skoot.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: XSSSA 2014
Skat edie ouens by jou het gekoes, want die geweer het amper na hulle toe gewys i.p.v. na die teiken toe.Christo wrote:1151m darem met eerste skoot raak en met 17 moa windage. Oomblik was te groot vir die 2de skoot.
Geluk met daai eerste skoot!!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: XSSSA 2014
Ek wonder nou net so by my selwers hoe die Uncle dit reg gekry het om die ghong raak te skiet op 526m?
O-ja, ek het my "calculator" pak ge gee tot hy die regte antwoord gee en die Uncle het die antwoord gebruik om die lood in die ghong se rigting te stoot. Ek was per toe val ook die Uncle se "spotter" en nadat ek perongeluk die regte "wind-calls" gemaak het,het hy die ghong twee keer na mekaar raak gebewe.
Hel die Uncle is darem goed nê.
O-ja, ek het my "calculator" pak ge gee tot hy die regte antwoord gee en die Uncle het die antwoord gebruik om die lood in die ghong se rigting te stoot. Ek was per toe val ook die Uncle se "spotter" en nadat ek perongeluk die regte "wind-calls" gemaak het,het hy die ghong twee keer na mekaar raak gebewe.
Hel die Uncle is darem goed nê.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2108
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: XSSSA 2014
Oom Christo,het jy met die 260LRP geskiet? Ek wag nog vir my lisensie,ek sal graag eendag saam die "big dogs" wil hardloop.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: XSSSA 2014
Eish, lyk daai Avatar so oud?vossie1 wrote:Oom Christo,................
Ek wag ook, gelukkig was sy huidige eienaar darem hier en kon ek met hom skiet. Al het hy en sy spanmaat nie deelgeneem, seker oor die 308 wat nog nie reg isvossie1 wrote:.........het jy met die 260LRP geskiet? Ek wag nog vir my lisensie,...
Ek probeer ook, hopelik raak hulle of moeg of raak ek beter, maar die een of die ander gaan MOET gebeur.vossie 1 wrote:......ek sal graag eendag saam die "big dogs" wil hardloop.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: XSSSA 2014
Lyk of die tellings op die webblad is. http://www.xsssa.co.za/results/Results_20140607.pdf
Jis maar Marius Van Schalkwyk het goed gevaar vir daai 2de plek.
Jis maar Marius Van Schalkwyk het goed gevaar vir daai 2de plek.
Jannie Welman
-
Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Re: XSSSA 2014
Geluk aan Paul met die eerste plek.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: XSSSA 2014
Marius het met die vorige skiet net so goed gedoen! Hy is 'n doring!!JTM wrote:Lyk of die tellings op die webblad is. http://www.xsssa.co.za/results/Results_20140607.pdf
Jis maar Marius Van Schalkwyk het goed gevaar vir daai 2de plek.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: XSSSA 2014
Dink hy was die kameraman met die vorige skiet, dit was van die beste/mooiste skote wat ek gesien het.Pieter Willem Vorster wrote:Marius het met die vorige skiet net so goed gedoen! Hy is 'n doring!!JTM wrote:Lyk of die tellings op die webblad is. http://www.xsssa.co.za/results/Results_20140607.pdf
Jis maar Marius Van Schalkwyk het goed gevaar vir daai 2de plek.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: XSSSA 2014
Christo
Wanneer het Marius dan met daar kort .308 van hom geskiet?
Verbeel my hy was toe ook onder die voorstes?
Groetnis
Wanneer het Marius dan met daar kort .308 van hom geskiet?
Verbeel my hy was toe ook onder die voorstes?
Groetnis
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: XSSSA 2014
Heel eerste keer. 2de keer was die geweer daar, hier, maar dink ek hy het net een skoot met hom geskiet na die loop oorplanting. Impatiencedisease is die siekte, dink ek.
Hy moes eers die loop op die regte manier looi.
Hy moes eers die loop op die regte manier looi.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: XSSSA 2014
Ek het solank so paar fotos van die skiet opgelaai, daar is nog 'n klompie wat moet kom.
http://www.xsssa.co.za/gallery/gallery.html
http://www.xsssa.co.za/gallery/gallery.html
- LRLaubscher
- Hero Member

- Posts: 568
- Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm
Re: XSSSA 2014
Dit was vrek lekker!!!!! Sal verseker die volgendes weer bywoon!!!
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
- Mariuss
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Tue Apr 09, 2013 10:02 pm
Re: XSSSA 2014
Dankie aan almal wat die dag moontlik gemaak het. Dit is altyd lekkerder om saam met ander skuts te skiet. Dit is waar al die lekker stories ontstaan, waar nuwe kennis gemaak word, ens.
Die video wat Arnold vir ons hierbo geplaas het is 'n opsomming van die hele dag se skiet.
Elkgeval, ek het al die (unedited) video materiaal ook opgelaai onder die volgende links. Dit is nou die hele tyd wat ek die kamera op die skut gehad het. Dit bly maar net vir my altyd intersant om te sien hoe ander skuts die ding benader en ek leer ongelooflik baie daar uit. Kyk maar net in die "Descriptions" vir die name dan kan julle sien watter mense is in die betrokke video verskyn.
Ek moes maar bont staan met die video afnemery ook, ek vra dus verskoning by voorbaat indien ek nie sekere mense afgeneem het nie, dit was nie die bedoeling om enige iemand te mis nie. Daarby saam daar was baie wind. . . draai maar die klank af.
Hier is die links:
Part 1 - https://www.youtube.com/watch?v=pUFXks7IEAE
Part 2 - https://www.youtube.com/watch?v=FsOxWqXdZzg
Part 3 - https://www.youtube.com/watch?v=udWUSr24krk
Part 4 - https://www.youtube.com/watch?v=onf46lgNXgM
Lekker kyk, groetnis tot 30 Aug

Born to shoot, Forced to work
1 Gun - 6.5-284 Rem 700
1 Gun - 6.5-284 Rem 700
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: XSSSA 2014
Hey julle maak 'n lekker video. Die musiek werk mooi saam. Dankie, ek het dit baie geniet.
Jannie Welman
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
- Mariuss
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Tue Apr 09, 2013 10:02 pm
Re: XSSSA 2014
hehe. . . Dankie JTM maar ek is eintlik al 'n jaar op die forum, maar tegnies was dit my eerste post. Ek lees maar wat die ander slim manne te se het oor alles. Praat nie baie nie, dit meng in met my skiet tyd. . .
As dit ook nie was vir die videos nie, sou ek seker nog geen posts gehaad het nie.
Soos jy kan sien moet ek nog leer hoe mens "links" insit soos die slim manne dit doen.
Meskien kan iemand my verwys na 'n thread wat dit verduidelik, ek het probeer soek.
Dankie by voorbaat.
Soos jy kan sien moet ek nog leer hoe mens "links" insit soos die slim manne dit doen.
Meskien kan iemand my verwys na 'n thread wat dit verduidelik, ek het probeer soek.
Dankie by voorbaat.
Born to shoot, Forced to work
1 Gun - 6.5-284 Rem 700
1 Gun - 6.5-284 Rem 700
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: XSSSA 2014
Hehe OK. Geluk dan met jou eerste post : D
So maak mens. Daar waar jy jou reply tik op 'n thread net lanks die submit button is die "full editor" opsie. Kies dit en dan kry jy meer opsies vir jou posting. Onder andere is die youtube opsie. Dit plaas dan die youtube funksie in jou post en jy copy dan net jou video naam daarin. So lyk 'n voorbeeld vir jou part 4 video. Ek het net die vierkant hakkie voor en agter vervang met krul hakkies net om die command te wys.
{youtube]onf46lgNXgM[/youtube}
Jy los basies die gedeelte van jou link uit: "https://www.youtube.com/watch?v="
Part 1
Part 2
Part 3
Part 4