XSSSA 2014

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: XSSSA 2014

Post by Arnold »

Natuurlik, maar ons kompenseer daarvoor.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: XSSSA 2014

Post by Gawie(13mm) »

Dagsê Arnold.

Oom Pieter wil eintlik weet hoe dit gister geloop het? ;D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: XSSSA 2014

Post by Arnold »

Die dag het goed verloop en selfs met n 25 mph wind het die manne goed gedoen (in my opienie aangesien ek onder gemiddeld presteer het :( )

So die wind het n groter invloed as temperatuur gehad.

Die tellings sal soos altyd binnekort op die web wees.

1ste - 284 Win
2de - 6.5-284
3de - 338 LM
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: XSSSA 2014

Post by Heinz Petersen »

Ek was ook daar net om te gaan kyk. Van die manne het 20 min gestel vir die wind op 900m.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: XSSSA 2014

Post by PWV »

Heinz Petersen wrote:Ek was ook daar net om te gaan kyk. Van die manne het 20 min gestel vir die wind op 900m.
Ja-nee, Heinz, dit lyk vir my so asof die oorlog lankal verby sal wees voordat daai ouens begin skiet. ++>:
Was nou die dag by so 'n skietery in die wind, maar die ouens se "calculators" oortyd gewerk het en moes hulle soms kans gegee word om af te koel soos wat hulle knoppies druk - en dan kan hulle nie in 10 skote 'n ghong op 500 raak skiet nie!!!!
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: XSSSA 2014

Post by Christo »

1151m darem met eerste skoot raak en met 17 moa windage. Oomblik was te groot vir die 2de skoot.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: XSSSA 2014

Post by PWV »

Christo wrote:1151m darem met eerste skoot raak en met 17 moa windage. Oomblik was te groot vir die 2de skoot.
Skat edie ouens by jou het gekoes, want die geweer het amper na hulle toe gewys i.p.v. na die teiken toe. :)
Geluk met daai eerste skoot!!
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: XSSSA 2014

Post by Gawie(13mm) »

Ek wonder nou net so by my selwers hoe die Uncle dit reg gekry het om die ghong raak te skiet op 526m?
O-ja, ek het my "calculator" pak ge gee tot hy die regte antwoord gee en die Uncle het die antwoord gebruik om die lood in die ghong se rigting te stoot. Ek was per toe val ook die Uncle se "spotter" en nadat ek perongeluk die regte "wind-calls" gemaak het,het hy die ghong twee keer na mekaar raak gebewe.
Hel die Uncle is darem goed nê. >:+
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2108
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: XSSSA 2014

Post by vossie1 »

Oom Christo,het jy met die 260LRP geskiet? Ek wag nog vir my lisensie,ek sal graag eendag saam die "big dogs" wil hardloop.
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: XSSSA 2014

Post by Christo »

vossie1 wrote:Oom Christo,................
Eish, lyk daai Avatar so oud?
vossie1 wrote:.........het jy met die 260LRP geskiet? Ek wag nog vir my lisensie,...
Ek wag ook, gelukkig was sy huidige eienaar darem hier en kon ek met hom skiet. Al het hy en sy spanmaat nie deelgeneem, seker oor die 308 wat nog nie reg is ;D
vossie 1 wrote:......ek sal graag eendag saam die "big dogs" wil hardloop.
Ek probeer ook, hopelik raak hulle of moeg of raak ek beter, maar die een of die ander gaan MOET gebeur. :-\ . Maar lekker is lekker en die naweek was regtig lekker. Net die wind wat jou gou nederig maak.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: XSSSA 2014

Post by JTM »

Lyk of die tellings op die webblad is. http://www.xsssa.co.za/results/Results_20140607.pdf

Jis maar Marius Van Schalkwyk het goed gevaar vir daai 2de plek.
Jannie Welman
Riebeeker
Hero Member
Hero Member
Posts: 603
Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am

Re: XSSSA 2014

Post by Riebeeker »

Geluk aan Paul met die eerste plek.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: XSSSA 2014

Post by PWV »

JTM wrote:Lyk of die tellings op die webblad is. http://www.xsssa.co.za/results/Results_20140607.pdf

Jis maar Marius Van Schalkwyk het goed gevaar vir daai 2de plek.
Marius het met die vorige skiet net so goed gedoen! Hy is 'n doring!!
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: XSSSA 2014

Post by Christo »

Pieter Willem Vorster wrote:
JTM wrote:Lyk of die tellings op die webblad is. http://www.xsssa.co.za/results/Results_20140607.pdf

Jis maar Marius Van Schalkwyk het goed gevaar vir daai 2de plek.
Marius het met die vorige skiet net so goed gedoen! Hy is 'n doring!!
Dink hy was die kameraman met die vorige skiet, dit was van die beste/mooiste skote wat ek gesien het.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: XSSSA 2014

Post by PWV »

Christo
Wanneer het Marius dan met daar kort .308 van hom geskiet?
Verbeel my hy was toe ook onder die voorstes?
Groetnis
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: XSSSA 2014

Post by Christo »

Heel eerste keer. 2de keer was die geweer daar, hier, maar dink ek hy het net een skoot met hom geskiet na die loop oorplanting. Impatiencedisease is die siekte, dink ek.

Hy moes eers die loop op die regte manier looi.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: XSSSA 2014

Post by Arnold »

Ek het solank so paar fotos van die skiet opgelaai, daar is nog 'n klompie wat moet kom.
http://www.xsssa.co.za/gallery/gallery.html
User avatar
LRLaubscher
Hero Member
Hero Member
Posts: 568
Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm

Re: XSSSA 2014

Post by LRLaubscher »

Dit was vrek lekker!!!!! Sal verseker die volgendes weer bywoon!!!
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: XSSSA 2014

Post by Arnold »


User avatar
Mariuss
Newbie
Newbie
Posts: 13
Joined: Tue Apr 09, 2013 10:02 pm

Re: XSSSA 2014

Post by Mariuss »

Dankie aan almal wat die dag moontlik gemaak het. Dit is altyd lekkerder om saam met ander skuts te skiet. Dit is waar al die lekker stories ontstaan, waar nuwe kennis gemaak word, ens.

Die video wat Arnold vir ons hierbo geplaas het is 'n opsomming van die hele dag se skiet.

Elkgeval, ek het al die (unedited) video materiaal ook opgelaai onder die volgende links. Dit is nou die hele tyd wat ek die kamera op die skut gehad het. Dit bly maar net vir my altyd intersant om te sien hoe ander skuts die ding benader en ek leer ongelooflik baie daar uit. Kyk maar net in die "Descriptions" vir die name dan kan julle sien watter mense is in die betrokke video verskyn.

Ek moes maar bont staan met die video afnemery ook, ek vra dus verskoning by voorbaat indien ek nie sekere mense afgeneem het nie, dit was nie die bedoeling om enige iemand te mis nie. Daarby saam daar was baie wind. . . draai maar die klank af.

Hier is die links:
Part 1 - https://www.youtube.com/watch?v=pUFXks7IEAE
Part 2 - https://www.youtube.com/watch?v=FsOxWqXdZzg
Part 3 - https://www.youtube.com/watch?v=udWUSr24krk
Part 4 - https://www.youtube.com/watch?v=onf46lgNXgM

Lekker kyk, groetnis tot 30 Aug
Born to shoot, Forced to work
1 Gun - 6.5-284 Rem 700
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: XSSSA 2014

Post by JTM »

Hey julle maak 'n lekker video. Die musiek werk mooi saam. Dankie, ek het dit baie geniet.
Jannie Welman
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: XSSSA 2014

Post by JTM »

O ja. Welkom by Jaracal Marius!
Jannie Welman
User avatar
Mariuss
Newbie
Newbie
Posts: 13
Joined: Tue Apr 09, 2013 10:02 pm

Re: XSSSA 2014

Post by Mariuss »

hehe. . . Dankie JTM maar ek is eintlik al 'n jaar op die forum, maar tegnies was dit my eerste post. Ek lees maar wat die ander slim manne te se het oor alles. Praat nie baie nie, dit meng in met my skiet tyd. . . :laugh: As dit ook nie was vir die videos nie, sou ek seker nog geen posts gehaad het nie.

Soos jy kan sien moet ek nog leer hoe mens "links" insit soos die slim manne dit doen.

Meskien kan iemand my verwys na 'n thread wat dit verduidelik, ek het probeer soek.

Dankie by voorbaat.
Born to shoot, Forced to work
1 Gun - 6.5-284 Rem 700
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: XSSSA 2014

Post by JTM »

Hehe OK. Geluk dan met jou eerste post : D

So maak mens. Daar waar jy jou reply tik op 'n thread net lanks die submit button is die "full editor" opsie. Kies dit en dan kry jy meer opsies vir jou posting. Onder andere is die youtube opsie. Dit plaas dan die youtube funksie in jou post en jy copy dan net jou video naam daarin. So lyk 'n voorbeeld vir jou part 4 video. Ek het net die vierkant hakkie voor en agter vervang met krul hakkies net om die command te wys.

{youtube]onf46lgNXgM[/youtube}

Jy los basies die gedeelte van jou link uit: "https://www.youtube.com/watch?v="

Part 1


Part 2


Part 3


Part 4

Jannie Welman
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: XSSSA 2014

Post by JTM »

Hoop dit help :)
Jannie Welman
Post Reply