"Taktiese slot hefboom knop" vir HOWA
-
stone
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Sat Jun 02, 2012 10:36 pm
Re: "Taktiese slot hefboom knop" vir HOWA
Chrisjan, mooi werk ! Ek stel egter Belang in daardie verstelbare wangstuk op daardie kolf. Ek het al lank na my (Boyd's thumb hole ) gekyk maar hy lyk vir my net te dun om Pilare te vat. Sal dit wardeer as jy miskien n foto of 2 van die verstelstuk kan plaas. ,Groete, Stone.
-
mariojacobs1
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Fri Feb 28, 2014 9:04 pm
Re: "Taktiese slot hefboom knop" vir HOWA
Lyk baie mooi en is prakties
270 Sako
222 Sako
22 Mauser
9mm Tupperware gun (Glock)
222 Sako
22 Mauser
9mm Tupperware gun (Glock)
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: "Taktiese slot hefboom knop" vir HOWA
Dis nog een projek wat ek ook graag wil aanpak.
Jannie Welman
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: "Taktiese slot hefboom knop" vir HOWA
Gawie het hulle nog van daardie slot koppe by SO
Beretta
Beretta
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: "Taktiese slot hefboom knop" vir HOWA
Myne op my Howa .223 soos deur Johan Jvr hier op die forum gemaak en gepas
http://i1356.photobucket.com/albums/q724/andrebotha007/IMG-20131018-WA0018_zpsc87d0756.jpg
http://i1356.photobucket.com/albums/q724/andrebotha007/IMG-20131018-WA0018_zpsc87d0756.jpg
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: "Taktiese slot hefboom knop" vir HOWA
Baie netjies maak die man nog
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: "Taktiese slot hefboom knop" vir HOWA
Yip
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com