XSSSA 2014
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: XSSSA 2014
Oom Pieter, ja dit is die plan.
So paar manne het veranderinge aan hule toerusting gehad en ek wag net vir almal se terugvoer voor ek dit als aanmekaar sit.
So paar manne het veranderinge aan hule toerusting gehad en ek wag net vir almal se terugvoer voor ek dit als aanmekaar sit.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: XSSSA 2014
Baie netjiese video Arnold, dit lyk regtig soos great shoot.
Baie geluk!
Baie geluk!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: XSSSA 2014
Dankie, maar ek kan nie krediet vat vir die video nie. My skiet partner, Marius, het die video material gevat en als so mooi bymekaar gesit.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13647
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- henried
- Hero Member

- Posts: 2347
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: XSSSA 2014
Baie goed, dit lyk baie lekker.
Daar is darm mooi gewere en 'n een wat baie snaaks lyk...
Daar is darm mooi gewere en 'n een wat baie snaaks lyk...
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: XSSSA 2014
+1Geno wrote:Netjies Arnold. Bly om te sien hoe XSSSA groei!
Veiligheid eerste manne!
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: XSSSA 2014
Geluk met nog 'n suksesvolle byeenkoms. Arnold, jy en Marius ken van 'n goeie skiet organiseer.
Jannie Welman
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: XSSSA 2014
Dankie ouens. Ja Marius mag maar 'n skiet reel, ek kon darem 'n handjie bysit hier en daar.
Om julle 'n idee te gee hoe mooi almal saamgewerk het en hoe vlot dinge verloop het ... die 1152 kompetisie skote vir die dag is teen 12:00 klaar geskiet en toe die ouens se eerste bier oop is was die kos reg om te geniet

- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: XSSSA 2014
Arnold, ek het nou hoendervleis gekry met die video se kyk. Wel gedaan.
Dankie vir die deel.
Dankie vir die deel.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: XSSSA 2014
OK, ek het 'n kansie gekry en kon die website so bietjie update.
Uitslae van die laaste skiet is nou gelaai en ook 'n skakel na die foto's en video
Volgende skiet datums is dan soos volg
7 Junie
30 Augustus
22 November
Uitslae van die laaste skiet is nou gelaai en ook 'n skakel na die foto's en video
Volgende skiet datums is dan soos volg
7 Junie
30 Augustus
22 November
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: XSSSA 2014
Dit lyk na vet pret!!
Arnold, pm asb vir my die reels en vereistes.
Respect vir Christo, Standaard Howa .243 met n cheapy Nikon scope. Well Done!!!
Arnold, pm asb vir my die reels en vereistes.
Respect vir Christo, Standaard Howa .243 met n cheapy Nikon scope. Well Done!!!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: XSSSA 2014
Sangoma, besoek asb die website vir al die relevante informasie
www.XSSSA.co.za
www.XSSSA.co.za
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: XSSSA 2014
Hallo Ouens
Inskrywings vir ons skiet op 7 Junie is oop as julle belangstel.
Inskrywings vir ons skiet op 7 Junie is oop as julle belangstel.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: XSSSA 2014
Hallo manne
Daar is nog plek vir so paar ouens om te kom saam skiet 7 Junie. Inskrywingvorms is beskikbaar op die web
http://www.xsssa.co.za/calender/calender.html
Daar is nog plek vir so paar ouens om te kom saam skiet 7 Junie. Inskrywingvorms is beskikbaar op die web
http://www.xsssa.co.za/calender/calender.html
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: XSSSA 2014
Ek het 'n aanloopbaan as daar ouens is wat wil invliegArnold wrote:Hallo manne
Daar is nog plek vir so paar ouens om te kom saam skiet 7 Junie. Inskrywingvorms is beskikbaar op die web
http://www.xsssa.co.za/calender/calender.html
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: XSSSA 2014
Môre trotseer ons die koue ...
https://dl.dropboxusercontent.com/u/37019857/Geweer%20fotos/IMG-20140605-WA0000.jpg
https://dl.dropboxusercontent.com/u/37019857/Geweer%20fotos/IMG-20140605-WA0000.jpg
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: XSSSA 2014
Voorspoed en geniet dit. Julle moet maar 'n paar bottels OB's ingooi om die binnnestes warm te hou 
Jannie Welman
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: XSSSA 2014
Sterkte aan al die skuts. Sien jul later in die jaar.
Mirage sal hopelik nie more pla nie.
Mirage sal hopelik nie more pla nie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: XSSSA 2014
Gawie se nuwe avatar met die eerste bosbok wat hy geskiet het!! 
Arnold, sterkte met julle skietery. Lope sal nie warm word nie!
Arnold, sterkte met julle skietery. Lope sal nie warm word nie!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: XSSSA 2014
Dankie
Ja ons gaan die heeldag lank "cold bore" skote vat
Ja ons gaan die heeldag lank "cold bore" skote vat
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: XSSSA 2014
Sterkte Arnold,
Sien ons skiet ook more oggend weg met so om en by -4 grade by ons varmint shoot in Delmas....
Sien ons skiet ook more oggend weg met so om en by -4 grade by ons varmint shoot in Delmas....
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: XSSSA 2014
Eskimo sal nie opgewonde hieroor raak nie, maar vanoggend was dit 3 °C toe ek by die baan in Durbanville aankom.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: XSSSA 2014
Oms het aangekom op die baan toe was -2. Toe die eeeste skote klap was dit darem al 1.5 grade 
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: XSSSA 2014
Arnold, kon julle enige effek van die koue waarneem op die skiettery (behalwe nou dat julle hande koud en die vingers stram was)?