XSSSA 2014

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: XSSSA 2014

Post by Arnold »

Oom Pieter, ja dit is die plan.
So paar manne het veranderinge aan hule toerusting gehad en ek wag net vir almal se terugvoer voor ek dit als aanmekaar sit.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: XSSSA 2014

Post by Arnold »

User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: XSSSA 2014

Post by JPS »

Baie netjiese video Arnold, dit lyk regtig soos great shoot.

Baie geluk!
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: XSSSA 2014

Post by Arnold »

Dankie, maar ek kan nie krediet vat vir die video nie. My skiet partner, Marius, het die video material gevat en als so mooi bymekaar gesit.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13647
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: XSSSA 2014

Post by Geno »

Netjies Arnold. Bly om te sien hoe XSSSA groei!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2347
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: XSSSA 2014

Post by henried »

Baie goed, dit lyk baie lekker.
Daar is darm mooi gewere en 'n een wat baie snaaks lyk... ???
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: XSSSA 2014

Post by BRNO (Pierre) »

Geno wrote:Netjies Arnold. Bly om te sien hoe XSSSA groei!
+1
Veiligheid eerste manne!
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: XSSSA 2014

Post by JTM »

Geluk met nog 'n suksesvolle byeenkoms. Arnold, jy en Marius ken van 'n goeie skiet organiseer.
Jannie Welman
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: XSSSA 2014

Post by Arnold »

Dankie ouens. Ja Marius mag maar 'n skiet reel, ek kon darem 'n handjie bysit hier en daar.

Om julle 'n idee te gee hoe mooi almal saamgewerk het en hoe vlot dinge verloop het ... die 1152 kompetisie skote vir die dag is teen 12:00 klaar geskiet en toe die ouens se eerste bier oop is was die kos reg om te geniet ;)
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: XSSSA 2014

Post by Gawie(13mm) »

Arnold, ek het nou hoendervleis gekry met die video se kyk. Wel gedaan.
Dankie vir die deel.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: XSSSA 2014

Post by Arnold »

OK, ek het 'n kansie gekry en kon die website so bietjie update.
Uitslae van die laaste skiet is nou gelaai en ook 'n skakel na die foto's en video

Volgende skiet datums is dan soos volg
7 Junie
30 Augustus
22 November
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: XSSSA 2014

Post by Sangoma (IAN) »

Dit lyk na vet pret!!

Arnold, pm asb vir my die reels en vereistes.

Respect vir Christo, Standaard Howa .243 met n cheapy Nikon scope. Well Done!!!
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: XSSSA 2014

Post by Arnold »

Sangoma, besoek asb die website vir al die relevante informasie
www.XSSSA.co.za
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: XSSSA 2014

Post by Arnold »

Hallo Ouens

Inskrywings vir ons skiet op 7 Junie is oop as julle belangstel.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: XSSSA 2014

Post by Arnold »

Hallo manne
Daar is nog plek vir so paar ouens om te kom saam skiet 7 Junie. Inskrywingvorms is beskikbaar op die web
http://www.xsssa.co.za/calender/calender.html
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: XSSSA 2014

Post by Christo »

Arnold wrote:Hallo manne
Daar is nog plek vir so paar ouens om te kom saam skiet 7 Junie. Inskrywingvorms is beskikbaar op die web
http://www.xsssa.co.za/calender/calender.html
Ek het 'n aanloopbaan as daar ouens is wat wil invlieg :): , ook lee huis waar ons planne vir slaapplek kan maak.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: XSSSA 2014

Post by Arnold »

Môre trotseer ons die koue ...
https://dl.dropboxusercontent.com/u/37019857/Geweer%20fotos/IMG-20140605-WA0000.jpg
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: XSSSA 2014

Post by JTM »

Voorspoed en geniet dit. Julle moet maar 'n paar bottels OB's ingooi om die binnnestes warm te hou ;)
Jannie Welman
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: XSSSA 2014

Post by Gawie(13mm) »

Sterkte aan al die skuts. Sien jul later in die jaar.
Mirage sal hopelik nie more pla nie. ;D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: XSSSA 2014

Post by PWV »

Gawie se nuwe avatar met die eerste bosbok wat hy geskiet het!! >:D

Arnold, sterkte met julle skietery. Lope sal nie warm word nie!
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: XSSSA 2014

Post by Arnold »

Dankie
Ja ons gaan die heeldag lank "cold bore" skote vat
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: XSSSA 2014

Post by JPS »

Sterkte Arnold,

Sien ons skiet ook more oggend weg met so om en by -4 grade by ons varmint shoot in Delmas....
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: XSSSA 2014

Post by PWV »

Eskimo sal nie opgewonde hieroor raak nie, maar vanoggend was dit 3 °C toe ek by die baan in Durbanville aankom.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: XSSSA 2014

Post by Arnold »

Oms het aangekom op die baan toe was -2. Toe die eeeste skote klap was dit darem al 1.5 grade ;)
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: XSSSA 2014

Post by PWV »

Arnold, kon julle enige effek van die koue waarneem op die skiettery (behalwe nou dat julle hande koud en die vingers stram was)?
Post Reply