Spoor
-
Pieter E
Re: Spoor
Projag
Ons skakel nou met Natuurbewaring sodat hulle kyk of hulle iets regkry. Die slegte (interresante?) nuus is dat ons nou nog luiperdspore gekry het, heeltemal aan die ander kant van die plaas, en dit lyk of dit 'n groter luiperd as die vorige een is met 'n kleintjie!? Ons het ook bruin hi?na spore gekry op 'n ander deel (alles Donderdag/Vrydag). By die oorspronklike luiperd se area het ons Donderdag ook weer 'n vars spoor van hom gekry.
Lyk my hier loop nou meer roofdiere as skaap op ons plaas rond? Ons het darem 'n rooikat geskiet ook Donderdagaand. Interresantheidshalwe, die rooikat het baie melk in haar uier gehad. Kan hulle nou nog sulke kleintjies h? of drink die kleintjies maar net so lank?
Groete

tafjak
Re: Spoor
Pieter
Jy gaan in die volgende 2maande baie katte met kleintjies kry. Maart en April is die 2maande wanneer ek die meeste katte skiet met Oktober en November kort op hulle hakke. Katte kry maar die meeste keer kleintjies in die tyd en die kleintjies bly tot 9maande saam met die ma. Alhoewel ek al katte met melk op ander tye ook gekry het.
Taffie

rednat
Re: Spoor
Tafjak
Om een spoor te identifiseer is altyd moeilik. Een spoor kan baie misleidend wees. Dit is altyd goed om by meerdere spore te kyk vir ID.
Goed wat het ons om mee te werk:
geen naels
5 tone
langerige tone
lang balk gepunt na agter
spore in losgrond /sand altyd groter as werklikheid.
Kom ons aanvaar dat die voet nie vorentoe gegly het met trapslag nie.
--- GROOTOTTER ---

Last edited by rednat on Tue Mar 31, 2009 9:07 pm, edited 1 time in total.
- CHRIS
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm
Re: Spoor
Dankie manne vir die reaksie, ek het telaat die spore gesien en oor dit gery. Dit wil lyk of die een stel (voor of agter) se tone meer uitmekaar is as die foto. Die spore is gekry in die padjie af na n groot sementdam , maar ek kon niks in die natgrond om die dam kry nie. Hoe verskil die spore van die van hahahaienas?
Chris
Chris
-
britsman
- Hero Member

- Posts: 792
- Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm
Re: Spoor
Hallo Pieter E,
Word skapies nog gevang ?
groete,
brits
Wat het van die "luiperd /hyena" geword ?Pieter E wrote:
Snaaks genoeg was die laaste vangs, waarvan ons weet, die een op die foto's. Die kamp is groot en deels bergagtig en ons kry partykeer eers 'n paar dae later 'n karkas. Gewoonlik tel ons die trop en kom agter daar kort en kry dan partykeer dieselfde dag en partykeer paar dae later die karkas. Byges? die vetter vang sover in 3 aangrensende kampe (almal selfde tipe topografie) en dus kan ons nie net skape weg skuif nie (vir die wat dalk daaroor wonder).
Word skapies nog gevang ?
groete,
brits
Last edited by britsman on Tue May 05, 2009 10:24 pm, edited 1 time in total.
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
-
Pieter E
Re: Spoor
Britsman
Nee jong, lyk my hy het spoorloos verdwyn! Nie weer skade gehad van die luiperd nie, sover ons weet, en kry ook nie meer spore nie. Neuk seker by 'n ander boer nou of het besluit bobbejane is meer pret.
Sir Taffie het by ons gejag voorverlede naweek en darem so bietjie uitgedun onder die goggas. Tussen oom Taffie, ons plaasbestuurder en ons buurman is daar in so 10 dae se tyd op so 12 000 hektaar 6 rooikatte en so 7 jakkalse minder gemaak. Gelukkig kom oom Taffie (so noem my plaasbestuurder hom!) weer terug in die winter iewers en behoort ons hulle dan weer af te knou.
Al neukery is die blerrie goed vang nog steeds by ons (net die luiperd het lyk my geskrik toe hy hoor sir Taffie kom na ons toe). Ons lam ook in spesifieke lamkampe en het minder skade as verlede jaar hierdie tyd of as in die lente (ek dink hoofsaaklik as gevolg van beter skoonmaak voor die tyd en aan die begin van die lamtyd van goggas), maar is nou eers voluit in die lamseisoen en sal sien hoe lyk dit oor 'n maand as ons klaar behoort te wees. Ons lamseisoen is laat hierdie jaar omrede ons ooie later laat dek het en ramme later ingelos het as gevolg van die droogte. Sover dink ek het ons al so 20-25 lammers verloor, hoofsaaklik weens jakkalse (al 3 soorte!). Ons hou rekord daarvan en ek sal na die lamseisoen laat weet. Ons speenlammers (die paar wat oor is na die jakkalse klaar gevreet het voor speentyd) hou hierdie jaar goed, maar ons het in daardie kampe goed skoongemaak, drade reg gemaak en die w?reld vrot van die slagysters gestel.
Interresantheidshalwe, ek weet daar is baie ouens wat reken net rooijakkalse vang lammers, maar ek weet uit ondervinding dat bakore (klein lammertjies) en silwerjakkalse (vos?) ook vang. Hoe ondervind julle dit?

Ambessa
Re: Spoor
Hallo Pieter E
Hoor graag saam met jou op die een van die manne en vroue.
Ambessa
Die silwervos sal dalk nog baie klein lammertjies vat, maar bakoor vosse? Is dit nie net 'n geval dat hulle maaiers of goggas by die karkassies vreet nie?Pieter E wrote:Interresantheidshalwe, ek weet daar is baie ouens wat reken net rooijakkalse vang lammers, maar ek weet uit ondervinding dat bakore (klein lammertjies) en silwerjakkalse (vos?) ook vang. Hoe ondervind julle dit?
Hoor graag saam met jou op die een van die manne en vroue.
Ambessa
-
britsman
- Hero Member

- Posts: 792
- Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm
Re: Spoor
Pieter/ Ambei
Stem saam wat AM se. Ek het hierdie jaar 'n r/kat gehat wat vang en net 'n klein bietjie uit die bout eet en kou op die ribbekas beenties(sonder om die hartslg ens uit te haal). Jakkies dan vreet die res op. In die specifikke area het die jakkies nie die vangery gedoen nie, maar gewag het om R/kat die jobbie te doen.
brits
Stem saam wat AM se. Ek het hierdie jaar 'n r/kat gehat wat vang en net 'n klein bietjie uit die bout eet en kou op die ribbekas beenties(sonder om die hartslg ens uit te haal). Jakkies dan vreet die res op. In die specifikke area het die jakkies nie die vangery gedoen nie, maar gewag het om R/kat die jobbie te doen.
brits
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
-
tafjak
Re: Spoor
Pieter E
Sien nou eers jou melding van my poging. Daar is beslis nog so 5-6jakkalse (residents) oor en dit sal nog ten minste 2 pogings verg om hulle vankant te maak. Al sou die weer beter wees, sou die suksesse nie veel beter gewees het nie. Miskien een of 2 meer. Hoop die paar dood help en ek glo dit sal.
Groetnis

LMB
- Sr. Member

- Posts: 309
- Joined: Sat Jan 03, 2009 4:59 pm
Re: Spoor
Lyk my party gaan nuwe name h? voor die oorlog gewen is!
Ek het ook nog nooit gehoor dat `n bakoor vang nie. `n Silwerjakkals is egter `n ander storie, hy kan goed skade aanrig. Gelukkig is dit seker net die eerste week of twee na die lam gebore is, is nie seker daarvan.
Mense is ook geneig om die maanhaar jakkals se spoor te verwar.
Groete
Lukas

Pieter is nie die eerste ou wat die opmerking maak teenoor bokore nie. Ek het nie ondervinding daarvan nie omdat daar nie hordes is by my nie. Ek weet van een of 2 mense wat in die N Betesda area van die bakore minder gemaak het met suksesse. Die argument was dat as dagoud lammers alleen is sal bakore in die dro? maande/jare daaraan vroetel.
Taffie
Taffie
-
britsman
- Hero Member

- Posts: 792
- Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm
Re: Spoor
Ambessa,

Is die "Windhoek Carnival" nie in Mei nie ? Dit is seker hoekom jy die trippie nou vat in die aairie.
Ek was daar in 1969. MAN WHAT A PARTY Daie Duistes kan !!
BOETA -- Word dit nog gefees?
groete
brits
Sorry -- BOET. Typing error.Ambessa wrote: Eish, "Ambei" is pretty close to "piles"?
Is die "Windhoek Carnival" nie in Mei nie ? Dit is seker hoekom jy die trippie nou vat in die aairie.
Ek was daar in 1969. MAN WHAT A PARTY Daie Duistes kan !!
BOETA -- Word dit nog gefees?
groete
brits
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
-
boeta
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm
Re: Spoor
Naand almal
Britsman
Ek dink di fees is klaar iewers in maart,april gaan ni soontoe ni di duitsers drink n mens dood kan in elkgeval ni soveel bier drink ni,blaas op soos n balon.
Ja3
hoeveel olie gebruik di landi of sal ek se lek hy uit
Boeta

An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave