Arnold wrote:
As ek nou my 260 moet laat bou soos wat hy is en pryse betaal soos dit geadverteer word sal hy my seker so R50k kos. Ringe is nou R2200 dink ek, die bubble level is R1600 en die NF wat ek het is in die omgewing van R25k. So met 'n stel dies sou die geweer en sope my nou R80k uit die sak jaag.
Aitsa!! En hier kom ons nou by unt wat ek wil maak met die stelling van "Net arm gatte skiet Night Force"
Wie dit was weet ek nie, maar daar word altyd gese jy koop n geweer en as jy klaar is vat jy die geweer se prys, maal die prys met twee en koop met daai bedrag n scope. (ek weet Stefan het al baie die gesegde gebruik) Nou as ek daai stelling vat wat nie n baie verkeerde stelling in
meeste gevalle is nie. Dan moes jy mos n scope meer in die klas van R100 000, gekoop het.
Nou dit laat my wonder oor baie ander manne wat ook die beste gunne skiet, duurste lope, beste koels, herlaai toerusting, ringe ens., ens. en dan Lightforce opsit, het hulle dan nie geld vir ordentliker scopes nie.
Reken is seker maar net ek en Geno wat daai som gemaak het en Nightforce skiet op ons gewone dunloop 204 Howa'tjies.
Kom nou manne maak die stelling van manne wat Nightforce skiet is arm gatte dan nie vir julle ook sin nie, en dan nog meer so van manne wat Sightrons dan op daai gunne sou sit.
