leica 1600b vs zeiss prf rangefinder
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
leica 1600b vs zeiss prf rangefinder
ek het nou paar plekke gelees. helfte se zeiss, helfte se leica.
is die zeiss selfde klas of nie?
is die zeiss selfde klas of nie?
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: leica 1600b vs zeiss prf rangefinder
Cassie, ek het ook daaroor gewonder en miskien kan een van die tegniese manne vir ons beter vertel. Ek is egter bekommerd dat die Zeiss nie onder ongunstige toestande dieselfde gaan werk as die Leica nie. Ek het darem al eerstehands gesien wat die Leica kan doen, selfs onder minder gunstige omstandighede.
Die prys van die Zeiss is ook van so aard, dat ek nie nou wil koop en lekker kan range tot op bv 600m en dan later weer moet koop nie....
Ek luister graag na wat die Zeiss eienaars sê!

Aim small, miss small
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: leica 1600b vs zeiss prf rangefinder
maat
die yanks se hy range sommer lekker in die reen ook.
al wat ek meer hou van die leica is sy ballistic calculator gee MOA verstellings, die zeiss net holdover.
ek weet ook dit is nie die rede vir die rangefinder nie

LudwigLudwig wrote:Cassie, ek weet vir jou wat nou langafstande wil skiet in die veld, sal jy moet onthou om vir jou iets te kry wat die hoek aandui. As jou RF dit nie kan doen nie, gaan jy na iets soos HIERDIE ook moet kyk.
nee wat, ek weet die leica werk, gaan my nie nou moeg maak oor iets wat miskien werk nie...
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Schalk.vdB
- Full Member

- Posts: 145
- Joined: Thu Mar 21, 2013 6:31 pm
Re: leica 1600b vs zeiss prf rangefinder
Cassie
Ek wou die Leica koop maar S&O het nie gehad nie en wys my toe die Zeiss en ek was impress met die helderheid en die prys ook, maar dit was nie nie hoof oorweging nie.
Lang storie kort enige iets tot 800 en 900 range hy maklik.
Die verste wat ek gerange het was 1350 meter maar ek het moes hom op die bakkie se dak sit.
Iemand het gesê hy sukkel op lang afstande om swart voorwerpe te range. Ek het nou die dag 'n swart bees op 747 meter maklik gerange. Skiet partykeer die skelm kolganse op die spilpunte en tot en met 500 meter range hy hulle maklik. Hy wys nie die hoeke nie maar het 'n funksie wat "holdover" wys as jy die regte tabel gekies het.
So besluit maar self maar ek is baie gelukkig met my kopie.

SR = M
Solid rest is equal to meat
Solid rest is equal to meat
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: leica 1600b vs zeiss prf rangefinder
ludwig
gee die leica vir jou die afstand teen die hoek, maw die bullet travel, of gee hy net die grade, en jy bereken self op jou BC die ware afstand?

is ek reg as ek se hy gee net holdover in duime, nie in MOA nie? of kan jy dit stel?243RSA wrote:Cassie
Ek wou die Leica koop maar S&O het nie gehad nie en wys my toe die Zeiss en ek was impress met die helderheid en die prys ook, maar dit was nie nie hoof oorweging nie.
Lang storie kort enige iets tot 800 en 900 range hy maklik.
Die verste wat ek gerange het was 1350 meter maar ek het moes hom op die bakkie se dak sit.
Iemand het gesê hy sukkel op lang afstande om swart voorwerpe te range. Ek het nou die dag 'n swart bees op 747 meter maklik gerange. Skiet partykeer die skelm kolganse op die spilpunte en tot en met 500 meter range hy hulle maklik. Hy wys nie die hoeke nie maar het 'n funksie wat "holdover" wys as jy die regte tabel gekies het.
So besluit maar self maar ek is baie gelukkig met my kopie.
weereens, dit gaan seker nie 100% wees nie, maar vir plaas skiet, bv gou paar ganse op 500m, sal dit mos lekker werk? of kees war doer in die rante sit
HOU HOM DAAI DIKTE
- Smous v.d. Vyver
- Hero Member

- Posts: 663
- Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am
Re: leica 1600b vs zeiss prf rangefinder
Hierso manne,
Ek glo hierdie gaan iets wees wat julle wil lees :
http://rangefinderratings.com/hunting-r ... e-shooting
Groot Plesier

- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: leica 1600b vs zeiss prf rangefinder
Dat hulle op so duur rangefinder soos Leica nie 'n flippen plekkie kon maak om hom op 'n tripod te sit nie gaan my verstand tebowe 
- Smous v.d. Vyver
- Hero Member

- Posts: 663
- Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am
- Smous v.d. Vyver
- Hero Member

- Posts: 663
- Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am
Re: leica 1600b vs zeiss prf rangefinder
Skuus ek het gedog dit is die een wat kan range,foutjie.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: leica 1600b vs zeiss prf rangefinder
Nou hoekom sal hulle in so goeie rangefinder nie die funksie sit nie?cassie_calvinia wrote:ek dink die zeiss is net line off sight
-
smitjs
- Hero Member

- Posts: 672
- Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am
Re: leica 1600b vs zeiss prf rangefinder
Die antwoord daarop is maklik.Arnold wrote:Dat hulle op so duur rangefinder soos Leica nie 'n flippen plekkie kon maak om hom op 'n tripod te sit nie gaan my verstand tebowe
Dis nie nodig nie.
My Leica 1600 verruil ek vir geen ander nie.
Gebruik net die regte metode. Begin naby, so enigiets van 200m of nog nader. Hou die knoppie in en beweeg al verder tot op jou teiken, terwyl jy die knoppie in hou. Springbok op 700m maklik. Ek het nog nie 'n springbok gesien wat ek nie uit die vuis kon meet nie.
Die beperking is die vergroting van die lens. Sover mens 'n springbok kan sien, sal Leica jou vertel hoe ver dit is.
Met die regte metode sal jy nooit verlang na 'n driepoot nie.
Groete
Johan Smit
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: leica 1600b vs zeiss prf rangefinder
Ek is bly as jy die rangedinder so mooi kan stilhou, ek sukkel daarmee.
Ek sukkel met die kleiner voorwerpe verder as 850m.
Ek sukkel met die kleiner voorwerpe verder as 850m.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: leica 1600b vs zeiss prf rangefinder
ek sal ook maar bracket bou vir hom. kans vir fout te groot
HOU HOM DAAI DIKTE
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: leica 1600b vs zeiss prf rangefinder
Kry vir julle die kestrel bracket wat op tripod skroef, werk lekker vir die Leica ook....
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: leica 1600b vs zeiss prf rangefinder
sal bietjie loer daar. anders maak ek sommer een! kannie te moeilik wees nieJPS wrote:Kry vir julle die kestrel bracket wat op tripod skroef, werk lekker vir die Leica ook....
HOU HOM DAAI DIKTE
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: leica 1600b vs zeiss prf rangefinder
Cassie,
Ek glo mens sal lekker een van Kydex kan maak.
En ek dink daar word een vekoop spesiefiek vir die Leica deur hulle? DinkLudwig het die link vir wen op 'n stdium opgesit.
Mooiloop

- Jurie
- Full Member

- Posts: 105
- Joined: Sun May 29, 2011 12:46 pm
Re: leica 1600b vs zeiss prf rangefinder
Weet julle manne wie het stock op n Leica 1600.
-
smitjs
- Hero Member

- Posts: 672
- Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am
Re: leica 1600b vs zeiss prf rangefinder
Nee, ek kon nog nooit die goed so stil hou nie.Arnold wrote:Ek is bly as jy die rangedinder so mooi kan stilhou, ek sukkel daarmee.
Ek sukkel met die kleiner voorwerpe verder as 850m.
As ek probeer om net direk iets ver te meet, dan kom ek tweede.
Probeer gerus die tegniek wat ek voorgestel het. Dit was nie my uitvindsel nie, ek het dit gekry by 'n boer in die Noord Kaap, en ek was totaal verbaas.
Jy sal ook verbaas wees oor hoe goed dit werk.
Groete
Johan Smit
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: leica 1600b vs zeiss prf rangefinder
Johan, ek hat al daai tegniek probeer. Die Leica se lesings update te stadig en dit vorseer jou om die rangefinder stil te hou op n voorwerp.
Het jy al 2 MOA groot voorwerpe anderkant 1000m gerange? Dit is nie so maklik nie.
Het jy al 2 MOA groot voorwerpe anderkant 1000m gerange? Dit is nie so maklik nie.
-
smitjs
- Hero Member

- Posts: 672
- Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am
Re: leica 1600b vs zeiss prf rangefinder
Nee, ek het nie.
Reg so, vir elkeen wat hom plesier.
vir my, die Leica 1660 is 100%.
Voorspoed!
Reg so, vir elkeen wat hom plesier.
vir my, die Leica 1660 is 100%.
Voorspoed!
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: leica 1600b vs zeiss prf rangefinder
Vir jag is die Leica se vermoe om die hoek na jou teiken te meet onmisbaar. Ludwig en Eugene het dit self ervaar by my so paar weke gelede waar een skoot afdraande op n hoek van 26grade kan wees en jou volgende skoot opdraende teen die selfde hoek.
Die NF se angle indicator werk redelik maar is nie presies genoeg vir ver skote nie.
Die NF se angle indicator werk redelik maar is nie presies genoeg vir ver skote nie.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: leica 1600b vs zeiss prf rangefinder
Selfs my goedkoop nikon prostaff kan dan die hoek meet hoekom sit hulle nie die funksie in die Zeiss?