Impala punte vir JAG

Post Reply

Is die IMPALA, as n ligte "solid", dodelik genoeg op ver afstande met minimale vleisskade?

Nee - met ondervinding (nie die skut se skuld!!)
4
9%
Nee - net my raaiskoot, geen ondervinding
3
7%
Nee - my mening (sonder Jag-ondervinding) na eie toetse en navorsing
3
7%
Ja - met ondervinding en faktore soos genoegsame spoed
10
23%
Ja - net my raaiskoot
6
14%
Ja - my mening (sonder Jag-ondervinding) na eie toetse en navorsing
2
5%
Neutraal - ek stel nie belang nie
1
2%
Neutraal - ek wag op die uitslag van die JARACAL Forum se toets op die IMPALA's
14
33%
 
Total votes: 43

Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Impala punte vir JAG

Post by Stefan764 »

Nou ja Geno, "Linksvoor" is dit dan! En da sal dam n plekkie wees vir nog 2 of so manne op die Drifter se agterseat...

Nee man boys, hoe moet n man dan nou verder konsentreer vandag!!  ??? ??? ??? ??? ??? ??? ???

Groetnis!
Stefan  ;D
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: Impala punte vir JAG

Post by KSV »

Nou hoe ver is Lichtenburg van Kathexas af?

Sal bietjie kyk of ek vir Songdongelong kan ompraat.  Dis darem ten bate van navorsing ;D

Kalahari groete
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13648
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Impala punte vir JAG

Post by Geno »

Het Wouter nie op 'n kol genoem dat hy 'n plaas op Piet Plessis het nie? Of sit ek die pot mis? Dis mos Delareyville wegdraai Stella se kant toe?
Goed, beter, 6millimeter!
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Impala punte vir JAG

Post by Stefan764 »

Ja, Vergelee se rigting...

Vat maar n groot hoed saam, n keps gani werk nie. En loop twee-twee saam, as die son jou in daai geweste aleen kry black-sam hy jou morsdood....

Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
jmb

Re: Impala punte vir JAG

Post by jmb »

Ek dink dit is 'n skitterende idee. Ek is in.
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Impala punte vir JAG

Post by 243Songdaug »

Ek dink ek moet saamgaan net om julle klomp te ontmoed........ek is nog nie oortuig om Impala's in my splinternuwe lope te skiet nie.

My 303 dalk........maar nie naby my 6mm's nie.
Dont tell me, show me......
jmb

Re: Impala punte vir JAG

Post by jmb »

243S ek dink in elk geval nie die goed gaan werk in die 303 nie. Dit lyk my hulle het spoed nodig en my Oupa het altyd gese 'n 303 is so stadig dat as jy die skoot sleg afgetrek het kan jy hom inhardloop en hom bietjie tik tot hy mooi loop. ;D
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Impala punte vir JAG

Post by Stefan764 »

Ja hulle se mos as jy vlakvarke tussen die mielies skiet met n .303 dan moet jy nie te vinnig om die blok ry nie anders skiet jy dalk jou eie bakkie raak...
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Impala punte vir JAG

Post by Armand Steenkamp »

Dink ek moet 375 impalas in my 303 skiet.Dink hulle sal dan net reg in die loop pas!!!
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Impala punte vir JAG

Post by 243Songdaug »

Sies vir julle!

Ek het nie geld (of guts) vir iets groters nie, so nou is my Epps maar my "grootgeweer". 

Gerrie het 'n puik job gedoen op die staalwerk, wag nog net vir die kolf om gebou te raak.

Mooi aand vir julle manne.
Dont tell me, show me......
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Impala punte vir JAG

Post by Stefan764 »

Skies maat, wou maar net grap! Het maar nog nooit veel tyd vir die Onderdrukker se kaliber gehad nie...

Lank lewe die 7mm! Daai blerrie britte kan bly wees ons oupas en oupagrootjies het nie 7x64e gehad 110 jaar trug nie!

Wouter, hoe lyk die datums wat jou pas vir die Impala-Blesbok-Impala toets?

Sag slaap maats,
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Impala punte vir JAG

Post by Jagtersdok »

Ek sit links voor oppad vergelee toe
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Impala punte vir JAG

Post by Monrique (SJ) »

Jgtersdok lyk my Geno het jou voorgespring, jy gaan die agterseat vat my maat. Maar as die gewigsvoordeel praat gaan jy vir ou Geno ore aansit!  HAHAHAHA

Geniet dit maters

Groetnis
SJ
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Impala punte vir JAG

Post by Stefan764 »

Daars n lelike ding wat kop wys......
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Impala punte vir JAG

Post by 243Songdaug »

Hel Stefan!

Sit jy nou idees in my kop!  Ek noem maar die 303 "Lelik" op hierdie stadium.  Die Onderdrukker se kaliber s? jy???

Enige voorstelle vir 'n nuwe naam vir die 303??
Dont tell me, show me......
jmb

Re: Impala punte vir JAG

Post by jmb »

Toemaar ou 243. As ek mooi lees dink ek daar is meer Kakies geskiet met 303's as met mausers. Veral De la Rey se manne het amper net 303's gebruik. Hulle het sommer die goed afgevat soos benodig. Ek het niks teen die 303 nie maar ek het die Engelse nog nie vergewe oor hulle my Ouma se hoenderhok afgebrand het nie. ;D
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Impala punte vir JAG

Post by Stefan764 »

Ek se vir jou 243SD, as die boere destyds 7x64e met Leupold scopes gehad het ipv 7x57 oopvisier, het die Queen vandag AFRIKAANS gepraat!
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Impala punte vir JAG

Post by Jagtersdok »

Dammit

Ekt Geno se post mis gelees.
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: Impala punte vir JAG

Post by KSV »

Eugene en Wouter,

Ek is besig om songdongelong se rubber arm te draai.

Song Daug,

Jaco se 7.77 Patmor ;D

Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Impala punte vir JAG

Post by 243Songdaug »

Hoe s? jy; "Patm@er?"

Ek moet net eers verby vroulief kom - dis Kalahari die naweek, Piet Plesier volgende naweek en Kalahari die 3de Desember en die 10de Des gaan ek met jaarlikse verlof!!!!  Iewers tussendeur moet ek nog Bystand ook doen.

Dis taai my maat- dis taai!
Dont tell me, show me......
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Impala punte vir JAG

Post by Stefan764 »

Wouta
Hoe lyk die reelings? Ek bring die T-Bones!
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Danie Lombard .243

Re: Impala punte vir JAG

Post by Danie Lombard .243 »

Nou raak dit lekker, MMMM T-bones.  As ek nader was get ek jul ge join.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Impala punte vir JAG

Post by Stefan764 »

Danie jy kan nie nou kop uittrek nie!
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Impala punte vir JAG

Post by Monrique (SJ) »

Hierdie lyk my gaan n lekker toetsie wees.

Groetnis
SJ
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Impala punte vir JAG

Post by Freek »

Manne ons soek 'n voledige verslag asb. Moet net nie vergeet om by die punte toets gedeelte uit te kom nie hoor... die braai en T-BONES is vir na die tyd. ;) ;D
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
Post Reply