Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Stefan764
Hero Member
Posts: 3616 Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Post
by Stefan764 » Mon Nov 15, 2010 2:08 pm
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
KSV
Hero Member
Posts: 1386 Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Post
by KSV » Mon Nov 15, 2010 2:14 pm
Nou hoe ver is Lichtenburg van Kathexas af?
Sal bietjie kyk of ek vir Songdongelong kan ompraat. Dis darem ten bate van navorsing
Kalahari groete
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Geno
Administrator
Posts: 13648 Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Post
by Geno » Mon Nov 15, 2010 2:20 pm
Het Wouter nie op 'n kol genoem dat hy 'n plaas op Piet Plessis het nie? Of sit ek die pot mis? Dis mos Delareyville wegdraai Stella se kant toe?
Goed, beter, 6millimeter!
Stefan764
Hero Member
Posts: 3616 Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Post
by Stefan764 » Mon Nov 15, 2010 4:05 pm
Ja, Vergelee se rigting...
Vat maar n groot hoed saam, n keps gani werk nie. En loop twee-twee saam, as die son jou in daai geweste aleen kry black-sam hy jou morsdood....
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
jmb
Post
by jmb » Mon Nov 15, 2010 4:34 pm
Ek dink dit is 'n skitterende idee. Ek is in.
243Songdaug
Hero Member
Posts: 1713 Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Post
by 243Songdaug » Mon Nov 15, 2010 4:40 pm
Ek dink ek moet saamgaan net om julle klomp te ontmoed........ek is nog nie oortuig om Impala's in my splinternuwe lope te skiet nie.
My 303 dalk........maar nie naby my 6mm's nie.
Dont tell me, show me......
jmb
Post
by jmb » Mon Nov 15, 2010 4:55 pm
243S ek dink in elk geval nie die goed gaan werk in die 303 nie. Dit lyk my hulle het spoed nodig en my Oupa het altyd gese 'n 303 is so stadig dat as jy die skoot sleg afgetrek het kan jy hom inhardloop en hom bietjie tik tot hy mooi loop.
Stefan764
Hero Member
Posts: 3616 Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Post
by Stefan764 » Mon Nov 15, 2010 6:11 pm
Ja hulle se mos as jy vlakvarke tussen die mielies skiet met n .303 dan moet jy nie te vinnig om die blok ry nie anders skiet jy dalk jou eie bakkie raak...
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Armand Steenkamp
Hero Member
Posts: 3529 Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Post
by Armand Steenkamp » Mon Nov 15, 2010 6:15 pm
Dink ek moet 375 impalas in my 303 skiet.Dink hulle sal dan net reg in die loop pas!!!
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
243Songdaug
Hero Member
Posts: 1713 Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Post
by 243Songdaug » Mon Nov 15, 2010 8:42 pm
Sies vir julle!
Ek het nie geld (of guts) vir iets groters nie, so nou is my Epps maar my "grootgeweer".
Gerrie het 'n puik job gedoen op die staalwerk, wag nog net vir die kolf om gebou te raak.
Mooi aand vir julle manne.
Dont tell me, show me......
Stefan764
Hero Member
Posts: 3616 Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Post
by Stefan764 » Mon Nov 15, 2010 8:46 pm
Skies maat, wou maar net grap! Het maar nog nooit veel tyd vir die Onderdrukker se kaliber gehad nie...
Lank lewe die 7mm! Daai blerrie britte kan bly wees ons oupas en oupagrootjies het nie 7x64e gehad 110 jaar trug nie!
Wouter, hoe lyk die datums wat jou pas vir die Impala-Blesbok-Impala toets?
Sag slaap maats,
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Jagtersdok
Global Moderator
Posts: 2034 Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Post
by Jagtersdok » Mon Nov 15, 2010 9:21 pm
Ek sit links voor oppad vergelee toe
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Monrique (SJ)
Hero Member
Posts: 2296 Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Post
by Monrique (SJ) » Mon Nov 15, 2010 9:32 pm
Jgtersdok lyk my Geno het jou voorgespring, jy gaan die agterseat vat my maat. Maar as die gewigsvoordeel praat gaan jy vir ou Geno ore aansit! HAHAHAHA
Geniet dit maters
Groetnis
SJ
Stefan764
Hero Member
Posts: 3616 Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Post
by Stefan764 » Mon Nov 15, 2010 9:45 pm
Daars n lelike ding wat kop wys......
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
243Songdaug
Hero Member
Posts: 1713 Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Post
by 243Songdaug » Tue Nov 16, 2010 7:38 am
Hel Stefan!
Sit jy nou idees in my kop! Ek noem maar die 303 "Lelik" op hierdie stadium. Die Onderdrukker se kaliber s? jy???
Enige voorstelle vir 'n nuwe naam vir die 303??
Dont tell me, show me......
jmb
Post
by jmb » Tue Nov 16, 2010 8:05 am
Toemaar ou 243. As ek mooi lees dink ek daar is meer Kakies geskiet met 303's as met mausers. Veral De la Rey se manne het amper net 303's gebruik. Hulle het sommer die goed afgevat soos benodig. Ek het niks teen die 303 nie maar ek het die Engelse nog nie vergewe oor hulle my Ouma se hoenderhok afgebrand het nie.
Stefan764
Hero Member
Posts: 3616 Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Post
by Stefan764 » Tue Nov 16, 2010 8:10 am
Ek se vir jou 243SD, as die boere destyds 7x64e met Leupold scopes gehad het ipv 7x57 oopvisier, het die Queen vandag AFRIKAANS gepraat!
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Jagtersdok
Global Moderator
Posts: 2034 Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Post
by Jagtersdok » Tue Nov 16, 2010 8:21 am
Dammit
Ekt Geno se post mis gelees.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
KSV
Hero Member
Posts: 1386 Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Post
by KSV » Tue Nov 16, 2010 8:34 am
Eugene en Wouter,
Ek is besig om songdongelong se rubber arm te draai.
Song Daug,
Jaco se 7.77 Patmor
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
243Songdaug
Hero Member
Posts: 1713 Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Post
by 243Songdaug » Tue Nov 16, 2010 8:58 am
Hoe s? jy; "Patm@er?"
Ek moet net eers verby vroulief kom - dis Kalahari die naweek, Piet Plesier volgende naweek en Kalahari die 3de Desember en die 10de Des gaan ek met jaarlikse verlof!!!! Iewers tussendeur moet ek nog Bystand ook doen.
Dis taai my maat- dis taai!
Dont tell me, show me......
Stefan764
Hero Member
Posts: 3616 Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Post
by Stefan764 » Tue Nov 16, 2010 10:18 am
Wouta
Hoe lyk die reelings? Ek bring die T-Bones!
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Danie Lombard .243
Post
by Danie Lombard .243 » Tue Nov 16, 2010 12:22 pm
Nou raak dit lekker, MMMM T-bones. As ek nader was get ek jul ge join.
Stefan764
Hero Member
Posts: 3616 Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Post
by Stefan764 » Tue Nov 16, 2010 12:25 pm
Danie jy kan nie nou kop uittrek nie!
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Monrique (SJ)
Hero Member
Posts: 2296 Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Post
by Monrique (SJ) » Tue Nov 16, 2010 12:33 pm
Hierdie lyk my gaan n lekker toetsie wees.
Groetnis
SJ
Freek
Hero Member
Posts: 1941 Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Post
by Freek » Tue Nov 16, 2010 1:26 pm
Manne ons soek 'n voledige verslag asb. Moet net nie vergeet om by die punte toets gedeelte uit te kom nie hoor... die braai en T-BONES is vir na die tyd.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!