Jy het al baie keer die regte antw gekry..........
243 Win en n 375 H&H Magnum.
Mooi loop
Francois




Een seker afgenek na 6mm (.243 )Dawie Blaauw wrote: Francois
Ek sou s? twee .308's?
Dawie


Toe ek nog met my .375 Brno gejag het, het ek enige iets geskiet. Koedoes, Blouwildebeeste, vlakvarke en rooibokke. Ek het met 300gr pmp solids geskiet. Met vandag se ammo pryse vir die gewone bilting jagter dink ek 'n .375 maak net sin as jy herlaai. Ek verbeel my ek het nou die dag ammo gesien van R660 plus?jmb wrote: Die lekker ding van 'n 375 is dat jy met hom basies enigiets kan skiet. jy moet net herlaai en die regte punte gebruik. My twee gewere sou 'n 375 en 'n 25 06 of 243 wees. Daar is min wat enige 300 kaliber kan doen wat jy nie dieselfde of beter met 'n 375 kan doen nie.
1k vir ammo? Blikemmer!!! Ek kan dink dat die ligte punte nogal kan werk op a lang afstand. Ek glo as ek nou 'n geweer koop sal dit 'n .308 Howa wees. Vir Kudu en Rooibok en dalk 'n Varkie.majubaketie wrote: op standaard ammo ja. Op premium ammo kan jy 1k uithuk. As jy eland,gemsbok,kudu jag maak i 3 en i driekwart baie sin en as jy die dag i bufel of kat kry is jy somer klaar moei geofen. Bosvark jag is hy ook lekker. Mar my 303 word nou my bosvark geweer. Het vir hom nou i 4 by 32 trijicon gekry. As jy herlaai kom die 375 eer uit sy kasie. 250gr gameking,260gr acubond,235gr brans x. 225gr spartan. Chose your poisen. Hulle almal klap i gemsbok in die kalahari dat sy horings sommer in begin draai.

Majuba!Hulle almal klap i gemsbok in die kalahari dat sy horings sommer in begin draai.








Oom Piet,pietjacobs wrote: Daai patroon sing soos in die ou dae en dan is dit nog 'n 80gr ook, 25gr swaarder as die 222-50.

