Swaarste jakkals wat jy al geskiet het.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Swaarste jakkals wat jy al geskiet het.
ek het so 2 jaar terug n mooi groot reun geskiet. ek het omdat ek nuuskierig was sommer die vuilgoed met my visvang skaal gemeet. die probleem is: as ek die gewig van die jakkals tussen ervare manne noem dan rek hulle oe. ek begin dink ek het n fout gemaak toe ek die hond geweeg het. so ek sal graag wil weet wat is die swaarste jakkals wat julle al geskiet het of van weet?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Ambessa
Re: Swaarste jakkals wat jy al geskiet het.
Hallo Jagbehep!
Hoe swaar was jou "rooivisreun"?
Ambessa
Weet nie of dit die swaarste reun was wat nog ooit geskiet is nie, maar 'n reun van 12.5 kg is reeds op die OTA's ingeklok.Jagbehep! wrote:...so 2 jaar terug n mooi groot reun geskiet... ...met my visvang skaal gemeet... ...gewig van die jakkals tussen ervare manne noem dan rek hulle oe... ...wat is die swaarste jakkals wat julle al geskiet het of van weet?
Hoe swaar was jou "rooivisreun"?
Ambessa
Last edited by Ambessa on Sat Nov 13, 2010 11:10 pm, edited 1 time in total.
-
GREYHOUND
Re: Swaarste jakkals wat jy al geskiet het.
Jagbehep
Die gemiddeld hier by my is reuns so 9-10 kg en die swaarste 11.5kg. Die swaarste wat ek van weet is n pel van my van Senekal en die jakkals wat hulle baie lank terug doodgemaak het, seker 20 jaar gelede was 14 kg gewees en hy het honderde gevang, en dit was n uitsondering gewees..
Was daar nie nou een op forum van 13kg.
Greyhound
Die gemiddeld hier by my is reuns so 9-10 kg en die swaarste 11.5kg. Die swaarste wat ek van weet is n pel van my van Senekal en die jakkals wat hulle baie lank terug doodgemaak het, seker 20 jaar gelede was 14 kg gewees en hy het honderde gevang, en dit was n uitsondering gewees..
Was daar nie nou een op forum van 13kg.
Greyhound
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Swaarste jakkals wat jy al geskiet het.
my vis skaal het gese 14,5kg, dit is hoekom ek versigtig is om te se wat die gewig was. ek het n foto van die hond, sal bietjie foto plaas tutorial opswat en kyk of ek dit kan plaas. ek het destyds besef dit is n groot jakkals maar omdat ek nie regtig geweet het wat die gemidelde gewig is nie, maar net gedink die hond is so bietjie swaarder as gewoonlik. ek het hom dus nie met verskillende skale geweeg nie en nie regtig veel gedink van die gewig nie. dus aanvaar ek dat die gewig foutief kan wees. dit is op n vriend van my se plaas geskiet en was hy teenwoordig.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Ambessa
Re: Swaarste jakkals wat jy al geskiet het.
Hallo Greyhound
Ambessa
Help bietjie? Het moontlik die ene gemis met die onlangse crash.GREYHOUND wrote:...Was daar nie nou een op forum van 13kg.
Ambessa
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Swaarste jakkals wat jy al geskiet het.

hier is die jakkals by die boer, iets wat ek vergeet het om te se is dat ek die jakkals geskiet het waar hy gevreet het, so ek glo sy pens was vol vars kos wat hom dalk kunsmatig swaarder gemaak het. maar ek twyfel al hoe meer dat die gewig 14,5kg was
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Chris101
- Sr. Member

- Posts: 390
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am
Re: Swaarste jakkals wat jy al geskiet het.
Jagbehep
Ek reken daar was foutjie met skaal of dit is n vreeslike groot boer.
Ek het ruk terug n teef van 13.5kg geskiet gaan foto soek en plaas.
Gemiddelde gewig by my so 9kg
Chris 101
Ek reken daar was foutjie met skaal of dit is n vreeslike groot boer.
Ek het ruk terug n teef van 13.5kg geskiet gaan foto soek en plaas.
Gemiddelde gewig by my so 9kg
Chris 101
Knou die gediertes AF.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Swaarste jakkals wat jy al geskiet het.
nogal n teef!! sal graag fotos wil sien.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
GREYHOUND
Re: Swaarste jakkals wat jy al geskiet het.
UNCLE AM
Weet nie waar maar daar was n foto van die skaal se gesig so n ronde skaal en ek kon sweer dit was 13kg gewees, dalk is ek verkeerd.
GH
Weet nie waar maar daar was n foto van die skaal se gesig so n ronde skaal en ek kon sweer dit was 13kg gewees, dalk is ek verkeerd.
GH
-
Ambessa
Re: Swaarste jakkals wat jy al geskiet het.
Hallo Greyhound
Ambessa
Dankie, sal bietjie deur fotos blaai.GREYHOUND wrote:...foto van die skaal se gesig so n ronde skaal en ek kon sweer dit was 13kg gewees, dalk is ek verkeerd.
Ambessa
- Chris101
- Sr. Member

- Posts: 390
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am
Re: Swaarste jakkals wat jy al geskiet het.
[img width=450 height=600]http://i973.photobucket.com/albums/ae22 ... e048-1.jpg[/img]
Hier is die 13.5kg teef soos belowe. Sy is in Niekerkshoop in 2004 geskiet.
[img width=800 height=600]http://i973.photobucket.com/albums/ae22 ... uis006.jpg[/img]
Hierdie reun jakkals is in April 2005 naby Ariamsvlei geskiet.
Let op sy borskas en boudgrootte teenoor die teef langsaan.
Ongelukkig nie geweeg nie.
[img width=450 height=600]http://i973.photobucket.com/albums/ae22 ... eta012.jpg[/img]
Hierdie is nog een. Ook nie geweeg nie.

- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1385
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Swaarste jakkals wat jy al geskiet het.
Jagbehep
Niel viljoen het my vertel dat sy swaarste jakkals 17 kg was. En hy het ook gepraat van een van 20 kg wat iemand anders gekry het. Ek weet hy kan nie juis op sy plaas inskakel by die forum nie, maar miskien reageer hy hierop as hy dit sien.
groete Freddie.
ns moenie n fout maak nie dit is baiekeer die 7kg modelle wat die meeste skade maak.

yol bolsun
- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: Swaarste jakkals wat jy al geskiet het.
Hallo
Was jare terug n aand op Sani pas en ons het daar oorgeslaap. In die kroeg het daar n jakkals vel gehang wat my oog gevang het en ek kon nie glo wat ek sien nie. Daai vel kon lag lag op n duitse herdershond pas
Eers dog ek dat dit n gelaste vel was maar nader ondersoek het niks onderduims openbaar nie. Ongelukkig was daar geen persoon wat inligting kon verskaf nie. Dit moes n FREAK van n rooijak gewees het. LW Dit was nog vroegaand gewees
Ek weet wat julle gaan skryf 
Groete Biker
Was jare terug n aand op Sani pas en ons het daar oorgeslaap. In die kroeg het daar n jakkals vel gehang wat my oog gevang het en ek kon nie glo wat ek sien nie. Daai vel kon lag lag op n duitse herdershond pas
Groete Biker
-
Ambessa
Re: Swaarste jakkals wat jy al geskiet het.
Hallo Biker

Ambessa
..met eish...Biker wrote:...was nog vroegaand geweesEk weet wat julle gaan skryf
![]()
Ambessa
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Swaarste jakkals wat jy al geskiet het.
Ek het met die vorige OTA 'n reun geskiet wat 12.5 geweeg het.
Is baie spuit ek het nie 'n shoulder mount van hom laat maak nie.
Daai was lag lag die grootste jakkals wat ek geskiet het...
Is baie spuit ek het nie 'n shoulder mount van hom laat maak nie.
Daai was lag lag die grootste jakkals wat ek geskiet het...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: Swaarste jakkals wat jy al geskiet het.
Ek en JB en die engelsman se eerste OTA 4 bydrae was 'n reun van 14kg.
Ons glo hy was so swaar want hy kon nie werk(teel) nie.
Ons glo hy was so swaar want hy kon nie werk(teel) nie.
Geroer-nie geskud nie
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Swaarste jakkals wat jy al geskiet het.
As ek so na julle fotos kyk het ek en Song Daug ook een geklop in 2007 wat glad nie te lig kon gewees het nie.

Die kleintjie was die helper, die teef wou glad nie naby kom of staan nie.
Kalahari Groete
Hein

Die kleintjie was die helper, die teef wou glad nie naby kom of staan nie.
Kalahari Groete
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Swaarste jakkals wat jy al geskiet het.

Gewig 12.5kg (grootste jakkals wat ek nog geskiet
Kyk hoe groot is die reun langs die teef.
Het hulle tussen die beeste uit geroep...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Steyn
- Newbie

- Posts: 46
- Joined: Sun Aug 15, 2010 10:19 am
Re: Swaarste jakkals wat jy al geskiet het.
Ek het so jaar terug een geskiet van 14kg.en gisteraand het ek een van 13,5kg geskiet.
- Rooies
- Hero Member

- Posts: 587
- Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm
Re: Swaarste jakkals wat jy al geskiet het.
Connie sit daai foto op die forum.
Ek sien jou plaas werk gaan nou met n spoed agteruitgang want jy's "gehook"
Welkom op die FORUM VAN FORUMS !!
rooies
Ek sien jou plaas werk gaan nou met n spoed agteruitgang want jy's "gehook"
Welkom op die FORUM VAN FORUMS !!
rooies
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."