Kan dit dalk werk?

Post Reply
Akkedis
Full Member
Full Member
Posts: 106
Joined: Sun Dec 08, 2013 8:57 pm

Kan dit dalk werk?

Post by Akkedis »

Naand manne

Ek sien gister ñ koenyn in die pad hardloop en dink toe dat ek hom op ñ goeie dag dalk sal kan inhardloop. Ek dink toe dat ñ jakkals hom seker ook maklikker kan vang as ñ lam. Hier kry ek toe ñ idee dat jy gekastreerde manlikke koenyne(dat hulle nie jou plaas haas teling bedonner nie) met iets inplant in die boude (onder die vel soos ñ mikrochip) wat jakkals die tydelikke met die ewige sal laat verruil, sou hy die haas vang. Ek dink ook dat dit selektief is want enige iets wat ñ haas kan vang is ñ gevaar vir ñ skaap boer. Sal graag hoor wat julle dink. ++>:

Groete
Akkedis
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Kan dit dalk werk?

Post by Jacquesb »

Ek dink jyt n plan beet. Verfyn so bietjie.
ek hou die post dop.
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Kan dit dalk werk?

Post by PWV »

En so sal enige ander dier, bv. roofvoëls, ook die tydelike met die ewige verwissel as hulle die konyne vang.
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Kan dit dalk werk?

Post by G-force »

Pieter Willem Vorster wrote:En so sal enige ander dier, bv. roofvoëls, ook die tydelike met die ewige verwissel as hulle die konyne vang.
Korrek.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Kan dit dalk werk?

Post by alecjohnson »

Pieter Willem Vorster wrote:En so sal enige ander dier, bv. roofvoëls, ook die tydelike met die ewige verwissel as hulle die konyne vang.
+1
Jakkie 321
Hero Member
Hero Member
Posts: 636
Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm

Re: Kan dit dalk werk?

Post by Jakkie 321 »

Of jou eie hond die ewig heid in steur!!! Miskien iets soos n chip wat jou die ligging kan gee as jak die ding den toe dra??
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage

Jakkie 321
Reinhard Hassel
User avatar
hebron
Full Member
Full Member
Posts: 218
Joined: Fri Dec 23, 2011 12:27 pm

Re: Kan dit dalk werk?

Post by hebron »

Akkedis
Hier in ons geweste doen die mense dit met hoenders (battery hoenders) wat nie gewoond is om rond te loop nie, die mense wat dit doen reken dit werk goed. Ek is heeltemal gekant teen gif, veral as die mense dit op n onverantwoordelike manier aanwend... Het ook opgelet dat op plase waar gif gebruik word, jy nog steeds baie jakkalse en rooikatte skiet maar jy sien omtrent nooit n bakoor/silwerjakkals nie en groukatte ook skaars.
My 2C is dat n mens n leemte skep wat dan net deur skelm jakkalse gevul word, geen ander klein roofdier/ voels wat help met ekologiese bestuur van peste nie.

As jy dan "moet" gif gebruik, dink ek dit is net so belangrik soos enige ander metode dat jy n behoorlike kursus doen om sodoende die teiken dier te beheer en nie al die ander onskuldige diere nie!

Konyne en hoenders het my nog nie so kwaad gemaak dat ek hulle wil gebruik vir jakkals aas nie.

Willem
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Kan dit dalk werk?

Post by PWV »

Ek het volle simpatie met die boere wat ontsettende verliese ly as gevolg van probleemdiere.
Ek byt egter maar moeilik aan die gifhoender-storie!
User avatar
Spanner
Hero Member
Hero Member
Posts: 1083
Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm

Re: Kan dit dalk werk?

Post by Spanner »

Jou plan kan werk - maar hou dit eenvoudig. Sit net 'n klomp koenyne in, sonder die fancy magaftertjies. Offer die koenyne dan basies op 'n skinkbord vir die jakkalse. Die jakkalse sal hopelik hulle vang voordat hulle die skape gaan vang. 'n Koenyn is baie goedkoper as 'n skaap ! Vergeet van al die gif dinge, "voer" die jakkalse dan eerder die makliker prooi as jou duur skape, terwyl jy jou tegniek opskerp om die jakkalse vrek te skiet. Maak set seker die koenyne loop dan tussen die skape !
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
Post Reply