SAJSV Mpumalanga Ope

Enige kompetisie wat die forum mag aanbied/An competitions running at the moment
User avatar
Dries Skiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1094
Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am

Re: SAJSV Mpumalanga Ope

Post by Dries Skiet »

Ek dink Rooibok was 330(100 punte), Springbok 180(150 punte), en Blesbok-vark 220(100 punte).
Hoe lyk julle tellings? Ek het sleg gegly by die kraalmuur venster en 3 gonge gemis. Moes maar tevrede wees met 590.
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1483
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: SAJSV Mpumalanga Ope

Post by Hein22 »

Eish!

Rooibok (-15 total) het drie skote bene afgeskiet en darm 'n score met die ander, anders was ek diep in die negatief.
Springbok (150)
Blesbok-vark - (110)
Gong baan oor lae muurtjie - slegs 1. Totaal van 485 :( :-[
User avatar
Biltong
Hero Member
Hero Member
Posts: 582
Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm

Re: SAJSV Mpumalanga Ope

Post by Biltong »

Hi Dries en Hein,
Daai kraalmuur gonge was nie 'n maklike posisie nie. Gebukkend staan met basies een steunpunt. Baie manne het daar gegly.

Die springbok het my bietjie gebyt en was my slegste baan. Ek het vier kopskote en een solid in die neus -105 punte. Enige minus maak jou telling heeltemal dood -dis 'n swaai van 45 punte! (-30-15)

Verder het ek een gong op elke baan gemis -ook bietjie van 'n frustrasie want dis nie so moeilik nie.

Dan het my dogter Bianca my natuurlik gewen met 'n score van 750 terwyl ek moes tevrede wees met 735. :-[

Ons Jaracal manne moet iets doen om mekaar te kan uitken op die volgende skiet -wat se julle?

Groete
User avatar
Dries Skiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1094
Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am

Re: SAJSV Mpumalanga Ope

Post by Dries Skiet »

Ek wens vir n 735, jou meisiekind het baie manne pak gegee, geluk met julle tellings. Mekaar skakel en reel dan skiet ons saam as n groep.
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: SAJSV Mpumalanga Ope

Post by Reggie Gerber »

Ek Skat

Rooibok 348m
Vark 60m
Springbok 165m
Blesbok 180m
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1483
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: SAJSV Mpumalanga Ope

Post by Hein22 »

Ek stem Biltong, sal lekker wees om julle te ontmoet - ek ken darem nou al vir Dries. Hoe het jou score gelyk Reggie?

Gaan julle Gariep toe volgende maand?
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: SAJSV Mpumalanga Ope

Post by Reggie Gerber »

Score was vrot

Sal by Gariep wees vir top 50 en SA ope
User avatar
Biltong
Hero Member
Hero Member
Posts: 582
Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm

Re: SAJSV Mpumalanga Ope

Post by Biltong »

Glo nie ek gaan daar uitkom nie. Bianca skryf eksamen dan.
immelmanw

Re: SAJSV Mpumalanga Ope

Post by immelmanw »

Biltong wrote:Dries en Hein, wat se julle was die afstande van die papierteikens?
Ek dink soos volg:
Springbok: Staan oor klipmuur - 220m?
Vlakvark: uit die vuis 65m
Blesbok: sit oor groot stomp 190m
Rooibok: Le op houtblok 349m
Rooibok, jy se jy dink dit was 349.......dan skat jy dam akkuraat, ons skat so min of meer afgerond na die naaste 10m.

Grap maar net, dit was n awesome skiet.

NIGHTFORCE wen weer. Baie geluk.
User avatar
Biltong
Hero Member
Hero Member
Posts: 582
Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm

Re: SAJSV Mpumalanga Ope

Post by Biltong »

;D ;D HaHaHa.....
Ja Willem, ek wou maar net te kenne gee dat dit volgens my baie kort duskant die 350m moes wees.

Awesome is die regte woord.
Ek hou van die bane wat bietjie die top skuts ook "challenge" -dit help met 'n voortdurende groei in die standaarde.

Lekker aand.

Wicus.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: SAJSV Mpumalanga Ope

Post by Marc »

Lekker Night Force ! Watse fabrikaat en kaliber gewere was bo Willem ?

Dit klink na damn lekker skiet, ek sal een moet bywoon !
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
immelmanw

Re: SAJSV Mpumalanga Ope

Post by immelmanw »

Hi Manne

Dit was n baie lekker skiet, dankie aan Francois Maartens en sy Span. Geluk aan Marius met die wen, ook geluk aan Nightforce met nog n wen! Daar is baie mooi fotos op ons FB.
https://www.facebook.com/media/set/?set ... 713&type=1
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Biltong
Hero Member
Hero Member
Posts: 582
Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm

Re: SAJSV Mpumalanga Ope

Post by Biltong »

Mooi fotos -dankie Willem. Het 'n paar vir my gesteel!
User avatar
Dries Skiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1094
Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am

Re: SAJSV Mpumalanga Ope

Post by Dries Skiet »

Geloer na die tellings, baie van ons het lekker gegly. Volgende jaar maar weer probeer.
immelmanw

Re: SAJSV Mpumalanga Ope

Post by immelmanw »

Dries Skiet wrote:Geloer na die tellings, baie van ons het lekker gegly. Volgende jaar maar weer probeer.
korrek!
Post Reply