SAJSV Mpumalanga Ope
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1094
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: SAJSV Mpumalanga Ope
Ek dink Rooibok was 330(100 punte), Springbok 180(150 punte), en Blesbok-vark 220(100 punte).
Hoe lyk julle tellings? Ek het sleg gegly by die kraalmuur venster en 3 gonge gemis. Moes maar tevrede wees met 590.
Hoe lyk julle tellings? Ek het sleg gegly by die kraalmuur venster en 3 gonge gemis. Moes maar tevrede wees met 590.
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: SAJSV Mpumalanga Ope
Eish!
Rooibok (-15 total) het drie skote bene afgeskiet en darm 'n score met die ander, anders was ek diep in die negatief.
Springbok (150)
Blesbok-vark - (110)
Gong baan oor lae muurtjie - slegs 1. Totaal van 485

- Biltong
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm
Re: SAJSV Mpumalanga Ope
Hi Dries en Hein,
Daai kraalmuur gonge was nie 'n maklike posisie nie. Gebukkend staan met basies een steunpunt. Baie manne het daar gegly.
Die springbok het my bietjie gebyt en was my slegste baan. Ek het vier kopskote en een solid in die neus -105 punte. Enige minus maak jou telling heeltemal dood -dis 'n swaai van 45 punte! (-30-15)
Verder het ek een gong op elke baan gemis -ook bietjie van 'n frustrasie want dis nie so moeilik nie.
Dan het my dogter Bianca my natuurlik gewen met 'n score van 750 terwyl ek moes tevrede wees met 735.
Ons Jaracal manne moet iets doen om mekaar te kan uitken op die volgende skiet -wat se julle?
Groete

Ek wens vir n 735, jou meisiekind het baie manne pak gegee, geluk met julle tellings. Mekaar skakel en reel dan skiet ons saam as n groep.
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: SAJSV Mpumalanga Ope
Ek Skat
Rooibok 348m
Vark 60m
Springbok 165m
Blesbok 180m
Rooibok 348m
Vark 60m
Springbok 165m
Blesbok 180m
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: SAJSV Mpumalanga Ope
Ek stem Biltong, sal lekker wees om julle te ontmoet - ek ken darem nou al vir Dries. Hoe het jou score gelyk Reggie?
Gaan julle Gariep toe volgende maand?
Gaan julle Gariep toe volgende maand?
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: SAJSV Mpumalanga Ope
Score was vrot
Sal by Gariep wees vir top 50 en SA ope
Sal by Gariep wees vir top 50 en SA ope
- Biltong
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm
Re: SAJSV Mpumalanga Ope
Glo nie ek gaan daar uitkom nie. Bianca skryf eksamen dan.
-
immelmanw
Re: SAJSV Mpumalanga Ope
Rooibok, jy se jy dink dit was 349.......dan skat jy dam akkuraat, ons skat so min of meer afgerond na die naaste 10m.Biltong wrote:Dries en Hein, wat se julle was die afstande van die papierteikens?
Ek dink soos volg:
Springbok: Staan oor klipmuur - 220m?
Vlakvark: uit die vuis 65m
Blesbok: sit oor groot stomp 190m
Rooibok: Le op houtblok 349m
Grap maar net, dit was n awesome skiet.
NIGHTFORCE wen weer. Baie geluk.
- Biltong
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm
Re: SAJSV Mpumalanga Ope
Ja Willem, ek wou maar net te kenne gee dat dit volgens my baie kort duskant die 350m moes wees.
Awesome is die regte woord.
Ek hou van die bane wat bietjie die top skuts ook "challenge" -dit help met 'n voortdurende groei in die standaarde.
Lekker aand.
Wicus.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: SAJSV Mpumalanga Ope
Lekker Night Force ! Watse fabrikaat en kaliber gewere was bo Willem ?
Dit klink na damn lekker skiet, ek sal een moet bywoon !
Dit klink na damn lekker skiet, ek sal een moet bywoon !
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
immelmanw
Re: SAJSV Mpumalanga Ope
Hi Manne
Dit was n baie lekker skiet, dankie aan Francois Maartens en sy Span. Geluk aan Marius met die wen, ook geluk aan Nightforce met nog n wen! Daar is baie mooi fotos op ons FB.
https://www.facebook.com/media/set/?set ... 713&type=1

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Biltong
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm
Re: SAJSV Mpumalanga Ope
Mooi fotos -dankie Willem. Het 'n paar vir my gesteel!
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1094
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: SAJSV Mpumalanga Ope
Geloer na die tellings, baie van ons het lekker gegly. Volgende jaar maar weer probeer.
-
immelmanw
Re: SAJSV Mpumalanga Ope
korrek!Dries Skiet wrote:Geloer na die tellings, baie van ons het lekker gegly. Volgende jaar maar weer probeer.